Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.25

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

5 Maart 2013

地 Wit vrou van Tzaneen het gisteroggend 地 swart man doodgeskiet wat haar in 地 afgebrande stoor op 地 hoewe met 地 mes aangeval het.

7 Maart 2013

Waldemar Strauss (45) is dood nadat swart rowers hom met 地 skoot in die kop in sy slaapkamer op Moquini doodgeskiet het.

 

11 Maart 2013

Meer as 10% van alle misdaad wat in 2011-12 in Gauteng aangemeld is, is in net vyf polisiegebiede gepleeg. Muldersdrift is nie een van die gebiede nie. Van hulle beklee Muldersdrift slegs die 105ste plek met 1 992 misdade 0,34% van alle misdaad in Gauteng.

14 Maart 2013

Lewenslange tronkstraf is gister opgel aan twee mans Thabo Matlhoko en Shadrack Thapelo Smith wat 地 Boer Andr van der Merwe (49) van Ottosdal vier keer geskiet en toe sowat 1,5km v靡 agter sy bakkie gesleep het terwyl hy nog geleef het. 

15 Maart 2013

Peet du Plooy (37) van Pretoria is Sondagaand doodgemaak met 地 mes en 地 skerp voorwerp oor die kop geslaan deur swart aanvallers.

18 Maart 2013

地 Boervrou wat in 地 plaasaanval hier met 地 bofbalkolf geslaan is, het daarna met 地 gebreekte arm na 地 buurplaas bestuur om hulp te ontbied. Cora Stighlingh (63) se man Johan (65) is by haar doodgeslaan deur swart aanvallers.

20 Maart 2013

地 Swart dief is gister dood nadat twee mense in Doornpoort in die noorde van Pretoria op hom geskiet het. 笛y soek nie k*k met mense hier nie, het 地 inwoner ges.

26 Maart 2013

Drie mans Petrus Strydom, Wouter Els en Michael Dunn wat daarvan verdink word dat hulle 地 bejaarde heuningboer Walter Niedinger (70) op sy plaas naby die stad vermoor en besteel het, het gister vlugtig in die landdroshof verskyn.

27 Maart 2013

Twee Boere van George is gisteroggend in Sir Lowry痴 Pass. Village in 地 lokval gelei, met pangas aangeval en vir dood agtergelaat nadat swart aanvallers hulle soontoe gelei het.     

 

 

1 April 2013

Pres. Jacob Zuma het die naweek so v靡 gegaan as om te s verkragters behoort die doodstraf te kry. Deesdae is dit nie vreemd om te hoor van 地 man wat homself aan 地 vrou opdwing nie, dis 地 man sonder skaamte.

2 April 2013

Inwoners van De Deur, suid van Johannesburg, kan nou rustiger slaap nadat twee swart mans wat mense hier aangeval, ontvoer en verkrag het tot 18 jaar tronkstraf gevonnis is.

4 April 2013

Die bestuurder Paul Schulte (56) van die Heila Safari ranch in die misdaadgeteisterde Muldersdrift-gebied is buite sy huis langs die wildreservaat vermoor deur swart aanvallers.

6 April 2013

地 Wit vrou en haar dogter is Woensdagaand in hul huis op 地 plaas in Viljoensdrift naby Vereeniging deur 地 swart man oorval, vasgebind en verkrag.

8 April 2013

Swart aanvallers het 地 ouerpaar voor hul kinders, wat saam met hulle in die bed geslaap het, deur die bene geskiet. Oomblikke later is die kleuters se oupa, Francois Potgieter (59) doodgeskiet terwyl hul ma met hulle in die badkamer geskuil het.

9 April 2013

Gert van Wyk (40) 地 boer wat in Februarie op sy plaas in die Olifantsfontein-omgewing naby Kempton Park in die maag geskiet is, is gister begrawe nadat hy 63 dae in die waakeenheid was.   

10 April 2013

Dit was 地 gewetenlose moord op 地 weerlose vrou. So het die streeklanddros Andr Geldenhuys 地 moordenaar geroskam voordat hy hom Maandag vir 18 jaar tronk toe gestuur het weens die moord op Elise 鉄AAR Holtzhausen (64).

12 April 2013

Boere, plaaswerkers en die polisie in die Mahikeng omgewing het sedert Sondag saamgewerk om ses vermeende swart plaasaanvallers aan te keer. Vier swart mans met klapmusse het 地 vrou glo in haar plaaswinkel oorval.

* 地 27-jarige man van Reigerpark in Boksburg word in die hospitaal behandel nadat hy gisteroggend op die sypaadjie voor sy huis geskiet is deur swart rowers.

16 April 2013

Adri (68) van Pretoria het op haar seun Louis Eksteen (45) se lyk afgekom nadat hy vermoedelik drie dae tevore met 地 knopkierie in sy huis vermoor is deur swart rowers.

* 地 Gesin van Melrose het hulle tot die konstitusionele hof gewend nadat hul veiligheidswag die hek vir 地 菟olisieman in uniform en met 地 blou lig op sy motor se dak oopgemaak het en di en sy makkers toe die huis beroof het.

23 April 2013

地 87-jarige man is gister dood kort nadat hy van ses swart gewapende gemors in sy huis in Drie Riviere gevlug en homself in die badkamer toegesluit het. Sy 84-jarige vrou se arms is oopgekloof soos sy haar teen die swart aanvallers beskerm het.

24 April 2013

Die man wat R30 van 地 sewejarige seuntjie gesteel het en die kind se ma voor hom met 地 tuinvurk gesteek en haar later ontvoer en verkrag het, moet minstens 25 jaar in die tronk sit voordat hy vir parool in aanmerking mag kom.

30 April 2013

地 Derde swart verdagte is vasgetrek weens die dubbele moord op 地 bejaarde egpaar wie se lyke in 地 vrieskas gevind is.

* 地 Swart man (31) het gister in die Zeerust-landdroshof verskyn omdat hy glo 地 12-jarige meisie by verskeie geleenthede verkrag het.

 

                                                                                                                                                                                                                                                   

 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika