Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

INLIGTINGSTUK  NO. 5

DIE TSETSEVLEIG

Met die nuwe Afrika beraad wat in Junie 2003 in Mozambique gehou is, het Mohamar Cadaffi aan die einde van die beraad twee uitsprake gemaak wat vir baie mense as onbegryplik voorgekom het.

 Mohamar Cadaffi het gesÍ dat vigs en die Tsetsevlieg Afrika beskerm en dat God dit aan Afrika geskenk het.

T.o.v. vigs het hy bedoel dat die EuropeŽrs twee keer dink voordat hulle met ín swart mens seks sou hÍ omdat dit die siening onder wit mense is dat die meeste swart mense vigs het.

Dus bedoel hy dat die genepoel van die swartmense nie besoedel sal word nie.

Die Tsetsevlieg is net ín gevaar vir uitheemse spesies. Inheemse bokke, beeste en wilde diere en mense is bestand teen die Tsetsevlieg en daarom is die Tsetsevlieg een van die redes waarom Afrika nog in ín ontwikkelende stadium is.

Wetenskaplikes het nou ín metode gevind om hierdie gevaarlike insek te oorkom. Hulle vang die Tsetsevlieg in hokke en versamel sodoende duisende vlieŽ.

Daarna verkoel hulle die vlieŽ tot onder 7C omdat dit verhoed dat die vlieŽ kan vlieg. (Insekte kan nie vlieg in weersomstandighede waar die temperatuur onder 7C is nie)

Die wyfie vlieŽ word dan van die mannetjies geskei en die mannetjies word dan vernietig. Die wyfie TsetsevlieŽ word dan deur ín ex straalmasjien gestuur en hulle is dan daarna onvrugbaar. Hierdie honderde duisende gesteriliseerde vlieŽ word dan deur ín vliegtuig oor die woude uitgegooi.

Wat nou gebeur is baie INTERESSANT:

Die mannetjie Tsetsevlieg het net 3 dae in sy lewesiklus om die wyfies te dek. Dus paar hulle nou met die gesteriliseerde wyfies sonder dat hulle dit agterkom.

Omdat die Tsetsevlieg se lewensiklus net 7 dae is, gaan daar nou ín hele geslag vlieŽ dood sonder om die volgende geslag voort te bring. Deur hierdie metode roei die wetenskaplikes die Tsetsevlieg uit, om Afrika meer toeganklik te maak vir die Westerlinge om die grondstowwe te benut.

Nou kan ons verstaan waarom Cadaffi die Tsetsevlieg as Godgegewe beskou.

Cadaffi haat die wit mense met ín passie en dit was hy, wat agter die Lockerby ramp was, deur ín bom op die vliegtuig te plaas.

Wat nie altyd duidelik is nie, is dat ons as wit mense net soos die Tsetsevlieg deur ons vyande uitgeroei word. Vanaf 1960 het ons vyande baie verskeie soorte kinderverhoedmiddels vir ons vroue ingegee.

Vir 40 jaar was die wit mense se grootste siekte die van onvrugbaarheid wat deur die pil veroorsaak is. Ons pluk vandag die vrugte daarvan omdat daar nie genoeg werkgewers is om die Ekonomie staande te laat bly nie.

Op alle terreine is daar nou Ďn leemte.

Daar is nie genoeg Laerskoolkinders nie. HoŽrskole en Universiteite kan nie meer bestaan nie en ander skole en instansies moet saamgesnoer word sodat die Universiteite en skole kan oorleef.

Ons vroue word op grootskaals gesteriliseer en onder medici is dit die beskouing dat tot 80% van wit vroue gesteriliseer word voor 35 jaar en 60% voor 25 jaar. Ons kom niks agter nie omdat die uitwissing oor twee geslagte heen gebeur. Ons kom net die simptome agter, maar weet nie waarom ons in so ín benarde situasie verkeer nie.

Die rede vir die moord en doodslag van ons mense, die hoŽ werkloosheid, die integrasie en die vermenging van ons gene is uitsluitlik te danke aan die pil, kondome en die sterilisasie van ons vroue.

Ons het onsself ín klein minderheid gemaak onder leiding van ons vorige Politieke Leiers en ons kerke.

Demograwe skets ín baie donker prentjie vir die hele Westerse bevolking.

Europa en Amerika gaan ín totale bevolkings omwenteling tegemoet omdat hulle jong sterk werkers sal moet invoer om hul werk vir hulle te kom doen.

In Europa word die sogenaamde ďGrys PlaagĒ al groter omdat daar nie meer genoeg jong mense is nie.

Ons hier in Afrika is gedoem tot uitwissing hetsy deur moord en roof asook integrasie deur onder-trouery.

Ons kan onsself nie meer beskerm nie en ons vyande het hul respek vir ons verloor.

Daarom word enkellopende boere en motorist op die wreedste maniere doodgemaak deur hierdie lafhartige moordenaars.

Ons kan onsself weer opbou en ín sterk Volk word.

Die vraag is of ons betyds gaan wakker word.

 

C. J. B. Vermaak

Leier van die Boerestaat Party

 

Inligtingstukke