Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.28

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 September 2013

Garth Johnson (67) 地 boer van Waterval-Boven is in die arms van sy vrou dood kort nadat hy in sy plaashuis geskiet is deur swart aanvallers.

6 September 2013

Cas Calitz (84) en sy tuinwerker Josef Readebe van Vereeniging is deur vier swart mans oorval en erg aangerand. 

* Clayton Maleka en Nathan Tswamwisi, albei van Zimbabwe, het Albert de Jongh (66) op 24 Oktober 2011 vermoor en beroof. Hulle albei het tronkstraf gekry.

 * 地 Man van Springs word in die hospitaal behandel nadat swart rowers hom by sy huis oorval het net nadat hy geld in 地 bank getrek het.

11 September 2013

Die swart moordenaar, Aaron Majawodwa Nkosi (30), van 地 86-jarige boer, Johannes Schoeman van Badplaas-omgewing is gister in die rondgaande hof skuldig bevind.

17 September 2013

Sollie Botha (71) 地 onderwyser van Zeerust is koelbloedig in die kop geskiet tydens 地 huisrooftog deur swart rowers.

18 September 2013

Drie swart mans, Alfred Zwane (27), Samson Mandlezi (23) en Manir Ludisi (27) het skuld beken op aanklagte dat hulle Alyssa Botha (13) en

Andr Jordaan (50) 地 jaar gelede in Muldersdrift vermoor het.

* Die egpaar, Gerrie (69) en Marie (72) Snyman, is in hul plaashuis van Zeerust oorrompel deur twee swart mans.

* Anton Minnaar (84) en sy dogter Lea (56) van Pretoria is op hul hoewe aangeval deur twee swart rowers.

25 September 2013

Corn Labuschagne (45) van Tshwane is deur drie swart mans in haar huis oorval, maar gelukkig het sy 地 skokstok gehad en hulle letterlik daarmee aangeval.

27 September 2013

Jean-Pierre Malan, wat gistermiddag aangekeer is in verband met die moord op Dustan Blom, is die afgelope vyf jaar verskeie kere gearresteer.

* Hans Jonker (50) is in sy huis in Van Dykpark, Brakpan, doodgeskiet toe vermoedelik vier swart rowers hom oorval het en dit net vir 地 selfoon.   

4 Oktober 2013

Paul Mason (63), 地 bekende bosbouer boer, is gister op sy plaas Kruisfontein doodgeskiet deur 4 swart gewapende rowers.

7 Oktober 2013

Twee swart rowers het 地 hoog-swanger vrou (32) en haar kollega (23) van Pretoria in 地 gastehuis in Hazyview oorval, verkrag en beroof.

* Danie Human (42) en sy gesin van die Rietfontein 僕andbou hoewes is die aand deur sewe gewapende swart mans oorval en beroof. Een van die jong swart rowers het vir Danie gesmeek vir werk.

8 Oktober 2013

Siphosezwe Masango (58), Victor Nkentshane (27) en Sammy Mthombothi (25) word van aanranding op Gert van der Merwe, 地 sakeman van Nelspruit, aangekla.

9 Oktober 2013

Denise Horne (40) van Randfontein is by haar huis ontvoer deur swart rowers en langer as 地 uur met haar rondgery voordat sy in Mulbarton gered is.

10 Oktober 2013

Daan Wynbenga (69) van Clarens se hande en voete was vasgemaak, met kookwater gegooi, oor die kop geslaan en toe versmoor deur swart aanvallers.

11 Oktober 2013

Deon Bezuidenhoudt (68) van 地 veiligheidskompleks in Pretoria is in sy huis beroof en vermoor deur swart rowers.

* Frans van der Schyff (76) 地 boer, het gister teen druktyd nog om sy lewe geveg nadat hy erg aangerand en sy vrou, Hennie (73) vermoor is op hul plaas naby Klerksdorp deur swart rowers.

14 Oktober 2013

Gert de Beer (82) van Witrivier is doodgeslaan en in sy huis aangetref nadat swart rowers hom vermoor het.

* David (87) en Rallie de Villers (86) van Barkly-Oos is vermoor deur swart aanvallers.

16 Oktober 2013

Alex de Koker (49) en Michael Erasmus (20) staan tereg op aanklagte van moord op Raymond Buys (15), kindermishandeling en verwaarlosing.

* 地 47-jarige wit vrou van Bloemfontein is deur haar huisdokter in sy spreekkamer verkrag.

17 Oktober 2013

Gewapende swart mans het vir die soveelste keer in Sasolburg toegeslaan en twee vriende in hul beddens oorval, vasgebind en beroof.

* Annetjie van der Linde en haar man Martin (67) is op 6 September in hul huis in Holtenstraat oorval deur swart rowers.

* Johan en Talitha Duvenhage (albei 55) her verlede maand kopwonde in 地 huis rooftog opgedoen en is aangerand deur swart rowers.

* Leon Chambelian (65) is die dag voor Kersfees verlede jaar in die maag geskiet in 地 gewapende rooftog deur swart rowers van Sasolburg.

* Dokter word 地 tweede keer in hegtenis geneem nadat 地 wit vrou (28) hom aangekla het van verkragting.

* 地 Bejaarde wit vrou (83) van Rietfontein is vermoor deur 地 39-jarige swart vrou.

19 Oktober 2013

Die dag van die rooftog op skool lede, is Paul Mason (63) op sy plaas naby Sabie vermoor en sy vrou Gwyn (58) aangerand en vasgebind deur twee swart aanvallers.

* Evans Mpanyane (33) is in hegtenis geneem nadat hy 地 swanger wit vrou en hul twee dogtertjies verwurg en aangerand het.

23 Oktober 2013

Willem Weites (73), 地 melkboer van die plaas Welkom is gister doodgeskiet toe hy sy dogter te hulp gesnel het wat deur drie swart mans met 地 mes aangehou is.

* Michael McDermott van Mooikloof is bly hy leef nog nadat swart rowers hom geskiet en sy fiets beroof het.

* Ses swart Zimbabwirs is in hegtenis geneem weens die aanval op Sandy en Frans Troskie van Lephalale (Ellisras).

24 Oktober 2013

Gerrie (69) en Marie Snyman (72) is op 16 September in hul plaashuis 20km buite Zeerust deur twee swart rowers oorval, aangerand en vasgebind.

* Dan Knight (56) is verlede Donderdag op sy plaas Outlook by Himeville in KZN deur vyf swart rowers oorval en met 地 hamer doodgeslaan.

* Hennie van der Schyff (73) is op 9 Oktober in 地 aanval op die plaas Mrester naby Klerksdorp aan kopbeserings dood nadat swart aanvallers hulle aangeval het.

* Swart rowers het Eugene van der Merwe (61) van die plaas Sunnyside op 9 Oktober doodgeslaan.

* Daar was vanjaar al meer plaasaanvalle landwyd as in die hele 2012. 地 Boer se lewe is meer op die spel om vermoor of aangeval te word as 地 gewone landsburger en meer as dubbel so 地 groot kans as 地 polisielid.

31 Oktober 2013

Michael Laubser (58) is gisteroggend vroeg dood nadat hy deur swart rowers in die oprit van sy huis in Pretoria oorval en geskiet is.

                

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                                                                                                                                                                                                                                                                 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika