Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.34

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

4 September 2014

Nico Lens ín beesboer van Elandsberg en sy vrou, Marsha (albei in die vyftigs) is gistermiddag op hul plaas doodgeskiet deur swart bliksems.

5 September 2014

Die vrou en drie kinders van ín dokter in Montana in die Pretoria is eergister deur swart rowers reg voor hul huis ingewag toe die ma die kinders van die skool af huis toe gebring het.

* Moontlik haar grootste nagmerrie het vir ín wit ma van Oatlands, Krugersdorp waar geword toe sy moes hoor dat haar driejarige dogter onder die sorg van ín oppasser gemolesteer en verkrag is.

9 September 2014

Terwyl Quinton Wagner (20) van Krugersdorp bloeiend langs die pad gelÍ het na ín gru-ongeluk, het sowat 20 swart omstanders op hom toegesak, hom aan sy gebreekte arm rondgesleep en hom beroof.

11 September 2014

Mark de Villiers is geskiet deur swart rowers wat in sy huis ingebreek het en hom beroof het.

12 September 2014

Yolandi Falkner (29) ín ma van drie kinders van Floridapark is ontvoer deur swart mans wat haar motor met haar daarin gekaap het.

16 September 2014

Sewe gewapende swart mans het Crawford Von Abo (82) saam met sy swart werkers oorval en beroof op sy plaas in Bothaville.

 

Wit mense het geen agterstande gehad nie en daarom is dit geen verrassing dat die minste werkgeleenthede sedert 1994 na hulle gegaan het nie. ďWit mense het die laagste vlak van verandering gehad met 8% groei wat minder is as hul proporsionele deel van die bevolking wat 9% is.Ē In die tyd is net 162 000 nuwe werkgeleenthede vir wit jeugdiges geskep.

19 September 2014

Sarel Janse van Rensburg (75) is op die plaas Froggy Pond naby Tonteldoos, vermoor nadat swart aanvallers hom oorval het.

 

20 September 2014

Van Maart 2013 tot Maart 2014 is 17 068 mense vermoor Ė 809 meer as in die vorige boekjaar. Sodra rooftogte styg, styg poging tot moord en moord. Dit loop hand aan hand.

22 Augustus 2014

Vanessa Stafleu (34) van Randfontein wat vermoor is op haar plaas deur ín swart werker wat selfone en ín pistool gesteel het.

23 September 2014

Zafrullah Bham (41) se seun het hom omstreeks 21:30 dood aangetref. Sy hande was vasgebind en hy is een keer in die bors geskiet nadat swart rowers hom aangeval het.

* Loretta Cook (32) van Randfontein word daarvan beskuldig dat sy op 6 Januarie 2012 ín ongebore baba met ín lemmetjie uit die hoogswanger Velencia Behrens (35) se buik gesny en Behrens sodoende vermoor het.

 

* Elke dag word drie kinders in Suid-Afrika vermoor en byna die helfte van die moorde hou verband met erge mishandeling en verwaarlosing.

26 September 2014

Carin Radojevic (50) van Vereeniging is op Erfenisdag met ín panga aangeval toe sy haarself en haar bejaarde pa teen 5 swart huisrowers wou beskerm.

 

* Te veel klein Suid-Afrikaanse dorpe se ondernemings en ekonomieŽ word nog ten volle deur wit mense besit. So het adj.pres. Cyril Ramaphosa gister gesÍ toe hy die Association of Black Securities and Investment Professionals se jaarkongres toegespreek het.

27 September 2014

Corrie van Jaarsveldt (53) van Pretoria is in die been geskiet nadat swart rowers haar oorval het.

30 September 2014

Vier swart mans is agter tralies na die moord verlede week op Lynette Pamela Lavender (60) wat alleen op ín hoewe in Limpopo gebly het nadat hulle haar vermoor het.

2 Oktober 2014

Die moordenaars Alfred Zwane (27), Samson Mandlezi (23) en Lubisi Manir (27) van Alyssa Botha (13) van Muldersdrift het gister oŽnskynlik ongevoelig gesit en glimlag in die beskuldigdebank nadat hulle op al 18 aanklagte teen hulle skuldig bevind word.

3 Oktober 2014

Rose Dowdle (86) is op 19 September in haar huis in Johannesburg verkrag en vermoor deur swart aanvallers.

6 Oktober 2014

Swart rowers het Sherril Bester (50) ín navorser vir die DA in haar huis doodgeslaan. 

 

7 Oktober 2014

Plaasmoorde net soos ander moorde Ė Riah:

ďOf jy in ín sjebien of op ín plaas vermoor word, moord is moord. Ons moet dit beveg.Ē Hiervolgens was daar in 2010-í11 altesame 71 moorde en 665 aanvalle. In 2011-í12 was daar 56 moorde en 514 aanvalle, in 2012-í13 60 moorde en 556 aanvalle en in 2013-í14 58 moorde en 492 aanvalle.

8 Oktober 2014

Anja Christina Broekman (20) het gister sonder ín sweem van emosie in die rondgaande hof geluister hoe sy tot 17 jaar tronkstraf gevonnis word weens moord. 

11 Oktober 2014

Sowat ín halfuur later, net na 05:00 eergister, is Robin Kerchoff (48) se lyk agterop sy bakkie in ín veld in die Skurweberg area naby Vlakplaas in Erasmia gekry nadat swart mans hom vermoor het.

14 Oktober 2014

Chantelle Jacobs (29) en Marius Jansen van Rensburg (31) is Saterdag 20:45 deur swart gewapende mans by Wentrans-vervoermaatskappy in Heidelberg geskiet.

15 Oktober 2014

Pinky Strydom (87) van Nelspruit is eergister in haar huis in Witrivier gevind nadat sy Saterdag wreed aangeval en vermoedelik met ín byl gekap is nadat swart mans haar vermoor het.

24 Oktober 2014

Vincent Parau (63) is eergisteraand voor sy vrou in hul oprit op ín hoewe buite Randfontein doodgeskiet nadat swart rowers hom oorval het.

* Dean Botha (11) die kleinseun van ín Boer wie se hakskeensenings agt jaar gelede ten tyde van ín plaasmoord afgekap is, het eergisteraand ure lank in die veld weggekruip nadat vier swart gewapende mans sy ma in hul plaashuis vasgebind het.

28 Oktober 2014

Fazila Ganu (52) van Erasmia is omstreeks 09:00 in haar huis ín paar blokke van die Polisiekantoor oorval en talle kere in die bolyf geskiet nadat swart rowers haar aangeval het.

 

 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika