Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

Cradle of Humankind

In Beeld van 23 Mei 2006 bls.13 het daar `n artikel, verskyn wat maar eintlik `n advertensie vir die (Cradle of Human Kind) veldtog is.

Die hele artikel handel oor die sogenaamde “Feit” dat alle mense afstammelinge is van mense wat in Afrika gewoon het 150,000 tot 60,000 jaar gelede.

Dus word daar as die waarheid verkondig dat Adam en Eva swart mense was en hulle alle ander mense se voorvaders was.

Vir die Christene is dit nou `n tamelekie omdat hulle ook glo in een Adam en Eva wat die voorvaders van alle mense is.

Die Christene glo dan dat die verskillende rasse ontstaan het uit Noag se nageslag Sem, Gam, Japhet (asof `n towerstaf geswaai is).

Naby Krugersdorp in die Transvaal het die ANC Regering saam met die Joodse Professor Tobaias van Wits Universiteit ‘n Projek geloods wat bykans 150 miljoen rand gekos het.

Hulle het `n Hotel opgerig en `n soort museum waar jy jou voorgeslagte se voetspore kan gaan verken.

Daar probeer hulle dieselfde leuens verkondig dat alle wit mense eintlik van die Boesmans afstam.

Volgens hulle, net soos in die Beeld artikel was Adam en Eva swart mense.

Twee geleerders van Wits, `n ene Professor Soodyall en `n sogenaamde Dr. Wells wil met DNA toeste bewys dat alle mense uit Afrika kom.

Hierdie mense het almal net een doel voor oe en dit is om aan die meerderwaardige wit mense te bewys dat hulle nie so wonderlik is nie omdat hulle van die swartes afstam.

Geld is ook nie `n faktor nie en die ANC asook die “Geographic Legacy Fund” verskaf al die fondse.

Wie agter die G.L. Fund sit is nie duidelik nie maar ek dink Tobaias sal weet.

Volgens die artikel in Beeld het mense uit Afrika se velle wit geword toe hulle Europa toe verhuis het.

Hulle praat niks van die wit hase, wit bere, wit jakkalse, wit seeleeus, wit bokke, wit voels en al die wit diere in Europa nie.

Die het seker ook hul oorsprong in die Sterkfontein grotte gehad?

Hulle se ook nie hoekom swart mense kroes hare het nie, of dat hulle neuse so groot is nie, of dat hulle lippe so dik is nie.

Volgens hierdie sogenaamde geleerdes het die swart kroese in blonde lang hare verander en die swart oe het nou sulke wonderlike blou oe geword.

Hoe sotlik kan mens wees. Die probleem is dat ons kerke altyd verkondig het dat daar net een Adam en Eva was en vir die wit mense was dit `n uitgemaakte saak dat hulle wit was.

Nou is die skoen aan die ander voet en die swart mense speel die kitaar.

Hulle het nou die totale regerings masjinerie tot hul beskikking om hierdie onwaarhede by elke skoolkind tuis te bring.

Die Media speel ook hul rol om die ouers in te lig sodat die ouers nie daarteen moet skop nie.

Hierdie leuens is van alle waarheid ontbloot

Soos ek voorheen in talle artikels verduidelik het is dit baie duidelik dat die mens in streke ontstaan het en dat hulle volgens klimaatstoestande ontwikkel het.

Elke ras het sy eie Adam en Eva gehad en daar was nooit `n sentrale Adam nie.

Sal alle soorte diere nou ook terug nagevors word na `n enkele voorvaarder?

Is alle voels van een voel afkomstig?

Is alle bere van een beer afkomstig?

Wat van springkane?

Wat van kieme en virusse.

Ook wilde bokke, koedoes, elande ens.

Was alle slange eers een slang.

Was daar eers net een boom en een grassoort.

Wat van al die visse?

Is die haai en die karp familie van mekaar.

Wat van spinnekoppe, en o ja, moet tog nie van die Dinosourusse vergeet nie.

Rex en die vlermuis was eers in een gesin gehuisves volgens hierdie geleerdes.

Die verskille tussen wit en swart mense kan duidelik gesien word en is nie net vel diep nie.

*Swart mense het kroes hare waar wit mense lang ronde hare het.

*Swart mense se hare is plat sodat dit kan krul en kroese vorm sodat hitte maklik uit hul koppe kan ontsnap.

*Swart mense het meer sweet kliere op hul koppe om van oortollige hitte ontslae te raak.

*Swart mense het plat neuse en wye neus gate sodat die lug nie nog verder verwarm kan word nie.

*Swart mense het dik lippe sodat dit makliker droog kan   word omdat hulle meer water nodig het.

*Swart mense het `n swart vel en oe sodat hulle op die warm, nat Ewenaar, waar hulle ontstaan het, kan oorleef.

Kyk na die Ewenaar en jy sal sien dat alle Volke wat op of naby die Ewenaar woon swart mense is.

~~~~~~~~~~~~~

Wit mense daarinteen het wit velle sodat hulle sonder direkte sonlig Vitamien E kan vervaardig.

Hul oe is lig van kleur omdat direkte sonlig baie skaars is in Europa.

Waar daar baie direkte son is moet die oe beskerm word deur swart pigmentasie om kankers te voorkom.

Die Brahmaan bees en die Hareford bees is goeie dierlike voorbeelde waar eersgenoemde swart oe en ooglede het en die Hareford wit oe en ooglede.

Wit mense het dun neuse om lug warm en vogtig te maak.

Wit mense het dun lippe omdat hulle nie baie water nodig het nie.

Wit mense het lang ronde hare om hul koppe warm te hou en die koue.

~~~~~~~~~~~~~~~

Dit is baie duidelik dat wit mense in koue streke ontstaan het en swart mense in warm streke.

Daar kan nooit `n gemeenskaplike voorvaarder gewees het nie.

Ons kan maar na die natuur gaan kyk om die antwoorde te vind.

Die natuur wil he dat daar `n verskeidenheid van elke spesie moet wees.

Daar is duisende soorte voels, duisende soorte bokke,

Insekte, kieme, slange en daarom is dit totaal teen die natuur om net een soort van `n spesie op aarde te he.

Meegaande foto wys hoe sal dit lyk as almal vermeng  in net een soort mens.

Dink net hoe sal die voel lyk as alle voels vermeng en daar net een soort is.

Waar sal hy inpas en waar sal hy kan oorleef.

Hy sal vir niks goed wees nie en dit is dieselfde met die mens.

Wees trots op wat jy is en sorg dat jy jou soort bevorder in elke denkbare situasie.

 

 

Artikels Argief