Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.35

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

1 November 2014

Willie Jansen van Rensburg (69) van die plaas Nuwejaarsbosch is deur drie gewapende swart mans oorval en doodgeskiet.

3 November 2014

Swart kapers het Jol Dietrechsen sr. (59) Saterdagaand in Heidelberg onnodig doodgeskiet net nadat hy sy vriende by die hek afgesien het.

4 November 2014

地 Afgetrede advokaat, Tom Sawyer (63) is eergisternag op sy plaas, Oudehoutdraai, in Mpumalanga vermoor nadat swart rowers hom doodgeskiet het.

* Willem Kampman (70) is herhaaldelik met 地 skerp voorwerp, vermoedelik 地 panga, op die kop geslaan nadat hy op sy plaas aangeval is deur swart aanvallers.

6 November 2014

Carol Pretorius (54) van Germiston is deur twee gewapende swart mans in die kop geskiet voor haar dogter Erika (26) se huis. Erika is ook gewond.

12 November 2014

Swart rowers het Wimpie Gadney (41) kort na 17:00 by sy huis in Glen Marais doodgeskiet, toe hy sy gesin wou beskerm het.

* Twee swart rowers het 地 bejaarde boer Hardus Otto (78) eergisteraand tydens 地 plaasaanval in Noordwes met 地 wapen teen die kop aangehou en gedreig om hom met kookwater te gooi.

14 November 2014

Vier swart mans verskyn in die hof weens die gru-same moord op Dolf (67) en Pop de Lange (65) van Pretoria.

19 November 2014

Whitney Gouws (25) wat vyf maande swanger is, is minstens 8 keer met 地 mes gesteek en verkrag deur 地 swart man toe sy deur 地 park in Pretoria huis toe gestap het.

1 Desember 2014

Sowat ses weke vroer is die 90-jarige Fanie Wehneyer van Kempton Park ook deur swart rowers aangeval en in die buitetoilet by sy huis aangerand. Hy is weer deur dieselfde swart rowers aangeval en die keer doodgeslaan met 地 hamer.

2 Desember 2014

Johan en Annemarie van der Heever (albei 61) is op hul plaas in Limpopo deur swart mans aangeval.

8 Desember 2014

Jill Masterton (62) is verlede Donderdagaand vermoor in hul huis op die Letamo-wildplaas nadat sy deur swart rowers aangeval is.

9 Desember 2014

Hendrik Retief (53) van Pretoria is deur swart mans vermoor.

11 Desember 2014

Dr. Rensia de Wet (46) van Mpumalanga is vermoedelik verkrag en vermoor deur swart aanvallers.

12 Desember 2014

Charles du Plessis (70) van die Oos-Rand is deur swart rowers doodgeskiet terwyl hy vir hulle geld by 地 kitsbank moes trek.

18 Desember 2014

地 Wit vrou wie se een vinger met 地 byl afgekap is om haar ringe te buit, is een van die drie mense tussen 65 en 75 jaar oud van Brakpan nadat swart rowers hulle aangeval het.

23 Desember 2014

Craig Marx (47) van Parys is deur swart moordenaars vermoor en met sy selfoon boodskappe na sy geliefde gestuur.

 

Wat s Max du Preez nou?

Hy was die aanstigter van die Nuwe Suid-Afrika.

 

Wat s de Klerk nou?

Hy was mos die v靡siende een tussen ons.

 

 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika