Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.32

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 Mei 2014

地 Wit vrou is verkrag en beroof toe sy haar man gaan help het by sy motor wat onklaar geraak het op die R80 in Soshanguve, Noord van Pretoria. Een van die swart rowers het die wit vrou toe in die bosse verkrag.

9 Mei 2014

Drie swart Zimbabwirs, Paida Fish, Chris Moyo en Samuel Mabena het ontken op aanklagte van moord, poging tot moord, roof met verswarende omstandighede op Corrie Standers.

13 Mei 2014

Ralie Groenewald (72) en haar man, Charles (76) is deur twee swart mans aangeval. Charles is doodgeskiet.

14 Mei 2014

Sowat 30 getraumatiseerde Amerikaanse studente het hul Suid-Afrikaanse besoek wat drie weke lank sou duur gister kortgeknip nadat hulle almal in Pretoria beroof is deur swart rowers.

15 Mei 2014

Vier swart rowers wat in 地 skietery betrokke was waarin 地 60-jarige man van Krugersdorp gewond is, is opsoek deur die Polisie.

16 Mei 2014

Paul Opperman (26) met 地 lae intelligensievlak is gister tot 7 jaar tronkstraf gevonnis weens die moord op 地 sekswerker. Opperman het die vrou, Anita Lola ook beroof.

* Willem Bester (44) van Alberton is deur vier swart boewe wat sy motor gesteel het, doodgeskiet in die oprit van sy huis.

17 Mei 2014

Johan Swanepoel van Pretoria het sy ma, Sandra (80) met 地 koelwond in haar kop op die vloer gekry en sy pa, Louis Swanepoel (80) het meters daarvandaan gel sonder enige sigbare wonde.

* Gert van Dyk (30) is in die linkersy gewond en die koel het vier gate in sy dunderm gemaak nadat swart boewe op hom losgebrand het.

* Vier swart mans het Pieter Labuschagne (45) van Limpopo oorval en nege keer met 創 mes gesteek.

19 Mei 2014

Tania van Heerden van Welkom se duim is morsaf gebyt en haar wysvinger gebreek nadat 創 swart man haar hand in sy mond gedruk het.

* 地 Man (75) en 地 vrou (72) van Pretoria is Saterdagoggend deur vier swart gewapende rowers oorrompel en met kabelbinders vasgebind.

20 Mei 2014

Pieter Botha (75) en sy vrou, Alida (72) het vasgebind op die vloer gel en wag om dood te gaan terwyl swart rowers hul huis omkeer op soek na geld.

26 Mei 2014

地 Swart rower is Saterdagaand op 地 hoewe in Brits, doodgeskiet toe hy en vermoedelik twee swart makkers 地 wit gesin oorval het.

 

Die sogenaamde Troepie- standbeeld wat in 1979 deur PW Botha as eerste minister by Fort Klapperkop onthul is, sal wel binnekort by die Voortrekker monument in Pretoria se muur van herinneringe vir afgestorwe soldate pryk. Brig. Genl. (afg.) ds. Marius Cornelissen, wat die gedenkdiens behartig het, het ges die diens word gehou omdat daar onthou moet word dat 渡iemand ongeskonde uit 地 oorlog kom nie  

30 Mei 2014

Drie swart rowers het Jan Berg (78) van Delmas op sy boude gebrand en sy dogter Riana (45) op haar wang en bene. Vier weke gelede is Jan se vrou, Ina (75) op haar wang gebrand met 地 strykyster.

3 Junie 2014

Twee swart mans, Theo Senyake (20) en Maxwell Ntagamane (24) is agter tralies na die gru-moord verlede maand op Hannes Kelly (52) van Levubu in Limpopo. Hy is aangeval en met 地 hamer en stokke geslaan.

5 Junie 2014

地 Afgetrede Boer van Belfast, Martin Coetzee (82) is aangeval toe hy swart plakkers gekonfronteer het omdat hulle 地 ou plaashuis op sy grond afgebreek het.

* Drie swart verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die aanval op Christine Otto (72) op haar hoewe buite Nelspruit, nadat haar swart aanvallers haar ure lank gemartel en met 創 strykyster gebrand het.

6 Junie 2014

地 Verpleegster, Tulsa Opperman (57) van Springs is in haar huis deur vyf swart rowers doodgeskiet nadat hulle ingebreek het.

* Mathys van Zyl (45) van Johannesburg staan tereg op 創 aanklag van verkragting van 創 wit 3 jarige meisie.

10 Junie 2014

Eugene de Kock (65) is in Oktober 1996 tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy sal voor 18 Julie weet of hy op parool vrygelaat gaan word.

* Clive Derby-Lewis (87) se aansoek om op mediese parool vrygelaat te word omdat daar in Maart Longkanker by Derby-Lewis gediagnoseer is, nadat hy twee keer in 地 maand met 地 skerp voorwerp in die

Kgosi-Mampuru gevangenis in Pretoria aangeval is.

14 Junie 2014

Morn Nel (41) was op 23 Mei koelbloedig doodgeskiet op hul gehuurde kleinhoewe deur swart rowers.

17 Junie 2014

Russell McMicken (62) van Pretoria is die naweek deur swart rowers met vyf skote doodgeskiet.

* Jemima Lemmer (81) is deur swart rowers vasgebind en rondgesleep omdat sy nie behoorlik kon loop nie. Sy is ook met 地 strykyster gebrand en later aan haar wonde beswyk. Haar man Richard (84) is ook deur die swart mans aangeval maar die aanval oorleef.

18 Junie 2014

地 Man (69) is dood en twee bejaarde vroue (72) en (84) in 地 kritieke toestand na drie verskillende plaasaanvalle die afgelope langnaweek in Brits nadat hulle deur swart rowers aangeval is.

* Die twee swart mans, Andries Mokataka en Solomon Mojaki wat Johan Stiglingh wreed doodgeslaan en sy vrou, Corra aangerand en verkrag het, is 妬nherent boos met 地 neiging om te roof, verkrag en vermoor. Hulle is elk tot twee keer lewenslange tronkstraf gevonnis, het ook elk 25 jaar tronkstraf gekry weens poging tot moord en roof.

19 Junie 2014

地 Reeksverkragter van Brixton, James Thethe (32) is op 24 aanklagte skuldig bevind. Drie vroue, wit en swart, het gister styf langs mekaar in die hof gesit en luister hoe Thethe skuldig bevind word op 15 aanklagte van verkragting, sewe van roof, een van die rig van 地 vuurwapen en een van huisbraak.

20 Junie 2014

Aanvalle op plase in Delmas en Pretoria:

* Dinsdag 29 April 2014 om 19:20: Drie swart mans breek in by die Berg-gesin se plaashuis in. Jan Berg (78) word met 地 vuurwapen oor die kop geslaan. Sy vrou, Ina (75) en hul dogter, Riana (45) word met 地 strykyster gebrand.

* Dinsdag 27 Mei 2014 om 06:45: Vyf swart mans breek weer by die Bergs in. Jan Berg (78) word met 地 strykyster gebrand.

* Dinsdag 10 Junie 2014 om 06:00: Hannes Grobler (73) voorman van die plaas Rondevlei, word agter sy een oor gewond toe twee swart rowers buite die plaashek op sy voertuig skiet. Grobler skiet een swart rower dood en wond die ander.

* Ounooi Breedt en Sean Jacobs is dankbaar dat hulle leef nadat twee swart mans hulle aangeval het toe hulle vroegoggend in Polokwane gaan draf het.

* Mduduzi Hlengethwa, Mphanyana Kanyane en Mbongezini Makwakwa is skuldig bevind aan die moord op Piet van den Berg (64) van Pretoria, poging tot moord op sy vrou, roof met verswarende omstandighede, brandstigting en die onwettige besit van 地 vuurwapen en ammunisie.

25 Junie 2014

Ses Swart mense, Julian Lopez (27), Ruddy Pholo (23), Lull Mkandala (27), Cisely Molete (22), Gbadamosi Gbenga (23 en Ryan Pillay (24) wat 地 jong man, Bradley du Preez (20) Sondagaand in Alberton glo doodgeskop en geslaan het, het na die aanval doodluiters verder geet en gekuier asof niks gebeur het nie.

* Die aanklagte volg nadat die voormalige student op 26 Oktober 2011 aangeval is deur Samuel Tsietsi Msiza en word aangekla van huisbraak met die opset om 地 misdryf te pleeg, roof met verswarende omstandighede, poging tot moord en verkragting.

 

26 Junie 2014

PLASE DEEL: 徹NS MOET DIT BESPREEK: die voorstel dat 50% van Boere se plase aan swart werkers oorgedra word, het die bespreking van die parlement靡e portefeuljekomitee oor grondhervorming gister oorheers. 典EEN APRIL 2015 SAL DAAR GEEN SWART PLAASWERKERS IN SUID-AFRIKA OOR WEES NIE.

* Elna Meyer van Stellenbosch is deur 地 swart man met 地 wolmus op sy kop aangeval en hy het 地 knipmes teen haar keel gedruk toe sy gaan draf het.

27 Junie 2014

Drie swart mans, Vusi Ndlovu (24), Shimmy Thekiso (32) en David Ndlovu (26) van Alexandra wat van moord op 地 versekeringsmakelaar, Aalwyn de Kock (53) in Johannesburg aangekla word, hoor vandag of hulle skuldig bevind word.

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika