Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.30

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

6 Januarie 2014

Swart rowers het gister die negejarige, Michael, outistiese seun van David OSullivan, omroeper van Talk Radio 702, rondgeruk en sy mond toegedruk om hom stil te hou.

8 Januarie 2014

Sarel Pretorius (23) word van verkragting en moord op Jasmine-Le (4) aangekla.

14 Januarie 2014

Annemarie van Zyl van Kempton Park is voor haar twee dogters (8) en (6) jaar vermoor deur n swart man wat haar doodgeskiet het.

* Dave Ridgway (66) van Alberton wat sy voormalige bure se seun, Peter Robertson (19) glo vermoor het nadat di gereeld harde musiek gespeel het.

* David Mac Vay (39) van Randfontein het gedink dit is sy einde toe n swart rower op hom skiet, maar die koel het nie uit die vuurwapen gekom nie.

* n 49-jarige wit onderwyseres se broer het op haar gekneusde lyk afgekom in haar huis in die Weste van Pretoria nadat swart aanvallers haar vermoor het. 

16 Januarie 2014

In n derde plaasmoord in minder as 3 maande in die Oos-Kaap is n boer, Sarel Pretorius (61) van die plaas Roodepoort in sy opstal in die hart geskiet deur swart aanvallers.

* Dit kom na die moorde in Oktober 2013 op Frans David (87) en Ralie de Villiers (86) van die plaas Broadlands.

* Cemal Asti (56) van Pretoria het veelvoudige beserings opgedoen nadat hy deur swart rowers op sy hoewe Wallmannstal aangeval is.

* Eugene Landman (40) van Brankpan is skuldig bevind in aanklagte van ontvoering en verkragting. Sy 13-jarige wit slagoffer het hom toestemming gevra om te huil nadat die bliksem haar verkrag het.

Sy het toe vir hom gebid en ges sy vergewe hom.

17 Januarie 2014

Petro Weyers (66) en haar 6-jarige kleindogter is deur n groep swart rowers in hulle woonstel in Louis Trichardt aangerand en gemartel.

* Twee mans is die naweek in afsonderlike aanvalle by hul huise in Centurion vermoor.

* Panesh Paparau is Saterdagaand voor sy seun, Ajay Paparau (24) doodgeskiet toe hy probeer keer het dat swart rowers sy huis binnekom.

* In n ander voorval is n 38-jarige wit man voor sy motorhuis in n veiligheid-kompleks doodgeskiet nadat swart rowers hom ingewag het.

20 Januarie 2014

n Reuse polisiesoektog is begin na n bende van 8 swart gewapende rowers wat eergister twee vroue op plase in Tzaneen verkrag het.

* In die eerste voorval is n 32-jarige wit vrou om die beurt verkrag voordat die swart mans twee jaggewere, n pistool en R300 uit die kluis gesteel het.

* Kort daarna word n swart huiswerker (59) op n nabygele plaas verkrag deur hierdie swart bliksems.

* Twee swart verdagtes is Saterdag in hegtenis geneem weens die moord op n Boer, Sarel Pretorius (61) van Barkly-Oos. Sy swart moordenaars is vasgetrek in Johannesburg.

21 Januarie 2014

Die polisieondersoek n moordklag nadat n wit Boer n swart verdagte op sy plaas naby Brits doodgeskiet het. Wat soek die swart donner in elk geval op die Boer se plaas?

22 Januarie 2014

n Man word aangekla van die verkragting van n 9-jarige wit meisie. Hy het haar ontvoer, seksueel aangerand, vasgebind, verkrag, olie oor haar gegooi en haar toe aan die brand gesteek.

24 Januarie 2014

Moorde, aanvalle op plase in Kollig.

Nie net wit Boere is teikens van plaasaanvalle nie. Dit lyk egter asof aanvalle op wit Boere wreder is.

                Wallmannstal Noord van Pretoria

* In die jongste voorval is twee wit vrouens eergister deur swart gewapende rowers aangehou. Die drie swart mans het slegs met n selfoon weggekom en die vroue is ongedeerd.

* In n geval op 7 Januarie is n wit man met n boutsnyer, oor die kop geslaan en die swart rowers het hom so erg aangerand dat hy twee gebreekte ribbes, verskeie kop beserings en n gebreekte arm opgedoen het.

