Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

STIGTINGS VERGADERING VAN DIE BOERESTAAT PARTY OP 16 DESEMBER 2006

 

Met hierdie brief wil ek vir een en almal van u baie hartlik bedank dat u dieStigtings Vergadering bygewoon het.

Vir my is dit `n verdere stappie op ons pad van vryheid wat deur Mnr. Robert van Tonder begin is en ek het groot waardering vir almal wat daar was.

Mnr. Fred Rundle het die spyker op die kop geslaan toe hy opgemerk het dat daar nie meer `n familie of vriende kring bestaan wat nog nie onder die kriminele deur geloop het nie.

Daarom is ek verbaas dat nie meer mense van hierdie geleentheid gebruik gemaak het, om aan die ANC te wys dat daar totale afkeur is in die wyse waarop die kriminele vraagstukke behandel word nie.

Al stem u nie heeltemal saam met ons oplossings vir die afskuwelike situasie wat nou in S.A. heers nie kon u wel u afkeur kom getuig het en `n duidelike boodskap aan die huidige staat gestuur het.

Ook mense wat tot nog toe nie deur die barbare aangeval was nie of net iemand ken wat wel al deurgeloop het kon maar die moeite gedoen het om hulle afgryse te kom betoon.

U kan nie se dat u nie weet nie en hier is maar net `n klein getal afskuwelike    dade wat wel die media bereik het.

1) `N swart baba word in `n sloot weggegooi met geboorte.

2) `N swart verbyganger verkrag die kind en gooi haar weer in die sloot.

3) `N vrou se lyk word uit `n lykshuis gedra en daar word met haar seks gehou in `n   buite kamer.

4) Daar word elke nag wit vroue verkrag in hul eie huise.

5) Wit vroue word nakend voor hul vasgebinde mans geparadeer.

6) Verkragte en ontvoerde wit vroue word in Sjebiens vertoon.

7) Wit vroue word op snelwee doodgeskiet.

8) Wit vroue se vingers word afgebyt net om hul ringe te kry.

9) Wit vroue word met strykysters verbrand deur rowers wat by hulle inbreek.

10)  Wit vroue word by verkeersligte ontvoer en in die veld verkrag.

11)  Ou mans se voetsole word afgesny en dan word sy bebloede voete in kook water gedruk.

12)  Selfs wit vroue wat as staatsaanklaers werk word in hul eie kantore met messe gesteek.

13)  Straat boewe masturbeer openlik voor wit vroue

Bogenoemde lys is maar net `n paar waansinnige gebeure in ons land.

Die Boerestaat Party gaan `n lys van name en gebeure op ons Web blad publiseer met `n kort beskrywing daarby wat hierdie onmenslike aanvalle op ons mense sal uitbeeld.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Dan gaan ons verder:

Die polisie doen niks aan hierdie sake nie omdat hulle al die bevoegde wit Polisie vervang het met swartes.

Die Polisie beweer ook dat hulle nie voorkomend kan optree nie en daarom net sake kan ondersoek nadat dit gebeur het.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Ons besighede se name word verander onder dwang.

Ons dorpe, Stede, Strate, Lughawens ens. se name word vervang met sotlike name soos Bella Bella.

Ons land se naam gaan net soos ons Provinsies se name verander.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

 Boewe in die tronke word op die hande gedra en kry drie keer per dag kos waarvoor ek en u betaal.

 

Hierdie boewe het ook stem reg verkry van die ANC.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

 Aborsie wat doodeenvoudig moord is word gewettig.

Daar is `n geval waar die Diere Beskermings Vereniging `n boer hof toe vat omdat hy hoender eiers wat nog nie uitgebroei het nie op `n stortings terrein   gooi, waar die kuikens dan uitbroei, maar hierdie selfde mense wat hulle oor `n paar hoender kuikens bekommer gee glad nie om dat daar (100,000) (Een Honderd Duisend) wit babas vermoor word in die Mari Stopes Klinieke nie.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

 Die ANC wettig die afskuwelike gedrag dat twee mans kan trou.

 ~~~~~~~~~~~~~~~~~

ONDERSTEUNING AAN ZIMBABWE

Ons is vas oortuig dat wat in Zimbabwe gebeur ook hier in S.A. gaan gebeur.

DIE STILLE DIPLOMASIE VAN M BEKIE IS EINTLIK `N OORVERDOWENDE GOEDKEURING OM VAN DIE WIT BOERE VAN ZIMBABWE ONTSLAE TE RAAK.

Daarom is dit `n aanduiding vir die kriminele dat aanvalle op wit mense aanvaar baar is vir die regering.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Elke mens wat al self aangeval is of vriende en familie het wat aangeval was moet hul steun aan die Boerestaat Party gee.

Die stelsel wat ons voor staan van kwalifiserende stemreg sal regverdigheid bring en die huidige diktatorskap van die ANC beeindig.

Ons is nie `n voorstander van een mens een stem nie maar ons stem saam dat elke mens wel `n stemreg moet he.

Daarom se ons dat `n persoon wat in die tronk is of `n bedelaar is of gom snuif nie dieselfde waarde toevoeg tot ons beskawing as `n dokter of `n professor of `n landbouer wat sorg dat daar kos op elkeen se tafel is nie.

Huidiglik is daar 22 miljoen stemgeregtigdes in S.A. en ons wil hierdie totaal opskuif na 35 miljoen deur aan meer bevoegde mense se stem `n groter waarde te heg.

Byvoorbeeld:

`n Werkgewer                                                                            100 punte

`n Professor                                                                               75   punte

`n Dokter, Apteker, Prokureur of gegradueerde                              50   punte

`n Plaasboer                                                                             35   punte

Daarby mag kriminele in die tronke geen stem reg he nie en alle ander mense se stem moet net een tel.

Die Boerestaat Party staan op vier bene.

1) Die vermeerdering van ons Volk en die voorkoming van emigrasies.

2) Die verandering van die huidige kiesstelsel na kwalifiserende stemreg.

3) Die stopsit van aanvalle op ons mede landsburgers en spesifiek op ons Volksgenote.

4) Die be-iendiging van die wet op aborsie omdat die Boerestaat Party `n pro-lewe Party is.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Daarom is `n stem vir die Boerestaat Party `n stem vir die beskawing en sal werklike voorspoed, veiligheid en vryheid `n werklikheid word.

 

2006/12/26

 

 

Artikels Argief