Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

Christene bely  ̀koloniale misdade ́

 

_Beeld 05-09-2006_________

 

Barnabas Thondhlana

Media 24-Afrika-kantoor

_______________________

 

Harare,- `n Besoekende afvaardiging van Europese en Amerikaanse Christene het amptelik aan Afrika om verskoning gevra vir die misdade wat tydens die slawe-era en tydens kolonialisering plaasgevind het.

Die skuldbelydenis is eergister hier gedoen voor honderde afgevaardigdes van 24 Afrika lande, onder wie oudpres. Joaquim Chissano van Mosambiek, wat `n Europa-Afrika-versoeningskonferensie hier bywoon.

Die afgevaardigdes wat voor Chissano op hulle kniee gegaan het om vergifnis te vra vir die sondes van die verlede, was van onder meer Brittanje, Duitsland, Frankryk, Portugal, Spanje, Nederland en die VSA.

Mnr. Chris Seaton, voorsitter van die Europa-Afrika-versoeningsproses en direkteure van die Britse nie-regeringsorganisasie Peaceworks, het namens Brittanje skuld bely vir die sondes wat tydens die koloniale era teen Zimbabwe gepleeg is.

Hy het die Union Jack, die vlag wat gehys is tydens Rhodesie, om sy skouers gedrapeer toe hy die belydenis gedoen het.

Sommige van die afgevaardigde het in trane uitgebars terwyl hulle vergifnis gevra het vir die uitbuiting van Afrika, die beleid van verdeel-en-regeer deur die koloniale heersers, die aanblaas van konflikte en die bloed wat gevloei het in die tyd.

Hulle het erken dat die meeste van Afrika se probleme vandag spruit uit kolonialisme en het vergifnis gevra vir marteling, die vernedering van Afrikane en vir die instelling van apartheid.

Ons het berou daaroor dat ons die rykdom en die grond van Afrika afgevat het.

Ons het berou daaroor dat ons Afrikane nie as mense beskou het nie, maar eerder as goedere, as swart ivoor, het Seaton gese.

Ek wens ek het `n mandaat gehad om ook om vergifnis te vra, want die sondes wat deur Europeers gedoen is, is nie net deur hulle gedoen nie, het Chissano te midde van applous in die saal gese.

Dit is simbolies dat vanjaar se geleentheid juis in Zimbabwe gehou word, `n land wat swaarkry weens die effek van onregverdige internasionale verhoudinge, waarin die magtiges hul eie wil afdwing - `n lewendige herrineringe aan kolonialisme, het hy gese.

Chissano het gese hy hoop die versoeningsinisiatief sal Zimbabwiers aanmoedig om as nasie saam te werk om hul huidige probleme te oorkom.

 

 

Christians                                                    7 September 2006

 

This article is ment for our international visitors.

I have seen that Wolfsangel have visited our site and wish to have some English articles.

Well, we had a article in the local Afrikaans newspaper Beeld, which incidentally refuse to place the Boerestaat advertisement in the future.

This article in Beeld of 05/09/2006 reported on Christians from England, Germany, France, Spain, Nederland and USA, coming to Southern Africa and stating that they wish to ask for forgiveness for the past.

They stood on their knees in front of African leaders and with tears streaming down their faces, they apologize for all the murders, rapes and stealing all the raw materials of Africa.

What these Christians did not say and apologize for is the fact that they have send in their storm troopers in the form of civilians right from the time of Jan van Riebeeck in 1652.

These storm troopers came in the form of soldiers, administrators, farmers, teachers, clerics, girls from orphanage sailors, and normal people that volunteered.

They brought civilization to the wilderness.

They brought books for law, schooling, admin, business, farming etc to Africa where none existed.

 

The first dictionary in a black language came into a existence in 1973, 300 years after JVR and it was developed by whites so that blacks can also have a written language.

 

In reality, what happened was that Europe sacrificed these white people so that their own economies could flourished.

The Christians of Europe could not care less if these people were killed, raped or eaten by wild animals.

They could not care if they mixed with the locals and create a  mixed race society.

They did not care at all because my fore fathers were sacrificed by Europe.

 

The problem is that my fore fathers did procreate and we do exist today as people that are not from Africa.

 

We are still murdered and raped and the Government are doing their best to disarm the whites in South Africa.

 

I do not see or hear these Christians lamenting about all the whites that are being raped and murdered.

 

I do not see that these Christians ask that all their storm troopers be (re-patriated) to their home countries and that these storm troopers be looked after for the rest of their days.

 

No, we were sacrifised just as the Christians in the bible scarified their own children.

Many will argue that the Christians in the bibles were Jews but the white Christians learned very well from their semetic brothers.

 

I wish to state clearly to all Christians that support this delegation.

 

Please go to hell!!!!!!!!!!!!

 



2006/09/10

 

 

Artikels Argief