Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

Uitwissing van ons renosters en die beskerming van ons wit vroue.

 

 

China het op die 12de Desember 2011 ’n Suid-Afrikaanse vrou, Janice Linden (37) wat 3kg dwelms in China ingesmokkel het doodgemaak deur haar in te spuit soos jy ’n hond inspuit wat jy van kant wil maak.

 

Die Boerestaat Party verneem dat sy net gebruik is as ’n weerligafleier en dat 3kg nooit die moeite werd was vir die dwelm handelaars nie.

 

Terwyl hulle haar gevang het en ’n groot lawaai daaroor gemaak het, is honderde kg heroοen ingesmokkel. Nou kon die Chinese-polisie vol bravado sκ dat hulle iemand gevang het met dwelm middels. Janice Linden is eintlik deur die Chinese vermoor.

 

Verder is hierdie Oosterlinge met hul kommunistiese regering baie besig in SA om ons renoster populasie uit te roei.

 

Hulle beweer dat hulle seksualiteit verhoog word omdat hulle ’n renoster horing het. Dit is so verregaande dat selfs die ANC nou opdrag aan die koerante gegee het om dit nie so te noem nie.

 

Nee, die koerante, Beeld ingesluit word gedwing om te sκ dat die renoster horing nie vir die kleinmensies van die ooste ’n horing gee nie, nee dit is vir medisinale gebruik.

 

Ek stel voor dat Bull Brand al hulle beeskloutjies fyn maak en na China uitsmokkel. Hierdie beespote is van dieselfde stof as die renoster horing gemaak en hierdie geel mannetjies sal nie die verskil agterkom nie.

Op die 13de Desember is twee Viλtnamese op Jan Smuts lughawe gevang met vier renosterhorings. Op die 12de Desember is twee renosters in die Kaap Provinsie met ’n verdowingsgeweer geskiet en

hul horings is met pangas afgekap tot in hul neusholtes en net so lewend gelaat.

 

Zuma en sy hele konkoksie is nie bereid om hierdie slagting te keer nie. Zuma is nie bereid om ’n vrou van die Chinese se bloed-dorstigheid te red nie.

 

Zuma se polisie verkrag weekliks wit vroue en hul word nie eens geskors nie.

 

Die Boerestaat Party is ’n voorstaander vir die doodstraf vir moord, verkragting en huisbraak maar as ons die doodstraf toelaat vir ’n dwelm koerier dan sal ons die helfte van die mense in SA moet ophang.

 

Die groot probleem is, is dat Zuma in die Chinese se sak is en verder dat hy jubel as ’n wit vrou dood gemaak of verkrag word.

 

 

 

 

Coen Vermaak

 

Boerestaat Party

 

Artikels Argief