Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.27

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 Julie 2013

n Voormalige Horskool-sportafrigter en -organiseerder, Jacques Strydom (29) van Springs aan die Oos-Rand is gister tot effektief 21 jaar tronkstraf gevonnis omdat hy twee seuns verkrag en drie seksueel aangerand het.

4 Julie 2013

Vier swart gewapende mans het Brian Shalkof (65) en Eduan Naud van Johannesburg sowat twee weke gelede in hul woonstel in Hillbrow oorval en skootrekenaars, selfone en kontant geroof.

10 Julie 2013

n Gewapende swart rower het n hoewebewoner, Rudolph Potgieter (45) van Haakdoringboom, noord van Pretoria eergisteraand daaraan herinner dat hy meer as n jaar gelede tydens n ander rooftog op hom (die swart rower) geskiet het. Rudolph is deur die swart rower geskiet.

* Isabel Hugo (67) n boervrou van Daisy in die Clocolan distrik is dood nadat Thabo Ntlororo (24) haar in die dorp met n klip teen die kop gegooi het.

* Die Springs-polisie soek nog na vier swart mans wat verantwoordelik was vir die moord op Dirk Koekemoer (79) van Geduld verlede week.

 

Die term plaasmoorde verwys na n aantal moorde, wat sedert die einde van die apartheidstelsel op Suid-Afrikaanse plase gepleeg is. Volgens beskikbare statistiek het daar tussen 1991 en 2001, 6122 plaasaanvalle plaasgevind wat tot 1254 sterfgevalle gelei het.

11 Julie 2013

Ennie Brussow (27) en haar lewensmaat, Thalieb Mahobeer (42) se lyke is in haar huis in Volksrust gevind nadat swart moordenaars hulle vermoor het.

* Ds. Neels van Tonder van Buffelspoort, het onlangs ges dat hy al 49 begrafnisse gehou het waar mense vermoor word deur swart aanvallers en dat ander selfmoord pleeg.

* Neville Pirie-Gary (36), bestuurder van n restaurant in Johannesburg is gearresteer nadat hy Natalie Dube (25) n Zimbabwiese vrou vermoor en haar lyk in die stoorkamer gedruk het.

16 Julie 2013

Neo Molaudzi (22) is gister tot 28 jaar tronkstraf gevonnis omdat hy n

13-jarige seun van Krugersdorp verkrag en beroof het.

19 Julie 2013

Paul Nothnagel (45) n onlangse geskeide pa van Alberton het gisteroggend sy voormalige vrou Linda ingewag toe sy hul twee tienerdogters Chan (18) en Mischke (13) na die bushalte neem. Hy het al drie op kort afstand geskiet. Die twee dogters is dood en Linda is gewond. Paul het homself daarna doodgeskiet.

* n Bejaarde vrou van Vanderbijlpark het gisteroggend op die lyk van haar niggie Judith Christina Muller (84) afgekom wat die vorige aand oorval, vasgebind en vermoor is deur swart rowers.

* Lillian Roets (24) van Vanderbijlpark het gister verbete geveg om nie verkrag te word nie toe swart rowers haar, die tuinwerker en die huiswerker in haar ouerhuis in Beethovenstraat oorval het.

24 Julie 2013

Die Vereeniging-polisie ondersoek twee moordsake nadat n swart nagwag gisteroggend op die naakte en verminkte lyke van twee wit mans langs n fabriek in Vereeniging afgekom het.

* Tracey Butler van Kempton Park en haar gesin is deur drie swart rowers aangeval en beroof.

25 Julie 2013

George Nthite (20) VAN Noordwes wat sy slagoffer vier dae lank aangehou het, is gister tot 20 jaar tronkstraf gevonnis weens die verkragting en ontvoering.

26 Julie 2013

Nicky klopper (63) van Alberton is in sy huis deur swart rowers doodgeskiet net toe hy uit sy huis wou trek na n meenthuis.

* n 42-jarige swart man wat glo 34 kinders en 2 wit vroue aan die Oos-Rand verkrag het, het in polisie-aanhouding selfmoord gepleeg.

30 Julie 2013

Shaun Botha (23) met fantasie oor verkragting, moord en kannibalisme alles op jong meisietjies staan tereg op aanklagte van die verkragting en molestering van n driejarige wit meisie.                                        

31 Julie 2013

Die 21-jarige man wat n bejaarde wit vrou van Pietersburg, bykans twee maande gelede tydens n huisrooftog glo verkrag het, is agter tralies.                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                               

* Ezekiele Mtshembelele Mnguni (30), Mmaditaba Francina Mokubung (46) en haar man Ngope Abram Mokoena (47) wat aangekla is van die gru-moord in Januarie op n bejaarde egpaar Ernest (77) en Annetjie van Rooyen (75) op die plaas Somerset in die Parys-distrik, het gister skuld ontken op al die aanklagte teen hulle.

1 Augustus 2013

Die 84-jarige vrou en haar 64-jarige dogter is gevind nadat veiligheidsbeamptes by die luukse Beverley Hills Manor-kompleks onraad vermoed het nadat die deur oopgestaan het. Hulle is vermoor deur n swart tuinier.

2 Augustus 2013

Susarah Joubert (77) van Nigel word in die hospitaal behandel nadat sy en haar lewensmaat Louis van Wyk (77) in hul huis oorval en hy vermoor is deur swart aanvallers.

6 Augustus 2013

Die lyk van n 43-jarige wit veiligheidswag het op die sypaadjie langs die kitskosrestaurant in Roodepoort gel nadat gewapende swart rowers hom oorval en doodgeskiet het.

7 Augustus 2013

Kol. Gerrit Myburgh (78) is Sondagaand op sy kleinhoewe in Shilamar Ridge, Heidelberg vermoor deur swart aanvallers.

* Bitso Mokgosana (34), Thamago Lekena (48) en Naledi Moilwa (33) is tot 10 jaar tronkstraf elk gevonnis weens die moord op Dries du Toit n boer van Klerksdorp.

* Teresa Hammond (43) is in die linkerarm geskiet en een van haar gaste is aangerand nadat agt gewapende swart rowers hulle by haar gastehuis in Bronkhorstspruit aangeval het.

8 Augustus 2013

Janetta Lorraine van der Walt (60) van Margate is deur n jong swart man verkrag, gewurg en met n mes in die bors doodgesteek.

12 Augustus 2013

Hennie Bentley (73) n boer, het Dinsdagaand saam met familielede gekuier toe vier swart rowers by hul plaashuis, sowat 25 km van Vanderbijlpark, instorm en begin skiet. Hennie is dood in die aanval.

13 Augustus 2013

Vivien Pont (57) van Oranjeville in die Vrystaat het n gru-dood gesterf toe haar swart moordenaars die kamer waarin hulle haar vermoedelik verkrag, vasgebind en moontlik verwurg het, aan die brand gesteek het. 

* Timothy Green (44) n boer van Newcastle in KwaZulu-Natal is Sondagaand koelbloedig op sy plaas doodgeskiet deur swart moordenaars wat in die gras by n plaashek gel en wag het.

14 Augustus 2013

Lood (62) en Martina (63) Swanepoel en hul kleinkinders is gekaap deur vyf swart kapers. Lood en Martina is met klippe en stokke aangerand.

* Johnny Marais (49) van Helikonpark, Randfontein is doodgeskiet deur swart rowers sonder dat die R12 000 wat sy vrou kort tevore onttrek het, geroof is.

20 Augustus 2013

Isabel Coetzer (59) van Kiepersol naby Hazyview is op haar plaas deur twee swart plaasaanvallers erg aangerand.

* Gisteroggend is die bejaarde egpaar Pikkie (75) en Rina Stassen (74) wreed in hul huis in Glen Marais, Kempton Park, vermoor en die digitale opnemer onder meer gesteel deur swart rowers wat hul aangeval het.

* Johan en Talithia Duvenhage (albei 55) het kopwonde opgedoen toe drie gewapende swart rowers helder oordag hulle en hul seun (33) aangeval het in Sasolburg. 

21 Augustus 2013

Hoewel twee swart inbrekers Andr Kruger (50) van Centurion, met n bottel in sy gesig gegooi het, is hulle met seer gatte daar weg nadat hy hulle goed gelooi het.

23 Augustus 2013

Speurders het twee swart vermeende plaasaanvallers, wat n bejaarde egpaar Koos (73) en Kotie (63) Enslin van Potchefstroom, die naweek in hul slaap oorval, is gisteroggend vasgetrek.

28 Augustus 2013

n Wit skoolmeisie van Boksburg was op pad huis toe van die skool af, toe sy deur n swart man aangeval en verkrag is. Die polisie is op soek na die jong swart aanvaller.

31 Augustus 2013

n 62-jarige weduwee van Thornville suid van Pietermaritzburg, het gister in trane vertel hoe sy in die middernagtelike ure eergister in haar plaashuis aangeval, met n strykyster gebrand, met messe gesny en beroof is deur swart aanvallers.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                                                                                                                                                                                                                                                                 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika