Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.29

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 November 2013

Retief Liebenberg (47) van Benoni is in hegtenis geneem weens die moorde op Dewald Visser sr. (46) en Dewald jr. (19).

* Dolf Botha (65) en sy vrou Lynette van Witbank is in hul huis oorval en Dolf is grusaam vermoor deur swart rowers.

9 November 2013

Mlungisi Ntshali (31) is nog 212 jaar tronkstraf gevonnis, 73 verwante klagtes. Hy het 39 wit vroue tussen 2008 en 2013 verkrag.

7 November 2013

Zak Calisto van Sandton is deur drie swart rowers geskiet nadat hulle by sy huis ingebreek het.

8 November 2013

Chantelle Barnard (20) van Benoni is vermoor deur Jurgen Vandekeere (36), haar lyk was gewas na die moord en daarna het hy buiteland toe gevlug.

11 November 2013

Jennifer Wright (37) van Pretoria is in ín drankwinkel in Mountainview vermoor, vermoedelik deur iemand wat sy geken het.

12 November 2013

Morgan Masilo (37), Raymond Sedibane (22), Reuben Khemi (22), Roderick Nyathi (22) en sy broer Israel (20) is tot 18 jaar tronkstraf elk gevonnis weens menseroof op wit Afrikaners.

13 November 2013

Twee boere, Lettie Nel (86) en Hannes de Jager is gister op hul plase oorval en aangerand nadat die swart rowers onder meer diamante geŽis het.

19 November 2013

Die 17-jarige beskuldigde in die Griekwastad-moordsaak is gister daarvan beskuldig dat hy vyf verskillende weergawes verskaf het waarom hy tydens die moorde op die Steenkamps nie in die moordhuis was nie.  Hy word aangekla van moord op die drie, verkragting en regsverydeling.

30 November 2013

ín 35-jarige man wat glo ín 12-jarige meisie buite Tzaneen verkrag het, is gisteroggend deur ontstoke inwoners met klippe doodgegooi.

2 Desember 2013

Dave Ridgway (66) van Alberton is van poging tot moord aangekla nadat hy Peter Robertson (19) by sy huis in Boegoeberg straat in Brackendowns, met sy vuurwapen voorgelÍ het.

3 Desember 2013

Christiaan Oldewage en Juanita Fourie, Stiaan se ma, is albei van moord en kindermishandeling aangekla na Stiaan se dood op 13 Desember 2012. Juanita het haarself opgehang na al die verwyte.

* Die polisie is op soek na vier swart mans wat ín 20-jarige wit student van Pretoria in Hatfield ontvoer en verkrag het.

* Stephen Joubert (61) is deur swart plaasaanvallers naby Zeerust byna doodgeslaan vir sy valstande, ín selfoon en ín skopgraaf.

4 Desember 2013

Adelť Sutton (44) van Centurion wat by Ďn vulstasie stilgehou het om geld te trek, is deur ín swart rower doodgeskiet wat haar handsak gebuit het nadat hy en sy markers die Vulstasie winkel beroof het.

* ín Suid-Afrikaanse egpaar, Johan (56) en Magda van der Meulen (55), is ernstig beseer in ín wrede panga-aanval deur swart mans in die Kampeeroord wat hulle in Mosambiek bedryf.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika