Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

Panyaza Lesufi oor swartmense se hare

Na aanlyding dat die geagte Panyaza Lesufi nie weet wat om met swartmense se hare te maak nie, wil ek graag herhaal waarom swartmense sulke kroes hare het.

Swartmense is baie fyngevoelig oor hul hare en die meeste swartmans skeer al hul hare af.

                                    __________________________________________

Swartmense is uitheems in Suid-Afrika en het van die Ewenaar geimmigreer sowat 500 jaar gelede.

Op die Wreldkaart sal jy sien dat alle mense op die Ewenaar sekere eienskappe het.

Hulle het kroeshare wat in korrels op die kop voorkom.

Die rede is dat swartmense baie meer warm kry as witmense.

Op die Ewenaar is dit altyd baie warm en baie vogtig.

Hierdie hitte wat in swart liggame opbou, moet ontslae van geraak word en die Natuur het gesorg dat hierdie rasse se hare kroese vorm en dat die baie sweetkliere die kop kan afkoel omdat hulle maklik kan oorverhit.

Verder het hulle swart velle sodat hulle nie deur die son beskadig kan word nie.Witmense kan nie vir lank op die Ewenaar woon nie en daarom word hulle normaalweg Suid en Noord van die skeerkringe gevind.

Ook het swartmense groot neusgate sodat hul neuse nie die lug nog meer warm en nat moet maak vir hul longe nie.

Witmense se neuse is lank en dun sodat die koue lug warm gemaak kan word en dat die lug ook klam gemaak kan word.

In die Russiese wreld is die neuse nog langer en selfs gebuig omdat dit so koud en droog is.

Ook het die Swartmense dik lippe sodat hulle kan agterkom as hulle meer water moet drink.

Nou omdat die Natuur hulle aangepas het vir die toestande op die Ewenaar moet ons vir Lesufi s dat as hy nie van die swartmense se hare hou nie, moet hy teruggaan daarwaar hy vandaan kom.

Ek is seker dat die huidige bewoners van die Ewenaar nie sulke Afro Styl hare sal groei nie, want hulle sal almal aan hitte uitputting ly.

                                    _______________________________________

Verder wil ek s dat die swart kinders nrens gaan kom as hulle oor hul voorkoms wil Toi-Toi nie.

Wat belangrik is, is om jou toe te spits op jou leerplan en jou voor te berei vir die toekoms.

Terwyl julle Toi-Toi raak julle agter en julle ondermyn julself.

Ons weet dit is moeilik om in n ander ras se skool te presteer en om n ander ras se taal en gewoontes te verstaan, maar julle ouers het self besluit dat julle eie opvoeding minderwaardig is.

Dus, probeer julle bes en probeer die eindeksamen slaag, want anders gaan julle in dieselfde bootjie beland waarin die huidige Universiteits Studente hulself nou bevind.

Hulle kon ook nie by die wit ras se beskawing aanpas nie en is besig om alle riglyne en dissiplines te vernietig.

Daar is geen sin in om geboue af te brand net omdat jy nie kan presteer nie.

 

Die uwe

Leier van die Boerestaat Party

Coen Vermaak

Tel: 011 411 6901-2-3

Sel: 082 413 6323

E-pos Adres: info@boerestaatparty.co.za

Webwerf: www.boerestaatparty.co.za

Artikels Argief