Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

INLIGTINGSTUK  NO.13

Die groot geheim oor waar die mens vandaan kom is nog nooit opgelos nie.

 

Daar is net drie moontlikhede:

1. Dat die mens geskape is deur God

    (Adam en Eva se storie)

2. Dat die mens ontwikkel het van eensellige organismes in die see en uiteindelik

    deur selektiewe ontstaan het.

    (Darwin se storie)

3. Dat die mens van ander planete die aarde gekoloniseer het.

Die laaste is nie n oplossing nie omdat dit nie verduidelik oor hoe hulle op daardie planete ontstaan het nie.

Die skeppings verhaal en Darwin se teorie wil dit h dat daar net een Adam was en dat almal op aarde dieselfde bloedlyn of afstammeling het.

Dit word gebruik as argument dat alle rasse kan vermeng en aldus dieselfde voorouers moes h.

 

Graag wil ek n bydrae lewer aangaande die saak.

Wanneer mens na die aardbol kyk en mens volg die ewenaar, dan kom mens agter dat al die lande op of naby die Ewenaar huisves swart mense.

Hierdie swart mense het almal (voor vermenging) die volgende eienskappe:

1. Kort kroes hare

2. Groot neusgate

3. Dik lippe

4. Swart o en velle.

 

1. Die klimaat op die ewenaar is dat dit geen spesifieke seisoene het nie.

2. Dat die renval baie hoog is en die voggehalte die hoogste op aarde is.

3. Dat die temperature baie hoog is (30C - 40C)

Die volgende gevolgtrekking kan nou gemaak word.

1.  Mense het swart velle en o nodig omdat hulle velle deur die son vernietig sal word

     indien dit wit sou wees.

     Die probleem is dat swart die son se hitte absorbeer en dat n swart person se

     liggaams-hitte hor as n wit persoon in dieselfde omstandighede is.

2. Daarom is sy hare op n swart man se kop in kroes vorm.

    (Dit was voor die uitvinding van die kam)

    Die korrels veroorsaak dat die hitte van die liggaam baie vinniger kan ontsnap

    deurdat daar geen kopbeskerming is nie.

3. Die feit dat die oorspronklike swart mense almal groot neusgate en plat neuse het

    bewys dat die lug al klaar baie vogtig is en nie verder deur die neus bevog moet

    word nie. In die koue lande is die mense se neuse baie nou en lank sodat die longe

    nie koue of dro lug ontvang nie.

4. Die dik lippe is veroorsaak deurdat dit baie warm is en dat die swart person baie

    water moet drink. Die lippe word droog en die persoon lek sy lippe. Daardeur  skuur

    sy tong oor sy kiestande en stuur n sein aan sy brein day hy dors is. Die dik lippe

    is dus net n goeie sensor!!!

 

Dit is dus duidelik dat alle swart mense van die Ewenaar afkomstig is!!!

Die meeste diere is ook swart of donker van kleur op die Ewenaar. Die bere is swart maar in Kanada is hulle wit. So ook die Sjimpazee, Gorillas en ander ape. Die wit mense daar-in-teen het lang hare, ligte o dun lippe en lang neuse en wit velle.

In die koue dele waar hulle vandaan kom en ontwikkel het, moes hulle lang hare h om te keer dat hul liggaams-hitte ontsnap deur hul kop.

 

Wanneer dit koud is pyn jou tande as jy deur jou mond asemhaal. Dit dwing jou om deur jou neus asem te haal.

Jou neus is loperig in die koue weer en bevog en verhit die lug voordat dit die longe bereik.

Wit mense het ook nie dik lippe nodig nie omdat hy nie baie water wil inneem wanneer dit koud is nie.

 

Wanneer mens na die DNA proses kyk dan kan mens sien dat n wit net n wit mens kan voortbring en n swart mens net n swart mens kan voortbring.

Dus moet die afleiding korrek wees dan elkeen sy eie Adam en Eva moes gehad het of dat elkeen sy eie ontwikkelingspad van die staanspoor af gehad het.

Graag sal ek u antwoord op bogenoemde wil ontvang.

Ook wil ek aan u verduidelik waarom wit mense wit velle het.

Dit kan nie net vir kamoeflering wees nie.

Ook nie om die son se hitte te absorbeer nie omdat wit die strale reflekteer.

DIT IS OM IN BEWOLKTE TOESTANDE VITAMIN D TE VERVAARDIG.

 

C. J. B. Vermaak

Leier van die Boerestaat Party

 

 

 

 

 

 

Inligtingstukke