Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

 

DA is Rassehaters.

 

Die DA het nou hul ware kleure gewys met hul plakkate van ras-integrasie. Die volgende vraag moet almal mooi verstaan.

  1. Wat is die definisie van 地 Rassis

  2. Wat is die teenoorgestelde van 地 rassis

 

Kom ons maak soos die graad een juffrou en kyk of u dit kan verstaan.

 

Meegaande is 地 voorbeeld van 地 Stoere Zulu.

地 Rassis waardeer hierdie Zulu en wil nie h dat hy moet verdwyn nie.

Nou verder wat is die teenoorgestelde van 地 rassis?

Dit is iemand wat rasse haat.

Dit is iemand wat die werklikheid van rasse nie wil erken nie.

Dit is iemand wat wil h dat alle rasse moet uitsterf en in een ras, die menslike ras moet voortgaan.

Dit is iemand wat God vloek en s God was mal om verskillende rasse te maak.

Daarom wil die DA rasse vermeng. Die DA haat rasse en is rasse haters in die ware sin van die woord.

Vir die swart man wat trots is omdat hy 地 swart man is, is die plakkate vir die DA net so afstootlik.

Rasvermenging kan as volg gesien word.

Kom ons vat die mossies, duiwe, papegaaie en eende en dan kruis ons hulle almal met mekaar.

Hulle is mos vols en waarom wil ons so 地 verskeidenheid vols h. Dan gaan ons verder en ons kruis die swaeltjies die patryse, die tarentale, die volstruis en ons maak van almal een vol. Dit is mos wat die voel haters wil h. Hulle haat dit om verskillende vols te sien. Hulle wil een vol h wat vir niks aangepas is nie.

Hulle haat die natuur.

Hulle haat God.

Hulle haat rasse.

Hulle is rasse-haters en daarom is ons rassiste.

Ons hou van verskillende rasse en ons dink ras is uniek en behoort beskerm te word.

 

Coen Vermaak

Boerestaat Party