Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

INHEEMS OF UITHEEMS

 

PERSVERKLARING

Die Boerestaat Party wil hiermee ten sterkste beswaar maak vir die xenofobiese uitroei van uitheemse bome, visse, voŽls en mense.

Bome wat al `n honderd jaar daar staan en duisende voŽls en insekte huisves word deur hierdie xenofobiese ANC regering afgekap en vernietig.

Honderde bome en bosse het aan duisende mense en ander knaagdiere `n gesonde habitat verskaf en hierdie diertjies moet nou in huise intrek om te oorleef.

Hierdie bome en bosse se enigste sonde was dat hulle uitheems was.

Die hout word nie eers gebruik nie, maar sommige net daar gelaat word om `n brandgevaar te skep en ander word op die stortings terrein gestort.

Daar word deur die ANC groot somme geld betaal aan mense wat die Indiese Maynas dood skiet en vergiftig.

Hierdie voŽls wat een van die intelegentse voŽl spesies is word uitgeroei net omdat hulle uitheems is.

In Hartebeespoort dam word Chinese gras karps vrygelaat maar die ANC vereis dat al hierdie visse gesteriliseer moet word sodat hulle nie kan aanteel nie.

Blykbaar verstaan hulle nie die natuurwette nie en kan nie die waarde van hierdie uitheemse visse begryp nie.

 

                                    _______________________

 Waar dit by die wit mense kom kan mens `n duidelike program waarneem wat deur die ANC gevolg word.

Wit boere word van hul plase vervreem sodat hulle bande met die land verbreek word.

Wit Emigrasie word aangemoedig deur die Minister van veiligheid & sekuriteit

Aborsie wette word deurgevoer sodat wit babas vermoor kan word.

Diskriminasie in die arbeidsveld word aangevuur deur hul xenofobiese sige.

Moord en verkragting op wit mense word skouerophalend geignoreer.

Mugabe, die grootste swart rasis van die 21ste eeu word as `n held beskou omdat hy alle uitheemse witmense uit Zimbabwe verdryf het.

Die Boerestaat Party wil hom by diegene skaar wat ons natuur se balans wil bewaar en wil keer dat Transvaal weer `n grasvlakte word soos voor die groot trek.

Ons doen `n beroep op alle boere om soveel bome as moontlik te plant en ook in stede en dorpe moet huiseienaars sorg dra dat uitheemse bome voorkeur moet geniet.

Aan die ANC wil ons sÍ: vat al die uitheemse grasse, bome, struike, voÍls, visse en mense weg, dan sit julle net soos Mugabe met ďNIKSĒ

 

Coen Vermaak

Boerestaat Party

 

 

 

 

 

 

Artikels Argief