Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

INLIGTINGSTUK  NO.15

IN DIE LAND VAN DIE BLINDES

Wanneer mens n voertuig bestuur, is daar n blinde kol langs jou wat jy nie kan sien nie. Die meeste mense hat ook so n blinde kol wanneer dit by bevolkings sake kom.

Bevolkings probleme kan nie gesien word nie omdat die gevolge oor n baie lang periode geskied.

Die meeste mense is net op die hede ingestel en verstaan nie die gevare wat onopsigtelik is nie.

 

Buiten die feit dat kinderverhoedmiddles soos kondome, sterilisasie, die pil, aborsie en vigs, ons volk al hoe minder maak, maak kinderverhoed middles ons volk ook dommer.

Vir baie duisende jare het die natuur gesorg dat net die beste oorleef.

Die man wat die beste gene gehad het, was of die sterkste of die slimste.

Dit is hierdie mense wat al die gevare van Wilde diere, oorlo en siektes oorleef het. Die swakkes is al op n vroe ouderdom dood en daarmee ook hul nageslag.

Omdat net die slim mense oorleef het, het hulle begin ontwikkel en met ontwikkeling het beskawing gekom.

In hierdie beskawing het hulle dit reggekry om hul ou vyande soos siektes en oorlo te oorwin.

Die gevolg was dat mense wat in natuurlike omstandighede sou doodgaan, kunsmatig aan die lewe gehou word.

Mense met kanker, hartsiektes ens., leef nou lank en kry ook kinders, wat dan ook aan die siekte ly.

Met die koms van kinderverhoedmiddels het die bevoegde mense eerste hierdie middles gebruik.

 

Die gevolg is dat die natuur se wet wat s dat die beste moet oorleef nou in trurat gesit word. Die bestes oorleef nie en die onbevoegdes oorleef op n groot skaal.

Gebrekkige mense word al meer en die sonder gebreke word al minder. Daarom is die tendens nou om sulke mense in die werksplek in te forseer deur wetgewing. Daarom is dit ook so dat dom mense meer word en slim mense al minder.

Kinderverhoedmiddels het dus 2 gevolge:

1. Dit maak die Volk of ras wat dit gebruik minder.

2. Dit maak hulle ook dommer.

Die probleem met dom mense is dat hulle nie weet dat hulle dom is nie. Ek het nog nooit n persoon ontmoet wat vir my s dat hy dom is nie.

As ons onbevoeg is kry ons altyd n verskoning maar ons sien onsself nie as dom nie. Verlede week is n swart man doodgery op n snelweg waar daar 14 000 voertuie per uur deur beweeg het.

Die N12 snelweg naby Edenvale het n beton struktuur in die middel met maasdraad bo-op om skeiding te maak tussen die twee rigting verkeer.

Daar is n onophoudelike stroom voertuie wat dag en nag daar verby ry. Daar is ook n brug naby waar mens kan oorloop.Die swart man is deur verskeie voertuie getref en is op slag dood. Nou is die vraag was hy braaf of was hy dom???

Hy sou nooit erken het dat hy dom was nie maar ons kan sien dat sy kortsigtigheid geen perke gehad het nie.

Sy mentaliteit was dieselfde as n dier wat langs die pad staan. Hy verstaan nie die gevaar nie omdat hy dom is. 

Dom mense vernietig hulself en hul beskawing gaan ten gronde.

As ons kyk na die voordele wat ons beskawing vir ons gebring het, sien ons die grootste voordeel is die feit dat kos in winkels beskikbaar is.

Daarmee saam die feit dat werk algemeen beskikbaar is om geld te verdien om hierdie kos te koop.

Werksgeleenthede word geskep deur bevoegde mense wat slim genoeg is om vrsiende te wees.

Daarom is die belangrik vir enige beskawing, om so veel as moontlik slim mense voort te bring, sodat werkgewers geskep kan word vir al die voornemende werknemers.

Kinderverhoedmiddles bewerk presies die teenoorgestelde:

1. Dit veroorsaak dat slim mense minder kinders kry.

2. Dit veroorsaak dat daar minder werkgewers is.

3. Dit veroorsaak dat slim mense minder word en die mag van regering verloor.

4. Dit veroorsaak dat daar minder langtermyn besluite geneem word om kos op die    tafel  te kry in die toekoms.

5. Kinderverhoedmiddles sit die natuur wette in trurat en bestaande beskawings stort in duie.

George Fivaz, die voormalige hoof van die Polisie het ges dat sy polisie mag so dom is dat 80% van hulle ongeletterd is.

Hulle kan nie lees of skryf nie en daarom is die polisie so stadig om op te tree.

Hy besef nie dat die swartes eers in 1970 hul eerste woordeboek gekry het nie. Hy besef ook nie dat die woordeboek deur wit mense ontwerp is nie.

Hy is n produk van kinderverhoedmiddels omdat hy klaarblyklik die beste was wat beskikbaar was vir die pos.  Hy weet ook nie dat hy dom is nie.

 

Laastens wil ek die stelling maak dat indien my Volk nie kinderverhoedmiddels soos gif behandel en onmiddellik daarmee ophou nie,

Hulle op pad is na die plakkerskampe

Hulle gaan al minder word.

Hulle gaan al dommer word.

Hulle gaan teen gediskrimineer word.

Hulle gaan werkloos word.

Hulle gaan verbaster word.

Hulle is die plakkerskamp bewoners van die toekoms. Alles wat hulle besit gaan gesteel word deur die horde werkloses wat gaan steel om aan die lewe te bly.

Daar is net een manier om hierdie euwel te bekamp en om ons Volk weer op die wenpad te plaas.

Ons geloof moet kinderverhoedmiddels as die grootste denkbare sonde beskou.

Ons predikante en kerke sal die voortou moet nee om hierdie totale uitwissing te keer. 

Maar ek besef terde dat hulle dit nie sal doen nie.

Die Afrikaanse Kerke was aan die voortou om kinderverhoedmiddels goed te praat toe die Nasionale Party onder Verwoerd dit onder ons Volk ingedra het.

Dan is die oplossing om die Boere volks kerk te bou en uit te brei totdat die kerk sterk genoeg is om ons Volk te lei.

 

C. J. B. Vermaak

Leier van die Boerestaat Party

 

 

 

 

 

Inligtingstukke