Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

INLIGTINGSTUK  NO. 9

DIE VOLGENDE 100 JAAR

Voordat mens met ’n oop gemoed na die volgende 100 jaar kan kyk, moet ons eers na die 100 jaar kyk wat verby is.

 

Die jaar 1900 was ’n bitter jaar vir ons Volk. Alhoewel die wit Westerse beskawing op die drumpel van onbeskryflike voorspoed en ontwikkeling gestaan het, was ons volk in ’n oorlog gewikkel met een van ons “Tradisionele” vyande, die Engelse.

Hierdie Engelse wou ons vir eens en veraltyd uitroei. Vir duisende jare in Europa was die Engelse, Franse en Hollanders in oorloë gewikkel.

Nou het die Engelse ’n kans gehad om afstammelinge van hierdie Volke uit te wis.

27 000 vroue en kinders is in die Hel kampe vermoor.

35 jaar later het die tweede Węreldoorlog plaasgevind.

Ons kruiperige leiers het besluit om saam met hierdie Engelse moordenaars en Kommunistiese Russe teen Duitsland te veg.

Weereens het ons tien duisend jong mans verloor.

 

Die węreld het ongekende ontwikkeling deurgemaak in die afgelope 100 jaar.

Die Westerse beskawing het meegebring dat die węreld meer ontwikkel het in hierdie 100 jaar as in al die voorafgaande eeue saam.

Deur die hunkering na goedkoop arbeid is al hierdie ontwikkeling en tegnologie na 2de Węreldlande verskuif sodat goedkoper produkte vervaardig kon word.

’n Katastrofiese gebeurtenis het plaasgevind in die jare 1958 tot 1960.

Die “PIL” is vervolmaak en deur die Pil is ons vroue in die arbeidsmag ingetrek. Sy kon nou haar aantal kinders beheer en sy kon nou haar eie salaris verdien.

Dit was die grootste terugslag wat ons Volk en die Westerse beskawing ooit getref het.

 

As gevolg van ons lae kindergetalle het ons volk in 1994 die knie gebuig en het ons, ons land oorgegee aan die “meerderheid”.

Onthou!! Hulle was nie slimmer as ons nie

NEE,!! Hulle was net meer as ons. Hulle was die meerderheid en ontwikkeling het niks daarmee te doen gehad nie.

’n Wit professor se waarde was nou dieselfde as 10 werklose swart plaaswerkers.

Die hele aarde het gejuig en feesgevier. Uiteindelik het geregtigheid geseëvier het hulle gesę....

Die meerderheid regeer.

Nou staan ons voor die jaar 2013

Ons as Volk met al ons wonderlike tegnologie, TV, stasies, radio’s, rekenaars, vliegtuie, treine, motors ens. het die afgelope 100 jaar net-net oorleef.

Suid-Afrika van 2013 het ’n bevolking van 50 miljoen

In 1910 was die eerste sensus geneem in Suid-Afrika se geskiedenis.

Toe was die totale bevolking 5 miljoen

In 2013 was die totale bevolking 50 miljoen

In 1910 was daar een miljoen wit en 4 miljoen swart

In 2013 is dit 4 miljoen wit en 45 miljoen swart

En dit is hierdie meerderheid wat nou regeer.

Afrika se bevolking is 630 miljoen. Na beraming gaan Afrika se bevolking verdubbel in die volgende 20 jaar.

50% van ons huidiglike swart bevolking is onder 16 jaar.

Al hierdie mense gaan in die volgende paar jaar werk soek om hul daaglikse brood te verdien.

Plakkerskampe verreis soos paddastoele.

Die grense van ons land word oopgegooi.

Hierdie horde  mense is op soek na werk.

Werk veroorsaak dat hulle geld kan verdien om kos, klere, behuising, vervoer en mediese sorg kan bekostig.

“WERK” moet in hoofletters geskryf word, want sonder werk is daar niks anders as armoede, anargie, moord, roof en diefstal nie.

Maar nou moet u antwoord.

Waar kom die werk vandaan?

Werk kom tradisioneel van die wit man af natuurlik.

Dit is die wit westerse beskawing wat vęrsiende genoeg is om deur werk rykdom te skep, sodat almal kan eet en in vrede slaap. 

Kom ons kyk gou na hierdie wit gedeelte van ons bevolking in Suid-Afrika.

 

HULLE GEBOORTESYFER DAAL NA .7%

Wel om nou na die volgende 100 jaar te kyk het u nie ’n profeet nodig nie.

Vir die van u wat ontvlugting soek in die spook węreld is daar slegte nuus.

Daar gaan geen groot wegraping wees nie

Die lewe is ’n stryd

Die jaar 2013 gaan kom en gaan

Daarna gaan al ons probleme nog steeds daar wees.

Die stryd moet aanvaar word en ons moet ons gereedmaak om op elke terrein mee te ding.

Hier wil ek I.D. du Plessis aanhaal.......

 

Nee, soet is die stryd van die stryder, want hy het die roepstem gehoor.
 
Maar die man wat sy deelname weier, is die man wat sy nasie vermoor!!!!!

Saam met ons ontwikkelende tegnologie moet ons ook onsself ontwikkel.

Ons moet ’n doelmatige plan hę om die volgende 100 jaar tegemoet te gaan.

Ons moet ophou om na ander bronne van goedkoop arbeid te soek.

Ons moet ons eie goedkoop arbeid maak

Ons doel moet wees om 50 miljoen wit mense in Suid-Afrika te vestig

Dit help ook nie om mense in die buiteland te werf nie.

Dit verswak net hulle posisie daar.

Kan u, u voorstel was se paradys ons hier kan vestig indien ons 50 miljoen wit mense hier kan hę?

Ons het al die grondstowwe

Ons het al die breinkrag

Ons het net die getalle nodig om hierdie land ’n węreldmoondheid te maak.

Ons moet alle barre baarmoeders weer in werking stel. 

Ons moet alle kondome weggooi.

(Nie net vol gaatjies steek soos die ANC nie)

Die pil moet as duiwels drek beskou word.

Meer as een vrou per man moet toegelaat word.

Aborsie moet as moord beskou word.

Dan eers kan ons die volgende 100 jaar vierkantig in die oë kyk.

 C. J. B. Vermaak

Leier van die Boerestaat Party

Inligtingstukke