Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels
 

Die Wet teen Ouerlike plig

 

Ek reageer oor die berig in Beeld van 27 Januarie 2006 dat lyfstraf deur ouers ook teen die wet sal wees as die menseregte kommissie en "ander" organi-sasies hul sin kry.

Vir my is dit duidelik dat dit net `n voortsetting is, van die aanslag teen die gesin.

Vanaf 1960 probeer die VVO en sy serogaat organisasies om die wreld bevolking te verminder.

Hulle het baie metodes deur die jare ontwikkel en een daarvan is om die boustene van `n bevolking, die "huisgesin" te vernietig.

Vir hierdie "Sosialistiese" ontvormers is dit nodig dat mense `n weerstand opbou teen kinders.

As jy dit baie moeilik maak vir mense om kinders groot te maak is sterilisasie die antwoord en siedaar jou probleme met oorbevolking is opgelos.

Ek dink dat mens hierdie metode van kinderverhoeding by al die ander metodes kan byvoeg en ons kan die volgende lys nou saamstel.

1)      Wet  teen tuis dissipline.

2)      Aborsie sonder toestemming

3)      Die pil wat vrylik beskikbaar is

4)      Kondome wat op elke straat hoek uitgedeel word.

5)      Keisersnees wat op 75% van ons vroue uitgevoer word.

6)      Die "Morning After Pil" (RU486) wat deur almal by `n apteek gekoop

kan word

7)      Die pil vir mans

8)      Die kondoom vir vrouens

9)      Die diafragma

10)  Estrogeen pleisters

11)  Ondervel inplanting van estrogeen kapsules

12)  Vasektomie vir mans

13)  Sterilisasie van vroue

14)  Bevordering van homoseksuele mense

15)  Geloof oortuigings dat seks sonde is

16)  Vrees onder Volksgenote versprei t.o.v. die groot leun  oor Vigs.

17)  Coitus Interruptus

18)  Vaginale uitspoeling na Coitus

19)  Vaginale ringe met spermdoders

20)  Die gebruik van skuim apparate met spermdoders

 Dit is baie duidelik dat ons vyande alle denkbare metodes uitgedink

het om ons nageslag te vernietig.

 

Coen Vermaak


2006/02/05

 

 

Artikels Argief