Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.31

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

1 Maart 2014

Die swart moordenaars, Kagiso Tiba (31) en Edward Moretlwe (25), van Pietz Bezuidenhoudt n kelner van die stad, Potchefstroom, wat in 2011 tydens die Aardklop-kunstefees beroof en vermoor is, het elk lewenslange gevangenisstraf gekry en ook 15 jaar tronkstraf gevonnis weens roof met verswarende omstandighede.

12 Maart 2014

Deon van der Merwe (47) en sy vriendin, Katriena Fourie (46) is deur 6 swart mans aangeval net vyf dae nadat hulle in n wooneenheid in Middelburg ingetrek het.

15 Maart 2014

Een van die swart mans wat glo verantwoordelik was vir die plaasmoord op Johan Stiglingh naby Ventersdorp, het sy vermeende swart medepligtige kort voor die aanval by sy woonplek gaan haal. n Swart plaaswerker op een van die buurplase het gister in die rondgaande hof in die stad getuig, Andries Rampey Mokataka (23) was die oggend van 17 Maart 2013 tussen 06:00 en 07:00 by sy huis.

* Das (Derek) Venter (45) van Pretoria, het tot die dood toe geveg om sy vrou en drie kinders teen vier swart aanvallers te beskerm.

24 Maart 2014

Cullinan Aanvalle

Jannie en Hannie Joubert wat op Eden-kampterrein woon, is Woensdag

12 Maart aangeval en besteel deur swart aanvallers. * Saterdagoggend

15 Maart het swart aanvallers Johan du Plessis en sy vrou aangeval. Sy is geslaan en haar man se bakkie is gesteel. * Op 19 Maart het die swart bende se aanval op die Annadale gesin se plaas in De-Tweedespruit skeefgeloop toe die eienaar een van hul swart makkers doodgeskiet het.

25 Maart 2014

Martie Erasmus (54), Koos Erasmus (59) en hul 4-jarige kleinseun is deur drie swart gewapende rowers aangeval. Koos is doodgeskiet en Martie is self met n panga gekap voor haar kleinseun.

26 Maart 2014

Christene Otto (75) van Nelspruit is deur drie swart rowers aangeval en vermoor. Sy is ook met n strykyster gebrand.

28 Maart 2014

Giel Lourens (80) van Lewisham is net voor 08:00 op die 19 Maart op die trap by sy agterdeur deur swart inbrekers oorval en drie keer met n mes gesteek die derde keer in sy keel en hy is kort daarna oorlede.

1 April 2014

Twee bejaardes is gister in afsonderlike voorvalle vermoor in hul huise.

* In die eenvoorval is die lyk van JR. Buhrman (77) in sy plaashuis naby Ermelo aangetref. Twee swart verdagtes is in hegtenis geneem. * Ounooi Badenhorst (77) van Smithfield is met n enkele skietwond in haar voorkop aangetref nadat swart aanvallers haar vermoor het.

* Anje Kiesling (69) en haar man, Will (69) van Zanzibar se erg ontbinde lyke is in die plaashuis ontdek nadat hulle vermoedelik verlede Maandag daar vermoor is. n Minderjarige (16) familielid is daaroor in hegtenis geneem.

2 April 2014

Thomas Monty Mothwa en sy vrou, Eva Refilwe, wat bejaardes in onder meer Noordwes bedwelm, beroof en soms vermoor het, is verlede week lewenslank tronk toe gestuur.

3 April 2014

n Bejaarde vrou, Engela Nel (86) van Modi Molle het gebid vir haar swart tuinwerker, Thomas Madimetsha Kemp (39) wat haar glo ure lank in haar huis gemartel het omdat hy geld gesoek het.

7 April 2014

n Bejaarde wit man (70) is buite Giyani deur swart begrafnisgangers doodgeslaan en gestenig. Hy is vermoedelik deur gemeentskaplede aangeval omdat hulle geglo het hy is verantwoordelik vir die dood van n 22-jarige man.

 

Malema het uiteindelik in sy spreekbeurt onder meer geis dat wit mense wat nie grond wil deel nie moet waai en dat pres. Jacob Zuma weens die Nkandla-skandaal moet bedank. Volgens Malema het swart mense reeds geboer en minerale ontgin voordat Jan van Riebeeck in die Kaap geland het.

* n Boer en sakeman van Ventersdorp, Shaun Muldoon is vroeg verlede Dinsdag die slagoffer van swart metropolisie-rowers in Johannesburg gewees.

8 April 2014

Twee swart rowers het n boere-egpaar van Hoopstad, Chris Bouwer (62) en sy vrou, Eliza (58) se seun Lood met sy pa se selfoon gebel om te s hy moet plaas toe gaan, sy ouers is daar vasgebind en hy moet hulle gaan help. 

* n Reeksverkragter, Bheki Khumalo is gister tot 805 jaar gevonnis nadat hy 22 wit vroue verkrag en een vermoor het, hy is op 46 klagte skuldig bevind.  

* Soloman Mojaki en Andries Mokataka is skuldig bevind aan moord, poging tot moord, verkragting en roof met verswarende omstandighede op Johan Stiglingh (67) en sy vrou Corra (65) van Potchefstroom.

14 April 2014

Laszlow Bercsnyi (87) en sy vrou, Carol (68) van Pretoria is deur vyf swart rowers met n byl en graaf aangeval. Laszlow is met n byl doodgekap en Carol met n graaf aangerand.

16 April 2014

Michael Sinequan (56) van KwaZulu-Natal is op aanklag van moord op Owein Lombard, n elektriese kontrakteur, skuldig bevind.

19 April 2014

Hannes Venter (59) van Rustenburg het ondanks drie skietwonde so verbete teen 4 swart gewapende rowers baklei dat hulle gevlug het. Sy vrou, Bessie is beseer toe die swart rowers haar met n wapen oor die kop geslaan het.

* n Houtkruis is gister vir Bernadine Kruger wat vyf jaar gelede in Pretoria deur n swart taxi drywer, Percyval Matji doodgery is op straat opgerig.

* Frik Bodenstein (58) en sy swart werker, john is op myngrond in die Zaaihoek-omgewing naby Witbank met pangas aangeval en beroof deur swart aanvallers.

22 April 2014

n Boervrou, Karen van Ficksburg verskyn vandag weer in die hof nadat sy haar man, Frik Fouch glo vir n inbreker aangesien en hom doodgeskiet het.

* In n grusame aanval op die gasteplaas Tweevley buite Harrismith is

Brian (62) en Tilly Pope (46) van Durban Saterdag omstreeks middernag in hul bed doodgeskiet deur n swart 32-jarige man van Malawi.

* Drie swart verdagtes verskyn vandag in die Noord-Kaap in die hof weens die moord op n afgetrede Boer, Dennis Viviers (66).       

 

                

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika