Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

Nou dat die swart mense hul ware kleure wys en alles wat wit is wil vernietig, laat dit my terugdink aan die jare voor 1994.

Ek onthou die gesprekke met die Nasionale Party se verteenwoordigers in Pretoria.

Ek het nie aan al die gesprekke deel geneem nie maar ek onthou hoe

Mnr Eugene Terre-Blanche, Mnr Jaap Marais, Mnr Piet Rudolph,

Mev Martie Hetzog, Mnr Robert van Tonder en Myself aan verskeie vergaderings deel het om die Nasionale Party te keer om een man een stem sisteem te aanvaar.

In al hierdie vergaderings is aan die Nasionale Party uitgewys dat hulle vir `n Honderd jaar moet beplan en nie net na Mandela omsien nie.

Die arme sotte, insluitend de Klerk was so verbouereerd dat hulle nie helder kon dink nie.

`n Honderd jaar was buite hul raamwerk van denke en Roelf Meyer en sy trawante was so seker van hul saak dat selfs Cyril Ramaphosa verbaas was dat hulle so maklik hierdie verteenwoordigers van die wit mense kon oorreed om die handdoek in te gooi.

Hierdie Onderhandelaars was glad nie bewus van die volgende nie.

1) Regstellende Wetgewing teen wit mense.

2) Verwydering van wit Polisie Lede.

3) Verwydering van wit Weermag Lede.

4) Diskriminasie teen sports mense.

5) Diskriminasie teen wit Besighede.

6) Voorkoming van Inligting T.O.V witmense se getalle, sterftes en     

    geboortes.

7) Vernietiging van Staats Hospitale.

8) Vernietiging van eens trotse wit skole.

9) Vernietiging van eens trotse wit Universiteite.

10) Vernietiging van Begraafplase.

11) Vernietiging van Monumente.

12) Vernietiging van die SpoorweŽ, Telkom, Eskom en Randwater Raad.

13) Vernietiging van paaie en infrastruktuur.

14) Storting van riool in Riviere.

15) Onteiening van plase (alle Zimbabwe)

16) Vernietiging van die ParlementÍre stelsel.

17) Totale oorname van die Mynbedryf.

18) Uitmoor van Boere en Witmense.

19) Die absolute onwettige verrykings van alle staatsamptenare deur omkopery.

20) Die Verkryging  van HoŽ poste sonder kwalifikasies.

21) Wat van die totale korrupsie wat plaasvind by die verkryging van enige diens wat van die staat afkom.

22) Die verlore staat inkomste deur die omkoop van verkeers-beamptes

      (Partykeer met `n Kentucky pakkie)

23) Die werkloosheid syfer van 35% of 10 miljoen mense wat nie inkomste het nie.

24) Die feit dat 10 miljoen mense uit die kriminele aktiwiteit hul bestaan voer, soos Polisie, Howe, Gevangenis, Veiligheids Maatskappye ens.

25) Die Verkragting van witvroue en die marteling van wit gesinne.

26) En nou die afbreek van standbeelde soos Cecil John Rhodes en Paul Kruger.

 

Dink u dat dit hier gaan ophou?

Dink u dat as u die krokodil voer hy u nie gaan vreet nie.

Dink u dat u Sondag kan gaan vra vir hulp by `n Predikant.

Dink weer!!!!

Ek onthou die vergadering in die Carlton Hotel met die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mnr Cyrus Vance.

Ek onthou hoe Mnr Robert van Tonder se .32 Pistool uit sy sak geval het net voordat ons die saal ingegaan het.

Ek het altyd gewonder of hy van plan was om dit te gebruik daardie aand?

Hierdie Man Cyrus Vance was betrokke by die onderhandeling om RhodesiŽ aan Mugabe te oorhandig.

Toe was sy taak om de Klerk oor te haal om Suid-Afrika aan Mandela oor te gee.

Ek het persoonlik met hom gepraat en aan hom uit gewys dat daar nie `n een man een stem sisteem oplossing is in SA nie en dat dit op die lang duur net armoede gaan veroorsaak.

Sy antwoord was dat daar `n sterk Amerikaans, VVO mag in `n basis in Botswana was wat sou sorg dat daar vrede voorspoed en veiligheid in Suid-Afrika sal heers.

Mnr Robert van Tonder het dit heel grappig gevind en hom daarop gewys dat Amerika nie eens na hul eie probleme kan omsien nie.

Ek onthou nog die storm van die World Trade Centre en hoe Generaal Viljoen weghardloop met sy baardjie wat in die wind wapper.

Hy het alles probeer om te keer dat die Panser-wa deur die ruit bars.

Ek onthou hoe die ANC en NP verteenwoordigers in die Toilette gaan wegkruip het en toe kom ons goeie Predikant en hy hou `n kerkdiens net daar in die saal.

En nadat almal hul ogies gesluit het, het die manmoedigheid uit hulle verdwyn en hulle het soos skape die saal verlaat.

By alle Regse Politieke Vergadering was dit die Predikant wat die fut uit die geledere gehaal het en na so `n Preek en gebed was almal rustig en aanvaar hulle weereens soos skape wat met hulle gebeur.

Miskien moet ons hierdie Predikante na die ANC jeugliga toe stuur en tog mooi vra om Paul Kruger se standbeeld uit te los.

Vra hulle sommer ook om asb op te hou om ons vroue te verkrag.

En vat sommer hierdie groot gelowige regse groepe saam sodat hulle ook vir die ANC se jeugliga kan vra om nie so teen witmense te diskrimineer nie.

Kom nou kÍrels, dit is nou tyd dat julle biddery vrugte afwerp. Julle kan tog nie dink dat die Diskriminasie hier gaan ophou nie, of hoe?!

Waarmee kan hulle julle nog benadeel. Hulle het julle Skole, Universiteite, Werksposte, Polisie, Weermag, en jul vroue van jul gevat.

Wat gaan julle nog verloor?

U waardigheid, u verlede, u toekoms,u kinders, u ouers en alles waaraan u waarde heg.

En hulle gaan dit doen met die Belasting wat u hulle betaal.

Hulle gaan dit doen met werk wat u vir hulle gee.

Hulle is nie dankbaar vir die be-skawing nie.

Hulle pes dit dat Jan van Riebeek en Paul Kruger hierheen gekom het.

Hulle is bereid om die Ekonomie te vernietig net om van u ontslae te raak.

Die gebeure die naweek van 4 April 2015 waar Paul Kruger se standbeeld met verf besmeer is, is `n duidelike bewys dat wat ek sÍ korrek is.

Al wat die Swart Rassiste wil hÍ is dat alle witmense die land moet verlaat. Die vraag is waar gaan dit stop en die antwoord is dit gaan nie stop nie.

Dit is u voorland en u moet onthou dat u deur die jare geweier het om aan `n organisasie te behoort wat u hand kan versterk en vir u in die Bresse kon tree.

Ek gaan vandag `n kriminele klag lÍ teen die E.F.F  maar ek kan u verseker dat daar niks van sal kom nie.

Die rede, ek verteenwoordig `n klein groepie mense wat geen waarde in ons samelewing meer het nie.

 

Die uwe

Leier van die Boerestaat Party

Coen Vermaak

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ek Onthou - 2 April 2015