Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels
 

Ketting van die Gene

 

Ds. Don Gibbs het in die verlede verwys na die bizare denke van mense om te dink dat alle mense op aarde van dieselfde voorouers afstam naamlik Adam en Eva.

Ek verstaan sulke denke omdat ons Volk as Christene groot gemaak is en Christene word van kleins af geleer dat Adam en Eva die eerste mense op aarde was. Hierdie is natuurlik `n baie kinderlike manier om iets aan kinders te probeer verduidelik wat selfs vir grootmense onverstaanbaar is.

Die probleem met hierdie wit leuntjies is dat mense dit as absuluut waar aanneem en dit dan weer verdedig. Nou ontstaan die vraag wel, dat, was Adam en Eva nou die ouers van alle rasse op aarde.?

Die nuwerwetse ds. Met hul hervertaalde Bybels sal dadelik vir jou ja op hierdie vraag antwoord.

Hulle sal ook luidrugtig byvoeg dat daar geen verskil tussen mense is nie behalwe hul velkleur.

Hulle se dan, dat voor God daar geen verskil tussen mense, volke en rasse is nie en by implikasie se hulle dat as almal voor God gelyk is, hoe kan daar dan `n verskil tussen mense self wees.

Dit is hierdie denke wat dan toelaat dat wit meisies met swart mans kan trou en andersom; sonder dat iemand iets kan se.

Dit is op hierdie fundamentele punt waar ek met die Christen kerke verskil en ek hulle verantwoordelik hou vir die verskrikking wat hulle denke oor ons volk bring.

In hierdie artikel wil ek verduidelik dat daar nooit net een Adam en Eva was nie.

Daar was vir alle rasse `n Adam en Eva.

Ek wil begin om die kinderverhaal van `n klompie stof, grond en takkies en die ribberbeen storie te vervang met die woord "ontstaan"

Die Dinosou`rus het die aarde bewoon vanaf 600 miljoen jaar gelede tot 50 miljoen jaar gelede.

Gedurende die Dinosou`rus tydperk het die son nooit op aarde geskyn nie, as gevolg van `n wolke kombers om die aarde.

Die Dinosou`rus was aangepas vir sulke kweekhuis atmosfeer en hulle het gefloreer.

Vyftig miljoen jaar gelede is hierdie atmosfeer ontwrig deur `n meteoriet wat alles uitgewis het.

Dit het toe veroorsaak dat die wolkekombers wat om die aarde was, in reŽn verander het en die son het vir die eerste keer op die aarde geskyn.

Dinosou`russe wat die ontploffing oorleef het, het agterna gesterf as-gevolg van die stof wat die aarde laat afkoel het deur die sonstrale totaal  te blokkeer.

Hierdie is 'n kort beskrywing wat 50 miljoen jaar gelede plaasgevind het.

Daar is baie boeke beskikbaar wat die leser kan bekom om hierdie tydperk te kan verstaan.

Maar wat duidelik verstaan moet word is dat die son vyftig miljoen jaargelede vir die eerste keer  op aarde geskyn het.

Die son se hitte is op sy sterkste op die ewenaar en die swakste op die twee pole.

Alle swart volke het op die ewenaar ontstaan.

Vat vir u `n wereld Atlas en kyk deur watter lande die Ewenaar gaan. Al hierdie lande is swartmense of  mens moet liewers se hulle was swartmense omdat verbastering `n groot rol gespeel het om die absolute skeidslyne te laat vervaag.

Die witmense het in die noorde Ontstaan waar die son nie so gevaarlik was nie en waar dit weer baie koud was.

Ons kan dus nou se dat die swartmense aangepas is vir natuurlike toestande waar dit baie warm is.

Ook kan ons se dat witmense baie goed aangepas is vir koue toestande en om dit te bewys moet ons na hul fisiese eienskappe gaan kyk.

Die swartmens moet swart wees anders brand die son op die ewenaar hom dood. Sy swart vel word nie deur die son geaffekteer nie, maar dit veroorsaa k dat hy baie hitte absorbeer. Dink maar `n swart motor en hoe warm hy kan word.

Of `n swart teerpad word so warm dat mens nie kaalvoet daarop kan loop nie.

Daarom moes die swartmens ander liggaamlike hulpmiddels ontwikkel om hom te help om op die ewenaar te kan bestaan.

1) Sy hare is plat sodat dit kan krul en kroese vorm , om weer hitte deur die sweetkliere op sy kop vry te laat wat hy geabsorbeer het.

2) Hy het meer sweetkliere op sy kop, as wit mense sodat hy sy brein, kan laat afkoel.

3) Omdat hy meer sweet moet hy meer vloeistof inneem daarom het hy dik lippe wat droog raak wanneer hy dors is.

Deur oor die lippe te lek word `n sein van die tong na die brein gestuur sodat die brein die opdrag kan gee om meer water te drink.

Dus kan ons se dat `n tradisionele ewenaar bewoner swart is met kroes hare, dik lippe en wat meer hitte kan absorbeer en meer kan sweet.

Vir die witmense was die swart vel nie nodig nie, en net soos die meeste hase, bere, voels en ander diere in die koue streke was hulle wit omdat hulle liggaame Vitamin D kon vervaardig sonder direkte sonstrale.

Hul hare is rond of ovaal sodat dit lank en welig kan groei om hul koppe warm te hou in die koue  toestande.

Hulle het minder sweetkliere op hul koppe omdat hulle blase voldoende is om van hulle oortollige water ontslae te raak in die koue.

Dit is om dieselfde rede waarom hulle nie dik lippe het nie.

Swart mense het plat neuse met groot neusgate. Witmense het dun reguit neuse met klein neusgate.

In die baie koue dele is die witmense se neuse selfs gebuig na onder om `n langer neus te vorm.

Die rede is dat die longe die enigste interne orgaan is wat aan die element bloot gestel is.

"Die longe verdra nie koue lug nie!!!!!!!!!

Daarom moet die lug eers deur die aartjies in die neus warm gemaak word. Daar word ook vog bygevoeg in die neus sodat die lug vogtig en warm die longe bereik.

Op die ewenaar is die lug klaar vogtig en warm. Dit reen byne elke dag daar en die swartmense het nie `n orgaan nodig om die lug nog meer vogtig en warm te maak nie.

Daarom die plat neuse wat sulke groot gate het.

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~

Liberale leiers en kerk leiers sal nou se dat Adam en Eva die ouers van alle mense is.

Daarna het hulle opgedeel en in verskeie streke gaan woon waar hulle verander het om by die omgewing aan te pas.

Dit is natuurlik snert want ons weet dat ons gene ons uiterlike bepaal. Soos Ds. Gibs tereg gese het, witmense kan net wit babas kry Dit is in ons gene en dus moes dit van die begin of daar gewees het.

Gene verander nie met die tyd nie. Gene verander net deur dit met ander gene te meng. Ons het dus nou bewys dat Adam en Eva nie ons almal se gemeenskaplike voorouers was nie.

Ook het ons bewys dat die omgewingstoestande of sogenaamde ewulusie nie ons gene kan verander van een ras na `n ander ras nie.

Om goedkeuring te gee aan mense wat hul gene wil verbaster deur onder-trouery is seker die grootste euwel van alle tye.

Ons veskil liggaamlik, verstandelik, geestelik en kulture. Vir u om wit of swart te kon wees was dit nodig dat u voorsate vir 50 miljoen jaar hul maat onder hul eie ras gesoek het.

Dit is al klaar genoeg rede om ook u gene te wil behou soos u dit gekry het.

Wees `n skakel in hierdie ewige lewende ketting en moet dit nooit verbreek nie. Dit is die ware ewige lewe. Die gene wat ontstaan het 50 miljoen jaar gelede.

Dink aan al die ontberings en opofferring wat u voorouers moes maak om te verseker dat u vandag hier kon wees.

Wilde diere, oorloe, koue, storms en siektes is maar net `n paar redes wat kon verhoed het dat u vandag hier kon wees.

Ons volk het nog `n verskriklike "siekte" ontwikkel naamlik "Kinderverhoed middels" soos die Pil, kondome, sterilisasie en aborsie.

Hierdie uitwissings program gaan veroorsaak dat al die opofferings van ons voorouers van geen en nul waarde gaan wees, omdat ons nie besef dat die "Ewige lewe" net verkry kan word deur baie kinders vooer te bring.

 

2006/01/08

 

 

 

Artikels Argief