* In n voorval die volgende aand is n R5-geweer teen n 4-jarige seun se kop gehou terwyl die swart rowers sy ouers om geld, juwele en wapens gevra het.

* n Paar blokke verder het swart rowers, Belinda Jooste en haar seun (14) dieselfde aand nog met n R5-geweer aangehou en van selfone, wapens en geld beroof.

* Franois Meyer (50) van Pretoria, is gisteroggend vroeg dood toe vyf swart gewapende rowers hom aanval en een hom in die gesig geskiet het.

* n 92-jarige wit vrou van Pretoria het kos aan hawelose mense gegee. In Oktober 2013 het twee swart mans by die vrou se huis ingebreek. Sy is nie net beroof nie, maar 4 keer verkrag, glo deur dieselfde swart mans.

27 Januarie 2014

Oom-hulle het my met n mes gesteek, het Ryno Strydom (30) aan n motorist ges net nadat hy deur 3 swart mans aangeval en beroof is.

28 Januarie 2014

Herman Pienaar jr. (35) van Centurion wat daarvan verdink word dat hy sy ouers, Christine (49) en Herman Pienaar sr. (58) in hul huis in Centurion vermoor het, is gister in Boksburg-Noord vasgetrek nadat n foto van hom in Beeld gepubliseer is.

* Jean-Pierre Malan (32) die man van die moord op Dustan Blom verdink word, het gister in die Randburgse landdroshof verskyn op aanklagte van n beplande moord en diefstal.

* Thomas (Tom) Benecke (66) van Randfontein se lyk is gister in n verlate mynskag sowat 200m van sy huis gekry. Sy drie vermeende moordenaars het die skag aan die polisie uitgewys.

5 Februarie 2014

n Swart Polisiekaptein in Noordwes is steeds in diens, al is hy in Oktober 2013 in Vryburg aan moord skuldig bevind.

* Chris van der Walt (49) van Riebeeck Park, het sy vrou Rhodine (46) dood met n skietwond in haar bolyf in hul bed aangetref. Sy is vermoor deur 4 swart rowers.

* Reinette Vorster (42) is vermoedelik deur swart plaaswerkers verwurg en in haar dubbelkajuit bakkie gedruk voordat dit aan die brand gesteek is.

* n Klag van moord word teen n polisieman en twee wit Boere van Mpumalanga ondersoek nadat twee swart moordverdagtes doodgeskiet is.

6 Februarie 2014

Charl Christiaan Lotter (40) n nutsman wat in 2011 skuld beken het op vier aanklagte van onsedelike aanranding is vandeesweek in Pretoria Hof tot

4 jaar direkte tronkstraf gevonnis.  

* Rina Villiers (70) en haar man, Henk is gister kort voor 01:00 op hul huurhoewe buite Centurion aangeval deur swart aanvallers. Hulle het Henk dwarsdeur sy hart geskiet en hy is opslag dood.

14 Februarie 2014

Deon Burger en sy seun Dylan Burger (16) van Boksburg is deur swart kapers aangeval. Deon is in sy bors geskiet en veg om sy lewe in n kritieke toestand in die Hospitaal.

* n Swart man het gister in die Pretoriase landdroshof verskyn weens die beweerde verkragting van n wit vrou van Centurion.

18 Februarie 2014

n Prokureur, Meekahaefele Masooa (43) van Centurion het vir Douglas Pearce (39) in n padwoedevoorval doodgeskiet. Masooa is op borgtog vrygelaat.

25 Februarie 2014

Johan Venter (59) n dominee van Sannieshof is deur swart rowers aangeval en geskiet.

 

Plaasaanvalle en moorde is n emosionele saak wat deur ons as doelbewus volksmoord beskou word.

27 Februarie 2014

Johan van der Schyff (54) is doodgeskiet in Slamanca Kompleks in Garsfontrein nadat swart rowers hom vermoor het.

* Die man van Mpumalanga wat glo 6 swart mans gehuur het om sy vrou te verkrag en haar self toe ook verkrag het, is in die verlede van verskeie geweldmisdade aangekla.

28 Februarie 2014

Kort nadat die Krugersdorp-Nuus verslag gelewer het oor die moord op

Dan Pienaarville inwoner, Hennie Wagner (47) is die vermeende swart moordenaar vasgetrek en in aanhouding geplaas.

* Clive Derby-Lewis (78) se linkerarm is gebreek en in gips na die aanval deur n swart medegevangene eergister in Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria.

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika