Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.22

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

1 September 2012

Vier swart mans wat twee polisiemanne glo tydens n huisrooftog in Vereeniging vermoor het, is in die vroe oggendure gearresteer.

 

3 September 2012

Die rassistiese propaganda-mite dat alle wit boere ryk is, moet uitgeroei word. Meer as 50% van kommersile boere het n jaarlikse omset van minder as R300 000. So n boerdery werk op n verlies uit of het n baie lae winsgrens.

 

4 September 2012

Piesangboere is in die moeilikheid. Daar is nie n enkele piesang plaas in die land waarop daar nie n grondeis is nie. SA het bewys net 15% van alle grond in KZN is nog in WIT hande.

 

* Berace Jobling (56) se lyk is onder n brug by Hartbeespoortdam gevind en sy gesteelde Toyota Hilux bakkie is gevind nadat vyf swart aanvallers sy bakkie daar gelos het.

5 September 2012

n Man is in n kritieke toestand nadat hy in Brackendowns se Checkers-winkel deur agt gewapende swart rowers geskiet is nadat hulle die winkel beroof het.

* Lizeka Buvungana (18) het in die hof in die moordverhoor van Kenneth Mdingi (24), Sibusiso Ntuli (20) en Ndiphiwe Mkungekwana (20) getuig. Hulle word aangekla van die moord op Louwrens Gebhardt (18).

6 September 2012

Die polisie is opsoek na vier swart bliksems wat n 58-jarige wit boer op sy hoewe by Brits vermoor het.

* n Bejaarde wit vrou is verkrag en daarna deur die swart aanvaller gedwing om hom by die Witfield te gaan aflaai.

* Clinton Kramer (43) is verlede jaar in die hof in Johannesburg skuldig bevind op ses aanklagte, insluitende moord op Concelia Mar (20) en Losire Ramatswiri (28). Hy is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis.

 

10 September 2012

Die voorbladberig Toe skiet hulle haar oor n 13-jarige meisie van Muldersdrif wat koelbloedig doodgeskiet is, het betrekking. Die land is n paradys vir moordenaars, verkragters, diewe en rowers. Wanneer gaan dit ophou? Wanneer gaan ons wakker word en iets daaraan doen?

* Die polisie soek na n vermeende swart reeksmoordenaar nadat vier wit vroue sedert April in die Groblersdal-gebied vermoor is.

* Gerhard van der Westhuizen (58) en sy vrou Minnie (55) is deur vier swart mans met jagmesse en teerpale aangeval.

* Jacques van Schalkwyk (44) was op pad huis toe, toe hy deur n swart man erg aangerand was dat hy n operasie moes ondergaan om sy blaas te herstel.

* Bets en Gawie Greeff (albei 79) is vermoor deur swart gemors. Hulle hande en voete was vasgebind en n plastieksak was om hul monde vasgemaak.

12 September 2012

n Weerlose wit vrou word in haar huis aangeval deur swart mans en is soos n dier geslag.

* Plaasmoorde: ANC vies. Moet die ANC op elke plaas wees? Wat verwag jy moet ons doen Wat verwag hulle moet ons doen? dit volg op die moord Sondag op Johan Fourie (71) en sy vrou Cecile (72) op hul plaas in die distrik Trompsburg. Die drie swart verdagtes is in hegtenis geneem.

* Jacob Mmelwa (32) wat erken het hy het Sarel Koekemoer (69) op die hoewe vermoor, het in die hof van Pretoria 15 jaar tronkstraf gekry.

* n Swart reeksverkragter het in die hof in Pretoria altesame 145 jaar tronkstraf gekry, maar omdat hy nie solank gaan leef nie, is hy effektief 35 jaar opgel.

13 September 2012

Niek (75) en Magda (75) Hugo het 11 skote wat swart rowers op hulle geskiet het wonderbaarlik oorleef.

* Vyf swart mans is vasgetrek in verband met die moord op die 13-jarige Alyssa Botha van Muldersdrif.

14 September 2012

Johannes Mofokeng (30) en Bongani Mthembu (24) is albei skuldig gevind aan moord van Alta Duvenage en roof met verswarende omstandighede.

17 September 2012

Ria Mills (64) is op hul plaas naby Mosselbaai deur n swart booswig koelbloedig vermoor.

18 September 2012

Die swart vermeende reeksmoordenaar wat in Groblersdal doenig is, kan moontlik verbind word met die moord op n tweejarige wit meisie wat verwurg is.

 

* Teen die tyd behoort boere te weet dat hulle nie hulp van die regering kan verwag op plaasmoorde te bekamp nie. Boere moet ook meer paraat word.  

 

21 September 2012

Chris Barnard (73) die skrywer is deur vier swart gemaskerde rowers aangeval op sy familieplaas Thuli.

 

* In Gauteng was daar 185 voorvalle wat toe met 37,8% tot 255 voorvalle in 2011-12 gestyg het.  Van die 15 609 mense wat in die 2011-12 boekjaar vermoor is, was 12 530 (80,3%) mans. 2 286 (14,6%) was vroue, terwyl 793 slagoffers jonger as 18 jaar was.

25 September 2012

Fanie Ntjingila (22) het Vrydagaand vasgebind gel en gehoor hoe sy pa Meshack Kaptein (58) sterf nadat vier swart gewapende mans hom by hul huis in De Deur in die Vaaldriehoek ingewag en geskiet het.

* n Imam van n moskee in Lenasia het voor sy gesin gesterf nadat swart rowers hom met n mes in die agterkop gesteek het.

* n Egpaar Mathilda Crous (67) en haar man Wiekie (72) is hul inkomste kwyt nadat swart diewe 30 byekorwe vol heuning uit n ou murasie naby hul huis gesteel het.

* Die voormalige hekkieskampioen Karen Wilkinson (nou Harmse) is in die skouer geskiet en erg aangerand op hul plaas deur swart rowers.

 26 September 2012

n Jongman is met n panga in die gesig gekap en sy pa is twee keer in die kop geskiet deur drie swart mans, tydens n gewapende huisrooftog op hulle hoewe.

 

27 September 2012

n Groep swart verkeersbeamptes het Deon Coetzer (52) glo soos n trop wolwe aangerand terwyl sy vrou en 17-jarige seun toegekyk het.

28 September 2012

Die drie swart Zimbabwirs almal tussen 19 en 20 jaar oud is aangekeer deur die polisie in verband met die moord van Corrie Standers.

1 Oktober 2012

Die lyk van Reina Louwrens (94) is Saterdagoggend in die Montana Renaissance-aftreeoord gevind na n vleisbraai van die oord. Dit lyk of Louwrens moontlik versmoor of doodgeslaan is deur swart aanvallers.

* Vier swart rowers wat n wit boer van Mokopane in n mislukte transitorooftog doodgeskiet het, is elk meer as 140 jaar tronkstraf en lewenslange vonnisse opgel.

2 Oktober 2012

Een aanklagte van moord en 48 van roof met verswarende omstandighede is sovr die aanklagte teen drie Zimbabwirs Padia Fish (19), Chris Moyo (25) en Samuel Mabena (27) wat verdink word van die moord op die boks legende Corrie Standers. Dit blyk dat Mabena al voor Standers se moord gesoek is in verband met n plaasaanval en-moord in die Brits-omgewing.

* 72 mense kan vir die staat getuig in die verhoor van die 16jarige seun wat beskuldig word van die moorde op Deon en Cristal Steenkamp en hul dogter Marthella (14).

3 Oktober 2012

n Boer, Mnr. Grobler (79) het in die hoofslaapkamer op sy plaas, Doringbult, in die Lichtenburg-distrik, l en slaap toe vier swart rowers by sy plaashuis ingebreek het. Hulle het hom baie erg aangerand.

* 11 Lewenslange tronk vonnisse is aan n reeksverkragter Moses Hungwe van Zimbabwe opgel wat 11 wit vroue, onder wie n 87 jarige ouma verkrag het. Hungwe het op 19 aanklagte van verkragting tereggestaan.

4 Oktober 2012

Dorothy Carlyle (59) is erg deur swart kapers aangerand en was ure lank in haar motor se kattebak toegesluit voordat die polisie haar gekry het.

5 Oktober 2012

Surina Kruger (62) n vrou van Elsburg is eergisteraand gewurg, vermoedelik  verkrag en toe vermoor deur swart moordenaars.

8 Oktober 2012

Elize Louw (95) en haar tuinier (55) is in haar huis aangeval deur swart rowers. Sy is vermoedelik verwurg.

* Dit kon drie lewens gewees het so vertel Willem Cloete (28) van Middelburg nadat hy n plaasaanval deur n groep swart aanvallers op hom en sy swanger vrou met sy bure se hulp afgeweer het.

 

Misdadigers deel nie lieftallige drukkies uit as hulle ons en ons geliefdes kom beroof, verkrag en vermoor nie.

* Boere-oorlog se talle onskuldiges onthou: Met blomme uit hul tuin en brandende kerse het honderde mense voor dagbreek die talle vrou en kinders onthou wat in die Irene-konsentrasie kamp in Centurion gesterf het. Sowat 1 200 mense, waarvan die meeste kinders was, is in die konsentrasiekamp dood.

9 Oktober 2012

n Man wat n 15-jarige wit meisie verkrag het, verdien nie lewens lange tronkstraf nie, onder meer omdat die kind die seks waarskynlik toegelaat het in afwagting van geskenkies. Volgens die Aanklaer in die saak.

10 Oktober 2012

Vier moorde: 1 verdagte: Die polisie ondersoek die moontlikheid dat dieselfde swart moordenaar betrokke was by vier moorde in Gauteng, onder wie twee vroue van Centurion wie se dood glo met satanisme verband hou.

* Koos Roux (67) is vermoor deur twee swart aanvallers met messe en tuin gereedskap.

* n Kerkleier Biskop Monde Tokwe (49) van die Oos-Rand was gister een van vier beskuldigdes wat weens die moetiemoord van Yonela Sikweyiya (9) in die hof verskyn. Hy het glo ges hy benodig n meisie se liggaamsdele om moetie te maak wat die kerkgangers sou laat toeneem.

12 Oktober 2012

n 20-jarige wit vrou is in die vroe oggendure in haar ouerhuis in n gegoede woonbuurt in Pretoria deur n swart inbreker verkrag en beroof terwyl haar ouers geslaap het.

* Gekaap en net so gelos. Leon van Rensburg (52) is verlate agter bome langs n plaaspad naby Kokstad gevind. Hy is deur swart kapers aangeval.

* Die swart aanvallers van n boervrou in Limpopo het haar gedwing om hulle by hul woongebied te gaan aflaai nadat hulle haar beroof en bykans n uur lank aangerand het omdat nie een van hulle kon bestuur nie.

 

MEER SWARTES KOOP PLASE: Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het toegeneem swart Suid-Afrikaanse boere het dalk self meer landbougrond deur private transaksies bekom as deur die grond-hervormingsprogram. Die national grondoudit wat tans aan die gang is, moet nog bepaal presies hoeveel grond swart boere so bekom het, maar hy vermoed swart boere het self meer grond gekoop as wat die grondhervormingsprogram beskikbaar gestel het.

13 Oktober 2012

Bridget Haarhoff (37) is glo deur n swart toesighouer van die Waltloo-toets-en lisensie sentrum aangerand toe sy n foto van haar geneem het.

 

Suid-Afrikaners glo 66% van polisielede is korrup, terwyl mense in die openbare onderrig sektor die minste korrup geag word.

 

15 Oktober 2012

Presiese syfers is nie beskikbaar om die presiese omvang van die probleem van plaasmoorde en aanvalle bepaal nie. Almal is dit eens dat die oorsprong van die probleem l by die feit dat die polisie sedert 2007 nie meer statistieke oor plaasaanvalle en moorde publiseer nie.

19 Oktober 2012

Die hoof Pierre du Toit (59) van die Laerskool Tweespruit en sy vrou Marie (58) is deur drie swart rowers oorval, beroof en ontvoer.

20 Oktober 2012

Michael Bekker (53) het vir sy vierjarige kleinseun ges hy moet stil l, nadat swart rowers by sy huis in Sasolburg ingebreek het.

25 Oktober 2012

Dedr Allen het gister in die hooggeregshof wat in Palm Ridge sit, in die moordverhoor van Gerrit van Tonder (33) getuig nadat hy drie mense glo met n piksteel doodgekap het.

 

Die burgerregte-organisasie AfriForum wil 1 Desember tot n dag van protes teen plaasmoorde verklaar indien Nathi Mthethwa, minister van polisie, met sy traak-my-nie-agtige houding teenoor Boere se veiligheid voortgaan.

* Werk saam of ons verkrag julle het n swart gewapende rower in Afrikaans aan twee wit sakevroue van Sasolburg ges in die soveelste huisrooftog in die dorp.

26 Oktober 2012

n Matriekleerling Minke Aucamp (18) wat met haar motor na maats toe wou ry om vir die eindeksamen te leer, is in Springs koelbloedig deur n swart kaper doodgeskiet.

* Breek-en-gryp-swart diewe in die Pretoriase middestad kom skotvry daarvan af omdat slagoffers nie die voorvalle by die polisie aanmeld nie.

* Gewapende swart rowers het n 64-jarige wit vrou, haar huiswerker en die se kind by n huis in Sasolburg oorval en n platskermtelevisie en selfone gebuit.

Dit is die sesde huisrooftog in die dorp binne twee weke.

30 Oktober 2012

n Vermeende swart kinderverkragter (22) van Limpopo word aangekla van die verkragting van ses wit meisie en twee wit seuns tussen 6 en 11.

 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika