Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

BOERE EKONOMIESE BEMAGTIGING B.E.B

 

Vandat ons 地 Republiek geword het in 1961 totdat de Klerk tou opgegooi het in 1994 het daar 33 jaar verloop.

In hierdie 33 jaar het Suid-Afrika 地 industrile reus geword en kon hy vir sy miljoene inwoners werk en voedsel verskaf.

Vanaf 1994 tot 2014 was die kommunistiese A.N.C aan bewind en in die 20 jaar is alles wat in 33 jaar opgebou is, weer afgebreek.

Sonder om u verveel kan ons net 地 lys maak van die Kommuniste se vernietigings pad.

 

1.         Hospitale het in lykhuise ontaard en dit is vir enige mens 地 doodstyding om in 地             Staatshospitaal opgeneem te word.

2.         Die meeste Munisipaliteite is op die randjie van totale ineenstorting en baie is al onder administrasie geplaas.

3.         Provinsies soos Limpopo het soveel gesteel dat hulle letterlik 地 tekort van            biljoene het.

4.         Daar is 地 totale ineenstorting wat die polisie, weermag, verkeer en al die ander   wets-toepassing instansies aanbetref.

5.         Die howe is totaal ontoeganklik en daar is jare se waglyste.

6.         Universiteite en skole is ook heel ontoeganklik vir nuwe studente.

7.         Plaasmoorde en rassistiese verkragting en aanrandings is daaglikse gebeure.

8.         Landbou is totaal in wanorde omdat niemand weet of sy grond iets werd is sodat             hy die volgende oes in die grond kan kry nie en as dit so voortgaan is hongersnood ons voorland.

9.         Die boubedryf het tot stilstand gekom omdat daar nie elektrisiteit beskikbaar is vir             verdere ontwikkeling nie.

10.       Riool stasies werk glad nie en rou riool word in ons riviere gestort.

11.       Paaie wat nie herstel kan word nie word nou grondpaaie sodat die slaggate nie              meer 地 probleem is nie.

12.       Ons grense is wawyd oop en miljoene stroom oor die grense en eis om ook werk             en huise te kry.

13.       Wildstropers het vrye teuels en renosters word by die honderde doodgemaak vir agterlike Chinese se seksdrang.

14.       Vliegtuie word so swak gediens dat drie vliegtuie op dieselfde roete moet vlieg     om seker te maak dat ons Zulu President by sy bestemming uitkom.

15.       Prominente Volksleiers word vermoor soos Mnr. Eugene Terreblanche en dan    word daar in die hof 地 bespotting van hom en sy familie gemaak.

16.       Stede soos Johannesburg word 地 cesspool waar inwoners op die sypaadjie en op balkonne toilet.

17.       Daar is nou 35% werklose mense in S.A. en daar is geen teken dat dit gaan         verbeter nie.

18.       Brandstof is nou op sy hoogste prys in die geskiedenis van oor die R14.00 per    liter.

19.       Staatsgeld word op so 地 groot skaal gesteel en onder die bed geb靡e dat daar     nou tekort is aan geld in omloop (money supply) en dit het 地 groot bydrae in die        tekort aan geld in Suid-Afrika.

20.       Laastens word daar op so 地 groot skaal teen wit besighede gediskrimineer dat    daar geen sprake van vrye handel is nie.

 

 

Die sogenaamde Swart Bemagtiging veroorsaak dat wit besighede stadig maar seker hul deure gaan sluit.

Verder word vals besighede gestig net om 地 swartgesig voor te hou en wanneer dit nie meer werk nie word die sogenaamde swart besigheid gelikwideer en word geen belastings betaal nie en hulle betaal ook hul uitstaande skuld nie.

Daar is rels wat s dat jy lokale mense in diens moet neem waar projekte gedoen moet word. Dit veroorsaak dat besighede nie meer baie werkers in diens neem nie en dit het 地 groot bydrae aan die werkloosheid-syfer.

Hierdie is 地 resep vir ondergang en S.A. is vinnig op pad na die Zimbabwe situasie waar die inflasie 3000% is en waar daar 地 triljoen noot is.

Die swart rassiste wil hulself verskoon deur voor te gee dat hulle inheemse wil bevoordeel maar dit gaan net om die wit besighede uit te forseer.

Daarom is dit nodig om 地 eie ekonomiese stelsel daar te stel wat ondergronds werk.

Die swart sakekamer (Black Business Council) weier om met die S.A. wit sakekamer saam te werk of enige verbintenis met die wit sakekamer B.U.S.A te h.

Hulle is van plan om met regeringsgeld (u belastinggeld) die swart besighede te bevonds ten koste van wit besighede.

Wit besighede kan dus nie meer op B.U.S.A staatmaak nie en daarom moet ons 地 Boere Ekonomiese Bemagtiging op die been bring.

Hierdie Boere Ekonomiese Bemagtiging moet onmiddellik gebeur om mekaar te help en om informasie deur te gee aan hul lede.

Onthou dat die hele S.A. aan al sy inwoners behoort en dit is u reg en u plig om na Suid-Afrika se belange om te sien.

Indien u sou belangstel om 地 vergadering by te woon kan u my net laat weet sodat die relings getref kan word.

 

Die uwe

Coen Vermaak