Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

Persverklaring

Die broer van Coen Vermaak Mnr. Paul Vermaak is vanoggend 5 uur koelbloedig doodgeskiet in die Ernie Els Golf landgoed.

Twee of drie swart mans het die sogenaamde veiligheid heining afgebreek met ín bobbejaansleutel, die elektriese drade geknip sonder dat die veiligheidspersoneel dit agtergekom het.

Die Ernie Els Golf Landgoed / Copperleaf word voorgestel as ín veilige landgoed waar jy jou vensters kan oop los.

Diefwering word verbied en baie swak straatligte is geÔnstalleer.

Hierdie Copperleaf Golf Landgoed  is ín paar kilometer van Diepsloot plakkerskamp af.

Volgens huidige inligting is twee of drie swartes afgelaai met ín kombi. Hulle het handskoene gedra en geen vingerafdrukke gelaat nie verder het hulle seilskoene gedra wat net ligte spore gelaat het.

Omdat die huise vÍr van mekaar is, het hulle eers by ín ander huis ingebreek en ín televisie en drank gesteel.

Op pad uit het hulle verby Mnr. Paul Vermaak se huis geloop en deur sy slaapkamer venster geklim.

Louse Vermaak het wakker geword en die swart gemors het drie skote geskiet met ín 9mm pistool.

Een koŽl het Paul Vermaak in die kop getref.

Die Vermaak broers was vyf en Mev. Vermaak, moeder van Paul is 84-jaar oud.

Wat ín skande om in so ín land te woon.

Coen Vermaak, leier van die Boerestaat Party het juis gister ín Radio gesprek in Amerika gehad en aan die Amerikaners hierdie gruwelike statistiek meegedeel oor hoe die wit mense, hier op ín daaglikse wyse vermoor word.

Sien aangehegde foto`s 

Coen Vermaak

Boerestaat Party.

 

Persverklaring