Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

Boere Oorlog of Suid-Afrikaanse Oorlog

Ek wil graag kommentaar lewer oor Nathi Mthethwa se  aankondiging om die Boere Oorlog te herdoop na die Suid-Afrikaanse oorlog.

Ons as afstammelinge van die Boere wat teen Engeland oorlog gemaak het sal dit nooit aanvaar nie, maar ons kan sien dat die ANC hierdie geslag kinders wil breinspoel om hierdie naam te aanvaar.

Natuurlik is dit n voortsetting om die Boere van die tafel af te vee.

Natuurlik is dit n voortsetting van die vernietiging van ons kultuur.

Mthethwa doen eintlik presies wat Verwoerd gedoen het.

Verwoerd het in 1960 besluit om die Unie van Suid-Afrika te vervang met die Republiek van Suid-Afrika.

Omdat die Afrikaners en die Boerevolk net 60% van die wit bevolking uitgemaak het, wou Verwoerd ook die Engelse stemme trek om in die Referendum Ja te stem vir n Republiek, wat onafhanklik van Engeland sou wees.

Daarom het Verwoerd almal omarm en Suid-Afrikaners van hulle gemaak.Hierdie stap het op die ou end gelei na swart oorheersing omdat die swart mense ook Suid-Afrikaners was.

                        _________________________

Daar is geen Volk wat jy kan identifiseer as Suid-Afrikaners nie.

In die skool geskiedenisboeke voor 1994 het die Nationale Party net sulke truuks uitgehaal.

Hulle het al die swart Volke gelys as Volke met hul getalle en dan het hulle die witmense as Blankes saamgegooi as 4.5 miljoen.

Dus is Volke en rasse saamgevoeg om n beter prentjie te skilder.

Die Boerevolk vandag is net ongeveer 1 miljoen en die Afrikaners is 2.2 miljoen.

Die Engelse en die ander witmense is n verdere 2 miljoen.

Gesamentlik maak hulle ongeveer 5 miljoen van die bevolking uit.

                        _________________________

Die meeste Boere vroue is in die konsentrasiekampe verkrag deur die Engelse en honderde het Engelsman se kind grootgemaak.

Ons Boerekrygers het dit so aanvaar met hul terugkeer van die Komando lewe omdat hulle nie hul rug op hul vroue kon draai nie.

Duisende kinders, Boer en Brit is in die Kampe dood omdat die vroue nie bereid was om met Engelsman se kind huis toe te gaan nie.

                        __________________________

Om nou hierdie mense as Suid-Afrikaners te klasifiseer kan mens Mthethwa net sien as n onopgevoede swartmens waarvan ons al so baie gesien het.

Hierdie tipe swartmense is dieselfde as Malema en sy kommunistiese meelopers.

Ons as Boere ken hierdie soort swartmense en gewoonlik het ons n mooi naam vir hulle gehad, maar dit word nou deur Wetgewing verbied.

Op hierdie stadium kan ons hom net vervloek en hoop die dag as hy in die Hospitaal beland niks vir sy waansinnige haat sal help nie.

n Vroe dood word hom toegewens.

 

 

 

Artikels Argief