Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

VIGS

 

Description: /assets/6/hiv.gif

 

Daar loop `n duidelike lyn deur hierdie organisasies soos die W.H.O. en die WÍreld Bank en die Verenigde Nasies waar dit by vigs kom.

Dit is hierdie organisasies wat biljoene dollar beskikbaar stel om kwansuis mense bewus te maak van vigs. Vigsdae word gereŽl en deur die media word almal gebombardeer deur die vigs-pandemie. Let wel, hulle gebruik die woord "pandemie" en nie epidemie nie, om dit nog meer vreesaanjaend te maak.

Daar is vandag duisende dokters, en politieke leiers en wetenskaplikes wat beweer dat vigs nie bestaan nie. Hulle sÍ dat vigs veroorsaak word deur die gebruik van verdowingsmiddels en die onhigiŽniese toestande in die arm gebiede.

Kom ons gaan kyk waar vigs vandaan kom.

In 1979 het `n Franse Wetenskaplike spore van `n virus gevind in homoseksuele mans se bloed. Hy kon nie die virus opspoor nie en het net die teenliggaampies waargeneem.

Onthou dat die liggaam `n immuniteitstelsel het wat waghou en nie toelaat dat vreemde virusse in `n mens se bloedstroom beland nie.

Hierdie immuniteitstelsel skei "soldaatjies": af wanneer `n nuwe virus waargeneem word en hierdie "soldaatjies" maak die virus dood en bly dan in die bloed om te keer dat hierdie spesifieke virus nie weer in die bloed voorkom nie.

Die poliovirus word in `n verswakte vorm in jou ingespuit en dan kan die polio "soldaatjies" hom maklik oorrompel. Die polio "soldaatjies" bly dan in die bloed en daardeur word jou immuniteit oor polio verseker.

Hierdie vigs aktiviste beweer nou dat die virus so slim is dat hy in die wit "soldaat" selle wegkruip en sodoende kan die "soldaatjies" hulle nie identifiseer nie.

Die virus bly dan in jou bloed en eendag, sonder duidelike rede, word hy aktief. Dit kan tien of twintig jaar neem, maar volgens hulle is daar 'n swaard oor jou kop omdat jy verseker gaan sterf.

Hulle beweer ook dat die virus net met seksuele kontak oorgedra kan word.

Vir almal is hierdie virus net goeie nuus .

Vir die Westerse bevolking is dit goeie nuus, omdat hulle glo dat die derde- wÍreld se oorbevolking tot `n einde gaan kom.

Vir maatskappy wat die anti-retrovirale medisyne vervaardig is, is dit ook goeie nuus, omdat hulle miljoene rande gaan maak uit hulle medisyne.

Advertensiemaatskappye, vigsaktivistegroepe en die media staan ook in die tou om miljoene te maak.

Navorsingsmaatskappye kry miljoene om navorsing voort te sit.

Let egter daarop dat die werklike virus nog nooit self geÔdentifiseer is nie.

Na 23 jaar beweer die vigs aktiviste nog steeds dat daar geen teenvoeter vir die virus is nie, en dat jy moet sorg dat jy nie die virus kry nie.

Daarom moet jy `n kondoom gebruik as jy seks het, omdat hulle beweer dat een uit elke 4 mense vigs onder lede het.

Die SUID-AFRIKA bevolking bestaan nou uit 44 miljoen en dus beweer hulle dat sowat 11 miljoen mense in Suid-Afrika vigs het.

Die geskiedenis van vigs in Suid-Afrika het in 1980 begin.

In hierdie jaar en die jare daarna het die wit skole 600 klaskamers per jaar verloor as gevolg van kinderverhoedmiddels.

Die witmense se bevolkingsgroei was onder beheer volgens die W.H.O. en hulle aanwassyfer was net 0.7% per jaar.

Die swart aanwassyfer was nog op 2.5% per jaar en die mediese wÍreld moes weer die kondoom populÍr maak omdat die swart bevolking te arm was om die pil te kon bekostig.

Die W.H.O. het `n Joodse dokter, dokter Ruben Sher, gebruik gemaak en vannaf 1980 het Sher `n veldtog geloods om kondome weer populÍr te maak deur vigs as `n vreesaanjaende siekte voor te stel. Sy argumente was dadelik in plek"

1.     Vigs was ongeneeslik.

2.     Vigs kan kwansuis net met seksuele kontak oorgedra word en door om moes jy ten alle tye `n kondoom gebruik.

3.     Daar mag nie teen vigs lyers gediskrimineer word nie.

4.     Volgens Sher is dit nie nodig dat dit as `n aanmeldbare siekte verklaar word nie.

5.     Sher het beweer dat vigs lyers net 2 tot 3 jaar gaan leef.

6.     Vigslyers gaan skynbaar dood aan ander siekte en die vigs aktiviste koppel tot 30 bestaande siektes aan die vigs "pandemie"

7.     In 1980 het Sher en ander vigs aktiviste voorspel dat die werkersklas van SUID-AFRIKA gaan uitsterf, en dat die ekonomie in die jaar 2000 in duie gaan stort, omdat daar nie meer genoeg mense gaan wees nie.

Niemand sÍ dat ons meer kinders moet kry om al hierdie mense wat kwansuis dood sou gaan, te vervang nie. Nee almal moet kondome gebruik om te keer dat jy "vigs" kry.

Maak dit vir u sin...?

Hier voorspel hulle dat al die werkers gaan uitsterf, maar hulle moedig nie mense aan om hulle te vervang nie.

Daar is nou twee groot uitdelgingmetode ter sprake.

1.     Indien jy seks het sonder `n kondoom sterf jy.

2.     Indien jy `n kondoom gebruik, sterf jou nageslag.

Astronomiese hoeveelheid geld word gespandeer om kondoomveldtogte te hou.

Dit word by die miljoene ingevoer en gratis versprei.

Niemand vra waar die geld vandaan kom om hierdie kondome aan te koop en gratis weg te gee nie. Die werklike toedrag is dat die W.H.O. die geld beskikbaar stel via die WÍreld Bank.

Hierdie uitwissingsprogram word deur die koerante, TV, radio, tydskrifte, internet en advertensieborde as evangelie aan die mense voorgehou, en almal glo die snert, en natuurlik maak die kondoom maatskappye biljoene rande.

`n Amerikaanse Latex vervaardiger maak `n verklaring en sÍ dat `n kondoom nie `n virus kan keer nie.

Die mikroskopiese gaatjies in normale Latex teenoor `n virus is so groot soos `n 10c stuk teenoor `n dubbeldeur. `n Kondoom is ontwerp om sperms te keer, en `n sperm is 10,000 keer groter as `n virus.

`n Virus kan deur `n kondoom gaan, omdat daar 0.001mm gaatjies in Latex voorkom.`n Virus is 0.0000000001 mm groot, en kan maklik deur die kondoom gaan.

Klaarblyklik steur niemand hom aan hierdie persverklaring nie, omdat almal besig is om geld te maak uit die vigsvirus.

1.     Bloedtoetse maak laboratoriums ryk

2.     Assuransiemaatskappye kan nou sekere siektes omseil en nie uitbetaal nie.

3.     Medisyne word ontwikkel met staatsgeld.

4.     Advertensiemaatskappye word oorval met geld vir vigsadvertensies.

5.     Navorsingsmaatskappye kry staatsgeld vir toekomstige navorsing.

6.     Dokters maak miljoene uit hierdie nuwe kategorie pasiŽnte.

Vigs word net soos misdaad, `n selfstandige bedryf wat aan duisende mense werk verskaf.

Na 23 jaar vanaf die ontdekking van vigs in Frankryk is daar nou miljoene wat kwansuis vigs het.

Daar word nou beweer dat een uit vier mense vigs onder lede het en baie gou gaan sterf.

Volgens hulle gaan daar miljoene weeskinders wees wat deur die staat grootgemaak moet word.

Omdat daar nou mense leef wat al 20 jaar vigs onder lede het, word daar nou deur die vigs bemarkers gesÍ dat daar `n vensterĒ periode verloop voordat die virus aktief raak en jou dood veroorsaak.

Vandag bestaan daar letterlik miljoene mense wat die vigs se teenliggaampies het en wat springlewendig, vet en gesond is.

Van die grootskaalse sterftes het niks gekom nie en begrafnisondernemers het geen noemenswaardige toename in besigheid nie.

Die kisbedryf en grafsteenmakers se aanvraag is nog normaal en hulle vaar maar sleg in die huidige ekonomiese klimaat.

Die vigs klugspel het baie fasette, en die vigsaktiviste benut almal ten volle. Daar word beweer, (en dit is seker waar) dat die hospitale in die 5 groot ontwikkelingsgebiede oorlopens toe vol is van pasiŽnte, en dat pasiŽnte weggewys word om by die huis te gaan sterf of aan te sterk.
Daar word gesÍ dat begrafnisondernemers baie geld maak, en dat begraafplase besig is om baie vinnig vol te raak.

En dit alles oor vigs.

Die werklikheid is dat die Nasionale Party miljoene mense verskuif het na afgeleŽ gebiede en die tuislande.

Vanaf 1994, met die bewindsoorname van die ANC, het al hierdie mense weer met `n spoed terugbeweeg na plekke waar daar werk is.

Hierdie gebiede is Johannesburg, Pretoria, Kaapstad, Durban en Bloemfontein.

Die bevolking in hierdie gebiede het vir vyfdubbel, en die begrafnisondernemers en die hospitale sal nie kan tred hou met die normale sterftes nie.

In die platteland is die sterftes en siekes weer baie minder, en daarom is dit `n skewe prentjie wat deur die vigs aktiviste voorgehou word.

Die enigste manier is om sterftes per duisend mense te bepaal, ongeag of hulle in `n hoŽdigtheidomgewing woon of op die platteland, en dit is juis hierdie aspek wat die vigs aktiviste soos pes vermy.

Soos alreeds aangetoon was die sterfte syfer voor 1980 sewe per duisend mense, en dit het dieselfde gebly tot en met die jaar 1990.

Die geboorte syfer is tans 25 kinders per duisend mense, maar in die groot vyf ontwikkelde gebiede is die geboortes baie meer en dit "kom voor" asof daar `n groot bevolkingsgroei is.
Maar dit is `n skewe prentjie, want op die platteland word daar weer minder kinders gebore.

Elke mens kan homself of haarself die vraag afvra, hoeveel mense hy of sy persoonlik ken wat aan vigs dood is.

Dadelik sal die vigsaktiviste vir jou sÍ, dat die mense aan Vigsverwante siekte sterf en nie aan vigs nie.

Dit is soos kul jou hier en kul jou daar en siedaar.As iemand H.I.V-positief is en hy sterf aan Tuberkulose (TB), dan is hy aan vigs dood. As hy nie M.I.V-positief is nie, is hy aan TB dood.

Hierdie vigs-klugspel gaan nog ontmasker word en dan wil ek nie in die vigs aktiviste se skoene staan nie.

Hulle laat miljoene mense in vrees en bewing lewe net omdat hulle wil hÍ die mense moet kondome gebruik om ons nageslag te beperk.

Virodene en ander medisyne
Wetenskaplikes ontwikkel `n middel met die naam Virodene om die wegkruipervirus dood te maak.

U Moet onthou dat niemand die virus al gesien het nie.


Dus word medisyne nou vervaardig wat nie hoef te bewys dat hulle die virus dood maak nie.
Dadelik word daar oorlog verklaar teen die vervaardigers van Virodene, omdat die SA Gesondheidskommissie en die SA Mediese Raad nie `n "teenmiddel" wil hÍ nie.

Die Mediese Raad wil hÍ dat hospitale AZT gebruik om VigspasiŽnte mee te behandel.

Hierdie AZT is oorspronklik in 1968 ontwikkel om kankerselle mee te beveg.

Dus breek AZT die liggaam se immuniteitstelsel verder af en mense sterf dan baie gouer.
Die Mediese Raad ontken dat hulle medisyne die mense doodmaak en plaas die skuld op die vigs virus.

In die volgende tabelle word die amptelike statistieke weergegee. Hier kan u baie duidelik sien dat vanaf 1970 daar geen buitensporige styging in die sterfte syfer was nie.

Hierdie statistiek is verskaf deur die Suid-Afrika statistiekdiens, en dit is ďvoldoende bewysĒ dat daar vanaf 1980, toe die vigs virus ontdek was, geen styging in die sterftesyfer was tot en met 1990 nie.

TABELLE VAN GEBOORTES EN STERFTES IN SUID-AFRIKA, SOOS VERSKAF DEUR DIE SUID-AFRIKA STATISTIEKDIENS:

Lewenstatistieke - Geskiedkundige tabel
Blankes

Jaar

Totale aangetekende
lewendgeboortes

Aangetekende sterftes
doodgeboortes uitgesluit

 

Totaal

M

V

Totaal

M

V

 

29

30

31

32

33

34

1975

1976

1977

1978

1979

 

1980

1981

1982

1983

1984

 

1985

1986

1987

1988

1989

 

1990

1991

1992

79 811

78 513

73 998

73 183

73 079

 

74 760

79 058

77 686

81 139

81 534

 

79 863

72 955

70 431

69 189

70 964

 

69 649

      ..

      ..

40 858

40 078

37 829

37 509

37 683

 

38 289

40 562

39 819

41 386

41 690

 

41 023

37 358

36 097

35 451

36 220

 

35 712

  ..

  ..

38 953

38 435

36 169

35 674

35 396

 

36 471

38 496

37 867

39 753

39 844

 

38 840

35 597

34 334

33 738

34 744

 

33 937

  ..

  ..

34 928

36 464

35 166

35 870

35 808

 

37 543

39 373

38 717

37 766

38 175

 

37 348

38 241

39 810

40 194

35 060

 

33 519

  ..

  ..

19 935

20 718

19 572

20 237

19 926

 

21 056

22 071

21 490

20 771

21 226

 

20 410

21 052

21 856

21 963

18 969

 

17 946

  ..

  ..

14 993

15 746

15 594

15 633

15 882

 

16 477

17 302

17 227

16 995

16 949

 

16 938

17 189

17 954

18 231

16 091

 

15 573

  ..

  ..

 

Lewenstatistieke - Geskiedkundige tabel
Swartes

Jaar

Totale aangetekende
lewendgeboortes

Aangetekende sterftes
doodgeboortes uitgesluit

 

Totaal

M

V

Totaal

M

V

 

43

44

45

46

47

48

1975

1976

1977

1978

1979

 

1980

1981

1982

1983

1984

 

1985

1986

1987

1988

1989

 

1990

 565 000

578 000

592 000

606 000

622 000

 

638 000

656 000

675 000

696 000

717 000

 

739 000

762 000

767 000

707 000

726 000

 

746 000

   ..

  ..

  ..

  ..

  ..

 

  ..

  ..

  ..

  ..

  ..

 

  ..

  ..

  ..

  ..

  ..

 

  ..

   ..

  ..

  ..

  ..

  ..

 

  ..

  ..

  ..

  ..

  ..

 

  ..

  ..

  ..

  ..

  ..

 

  ..

   43 490

  41 244

  41 094

  99 758

109 931

 

  99 734

  95 242

102 407

106 336

101 965

 

  95 959

  92 659

108 768

124 689

118 429

 

  86 060

 26 704

25 693

25 332

60 009

65 401

 

59 135

57 166

62 617

65 078

61 497

 

56 732

54 624

65 618

75 219

72 457

 

49 714

 16 786

15 551

15 762

39 749

44 530

 

40 599

38 076

39 790

41 258

40 468

 

39 227

38 035

43 150

49 469

45 972

 

36 346

 

Lewenstatistieke - Geskiedkundige tabel
Asasiers

Jaar

Totale aangetekende
lewendgeboortes

Aangetekende sterftes
doodgeboortes uitgesluit

 

Totaal

M

V

Totaal

M

V

 

1

2

3

4

5

6

1975

1976

1977

1978

1979

 

1980

1981

1982

1983

1984

 

1985

1986

1987

1988

1989

 

1990

1991

1992

 20 298

19 785

18 881

19 019

19 233

 

19 766

20 882

21 400

22 354

22 451

 

20 396

19 560

20 286

19 525

20 644

 

20 195

  ..

  ..

 10 251

  9 949

  9 547

  9 589

  9 664

 

10 098

10 547

10 965

11 365

11 314

 

10 343

  9 885

10 343

  9 928

10 558

 

10 218

  ..

  ..

10 047

9 836

9 334

9 430

9 569

 

  9 668

10 335

10 435

10 989

11 137

 

10 053

  9 675

  9 943

  9 597

10 086

 

  9 977

  ..

  ..

4  832

4 883

4 593

4 381

4 769

 

4 874

4 493

5 032

4 878

4 986

 

4 966

4 899

5 628

5 476

5 318

 

4 212

  ..

  ..

2 947

2 934

2 684

2 574

2 801

 

2 974

2 788

3 040

2 903

3 006

 

2 940

2 933

3 384

3 289

3 153

 

4 212

  ..

  ..

1 885

1 949

1 909

1 807

1 958

 

1 873

1 705

1 992