Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

INLIGTINGSTUK  NO.16

MY VYANDE

Ek moes n faktuur gaan afgee aan n maatskappy wat my geld geskuld het vir dienste gelewer.

Die persoon was vir twee weke op verlof omdat hy getrou het en hy was op sy wittebrood.

Ek moes wag tot hy terug was om met hom die faktuur te bespreek.

By my aankoms het ek hom geluk gewens met sy troue en hom voorspoed toegewens en die hoop uitgespreek dat hy baie kinders sou h.

Hy het my stip aangekyk asof hy my vir die eerste keer sien.

Hy is n Engelse persoon en hy het in Engels ges That is the last thing that we need in this country, CHILDREN!!!!!!!!

Ek kon net my kop skud en het hom gevra waarom het hy dan getrou? Hy kon my nie antwoord nie en het verergd sy ler oopgeklap.

My pa het altyd ges dat n man aan sy Vyande geken sal word.

Hierdie insident het my laat verstaan dat hierdie man my vyand is.

Sy besoedelde brein is my vyand en die verskriklikste was dat hy dit nie besef het, dat sy brein besoedeld was nie.

Hy was vas oortuig dat daar te veel van sy soort op aarde was en dat hy nie gaan meehelp om hulle meer te maak nie.

Hierdie besef dat hy my vyand was, het my laat dink oor wie anders dan ook my vyand was?

Ek het onthou wat my Pa ges het en toe my vyande se name gaan neerskryf.

En wat n formidabele mag is hulle nie.

1. Alle Radiostasies soos Radio 702, Radio sonder grense, ens.

2. Alle Koerante en tydskrifte soos Beeld, Huisgenoot en die Star.

3. Alle Christen Kerke soos NG, AGS, H.K, ens.

    Omdat ek nog nooit n Predikant ontmoet het wat vir sy gemeente s dat hulle moet

    ophou om hulself uit te roei deur Kondome, die Pil, Aborsie en Sterilisasie.

4. Alle mense wat s kinders is duur en onbekostigbaar.

5. Almal wat voorstanders is vir gesinsbeplanning onder ons Volksgenote.

6. Alle dokters wat vrouens steriliseer.

7. Alle mense wat dink seks is sonde binne of buite die huwelik.

8. Almal wat voorstanders van aborsies is.

9. Almal wat s die aarde is oorbevolk.

10. Almal wat wil h die vrou moet werk sodat die bediende na die enkele kindjie kan

    omsien.

 

Hierdie opsomming het my laat besef, dat 99% van alle wit mense my vyande was.

Dit het my ook laat besef dat swart mense nie my vyand was nie.

Mandela het nog nooit vir my ges dat hy n voorstander is dat wit mense moet uitsterf deur minder kinders te kry.

Hy geniet sekerlik hierdie situasie en vryf sy hande maar hy self het geen bydra daaraan nie.

 

Vir die gene wat dink of GLO dat die aarde oorbevolk is net die volgende.

Al die mense op die hele aarde kan in Texas in die VSA woon met elke persoon in 300 vk. meter area.

Dus kan n familie wat uit 5 mense bestaan 1500 vk. meter besit.

Dit is meer as die algemene erwe in Suid-Afrika.

Onthou, dan woon alle mense op die aarde in Texas.

Dan is die res van die aarde leeg en geskik vir alle landbou doeleindes.

Die storie dat ons aarde onbevolk is, is n groot leuen.

Ry maar in ons land rond en u sal sien dat ons land leeg l behalwe 5 of 6 groot verstedelikte areas.

 

Die leser van hierdie artikel sal self moet besluit of sy of hy aan die vyand se kant wil wees.

Ek weet wie my vyande is.

Weet u wie u se vyande is?

Is dit iemand wat van u volk n suksesvolle volk wil maak?

n Volk wat nie sy o hoef neer te slaan nie.                                   

                                    OF

Is U vyande ook hierdie vyande van MY

1. Hulle wat s kinders is duur maar n swembad is goedkoper.

2. Hulle wat klein gesinne goedpraat.

3. Hulle wat ons vroue ontvrou deur sterilisasie.

 

Dink n bietjie aan die twee bees boere wat langs mekaar boer.

Boer No 1 selekteer sy bulle en verse en sorg dat sy verse op 14 maande swaar genoeg weeg sodat sy bul kan vat.

Hy wil h sy verse moet op 24 maande kalf.

Hy gebruik net die beste bulle.

Hy sorg altyd dat daar altyd n bul tussen die verse loop.

 

Boer No 2 stel glad nie belang in teling nie.

Mooi boude en blaaie sien hy nie raak nie.

Of die kalwers by die koei melk drink of nie, pla hom nie.

Hy laat al sy bulle kastreer omdat hulle hom pla want hulle spring oor die draad na die verse toe.

Sy verse is brandmaer en is altyd onvrugbaar.

 

U kan mos nou self oordeel watter boer suksesvol gaan wees.

U kan mos nou duidelik sien wie u vyande is.

Waarom begin u nie ook om n suksesvolle boer te wees nie.

n Boer met ruggraat wat nie toelaat dat hy (gehijack) word nie.

n Boer wat sy vyande kan identifiseer en met hulle handel soos n vyand.

U moet u vyande waardig wees.

Iemand met n verswakte vyand is self n verswakte mens.

Iemand met n sterk vyand is self n sterk mens.

Kies u vyande goed, dit sal uitwys waarvan u gemaak is.

 

C. J. B. Vermaak

Leier van die Boerestaat Party

 

 

Inligtingstukke