Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels
 

DIE TSETSEVLIEG

 

Met die nuwe Afrika beraad wat in Junie 2003 in Mosambique gehou is, het Mohamar Cadaffi aan die einde van die beraad twee uitsprake gemaak wat vir baie mense as onbegryplik voorgekom het.

 

Mohamar Cadaffi het gese dat vigs en die Tsetsevlieg Afrika beskerm en dat God dit aan Afrika geskenk het.

 

T.o.v. vigs het hy bedoel dat die Europeers twee keer dink voordat hulle met 'n swart mens seks sou he omdat dit die siening onder witmense is dat die meeste swartmense vigs het.

Dus bedoel hy dat die genepoel van die swartmense nie besoedel sal word nie.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Die Tsetsevlieg is net 'n gevaar vir uitheemse spesies. Inheemse bokke, beeste en wilde diere en mense is bestand teen die Tsetsevlieg en daarom is die Tsetsevlieg een van die redes waarom Afrika nog in 'n ontwikkelende stadium is.

 ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Wetenskaplikes het nou 'n metode gevind om hierdie gevaarlike insek te oorkom.

Hulle vang die Tsetsevlieg in hokke en versamel sodoende duisende vliee.

Daarna verkoel hulle die vliee tot onder 7 C omdat dit verhoed dat die vliee kan vlieg.

(Insekte kan nie vlieg in weersomstandighede waar die temperatuur onder 7 C is nie)

Die wyfievliee word dan van die mannetjies geskei en die mannetjies word vernietig.

Die wyfie Tsetsevliee word deur 'n x-straal masjiengestuur en hulle is daarna onvrugbaar. Hierdie duisende gesteriliseerde vliee word dan deur 'n vliegtuig oor die woude uitgegooi.

Wat nou gebeur is baie INTERRESANT

Die mannetjie Tsetsevlieg het net 3 dae in sy lewenssiklus om die wyfies te dek. Dus paar hulle nou met die gesteriliseerde wyfies sonder dat hulle dit agterkom.

Omdat die Tsetsevlieg se lewenssiklus net 7 dae is, gaan daar nou 'n hele geslag vliee dood sonder om die volgende geslag voort te bring.

Deur hierdie metode roei die wetenskaplikes die Tsetsevlieg uit, om Afrika meer toeganklik te maak vir die Westerlinge om die grondstowwe te benut.

Nou kan ons verstaan waarom Cadaffi die Tsetsevlieg as Godgegewe beskou. Cadaffi haat die witmense met 'n passie en dit was hy, wat agter die Lockerby ramp was, deur 'n bom op die vliegtuig te plaas.

Wat nie altyd duidelik is nie, is dat ons as witmense net soos die Tsetsevlieg deur ons vyande uitgeroei word.

Vanaf 1960 het ons vyande baie verskillende soorte kinderverhoedmiddels vir ons vroue ingegee.

Vir 40 jaar was die witmense se grootste siekte die van onvrugbaarheid wat deur die pil veroorsaak is.

Ons pluk vandag die vrugte daarvan omdat daar nie genoeg werkgewers is om die Ekonomie staande te laat bly nie.

Op alle terreine is daar nou 'n leemte. Daar is nie genoeg Laerskoolkinders nie.

Hoerskole en Universiteite kan nie meer bestaan nie en ander skole en instansies moet saamgesnoer word sodat die Universiteite en skole kan oorleef.

Ons vroue word op grootskaal gesteriliseer en onder medici is dit die beskouing dat tot 80% van witvroue gesteriliseer word voor 35 jaar en 60% voor 25 jaar.

Ons kom niks agter nie omdat die uitwissing oor twee geslagte heen gebeur.

Ons kom net die simptome  agter, maar weet nie waarom ons in so 'n benarde situasie verkeer nie.

Die rede vir die moord en doodslag van ons mense, die hoe werkloosheid, die integrasie en die vermenging van ons gene is uitsluitlik te danke aan die pil, kondome en die sterrilisasie van ons vroue.

Ons het onsself 'n klein minderheid gemaak onder leiding van ons vorige Politieke Leiers en ons kerke.

Demograwe skets 'n baie donker prentjie vir die hele Westerse bevolking.

Europa en Amerika gaan 'n totale bevolkings omwenteling tegemoet omdat hulle jong sterk werkers sal moet invoer om hul werk vir hulle te kom doen.

In Europa word die sogenaamde "Grys Plaag" al groter omdat daar nie meer genoeg jong mense is nie.

Ons hier in Afrika is gedoem tot uitwissing hetsy deur moord en roof asook integrasie deur onder- trouery.

Ons kan onsself nie meer beskerm nie en ons vyande het hul respek vir ons verloor.

Daarom word enkellopende boere en motoriste op die wreedste maniere doodgemaak deur hierdie lafhartige moordenaars.

Ons kan onsself weer opbou en 'n sterk Volk word.

Die vraag is of ons betyds gaan wakker word.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~


2005/12/07

 

 

 

 

Artikels Argief