Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

 

Bibliografie

 

 

Description: http://www.boerestaatparty.co.za/images/index_r4_c4.jpg

Obituary - The Citizen - 29 September 2004

Whites shrink as population grows.

South Africa’s population has increased by almost one percent a year since 2001 to 46,7m people, according to a report by the Bureau of Market Research of the University of South Africa released yesterday.

The white population decreased by 0,02%, but all the other population groups grew.
The coloured population grew by 1,21% while the African population grew by 1,05%.
The Asian population grew by 0,96%.

Sapa

Doodsberig

Op sigself kan hierdie bogenoemde beriggie vir party mense selfs positief klink.

In werklikheid is dit `n doodsberig van die beskawing soos ons dit ken.

In hierdie paar sinne is opgesluit, die sleutel van die węreld se toekoms, asook ons eie hier in Suid- Afrika.

U was nog nooit bewus van hierdie probleem nie en daarom kon u niks aan hierdie probleem doen nie.

U weet nie dat u nie weet nie, Daarom moet u hierdie boek "Coitus Interruptus" lees sodat u kan weet.

Prys R60.00


Katryn
84 bladsye

Waar begin mens wanneer jy die
minderheid in 'n land is en jy voel
dat jy vertrap en oorweldig gaan
word deur oorgrote meerderheid?

Die antwoord is eenvoudig dat jy
meer mense moet word om jou
deel in die son te kry.

Description: /assets/7/katryn.jpg


Description: /assets/10/seksenpolitiek.jpg

Seks en politiek
46 bladsye

"'n Politieke party wat hom
uitsluitlik daarop toespits om
mense aan te moedig om baie
kinders in die lewe te bring."

Hierdie boek bring die
boodskap van oorlewing ..

Op die natuurlike manier.


Coitus Interruptus
132 bladsye

Aborsie, die , pil, ander kinderverhoedmiddele...

Vyftienmiljoen wit babas
en hul nageslag vermoor
sedert 1960! Dit, terwyl ons
staan en toekyk hoe die
beskawing in Suid-Afrika
verdwyn.

Hierdie is 'n boek wat
die Afrikaner-volk oproep:
keer terug na die natuurwette!

Description: /assets/9/ci.jpg


Description: /assets/11/ouersvandiegode.jpg

Ouers van die gode
66 bladsye

"Ons sal nooit weer toelaat dat
'n godsdiens ons weer vernietig
nie. Ons sou nooit weer so met
God se natuurwette inmeng om
getalle te laat verminder nie.

Die witras was oppad na die Superman!"


Dagboek van die rewolusie
77 bladsye

Etniese suiwerin: wanneer 'n
volk of ras of spesie so
gebreinspoel word dat hulle
as 'n groep self maatreëls tref
om hulself uit te roei.

Harde woorde?

Hierdie boek mag skokkend
wees maar die boodskap is
nou geldiger as ooit.

Description: /assets/12/z194.jpg

Description: http://www.boerestaatparty.co.za/images/index_r5_c4.jpg