Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.21

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 Augustus 2012

Dant Chan (14) van Vanderbijlpark is by die huis van sy ma se vriend met n mes doodgesteek, glo deur die vriend se 22-jarige seun wat blykbaar n obsessie oor hom gehad het.                

 

2 Augustus 2012

Boere in Suid-Afrika moet nou meer strategies wees en die wind uit hul teenstanders se seile neem.

 

3 Augustus 2012

n 20-jarige vrou van Meyerton het oorleef nadat sy gewurg en in haar motor tot in die Kliprivier gestoot is, glo deur n swart kollega.

 

6 Augustus 2012

Annette Knoetze (64) is vermoedelik met n mes in haar huis doodgesteek deur swart aanvallers.

 

7 Augustus 2012

Te min Suid-Afrikaanse polisiebeamptes is opgelei om seksuele misdade te hanteer en die regstelsel laat slagoffers van seksuele geweld in die steek.

 

8 Augustus 2012

Kobus Coetzee (47) is dood nadat hy geskiet is deur swart rowers.

 

8 Augustus 2012

Chris Chameloen en Dirk van Niekerk die boere van Verkykerskop moes hulself die naweek vinnig uit die voete maak om n gewisse vlammedood vry te spring nadat swart aanvallers die plaas aan die brand gesteek het.

 

9 Augustus 2012

Mohammad Kazi (26) van Ventersdorp is dood weens breinbloeding nadat n groep Afrikaanssprekende mans hom glo herhaaldelik in die gesig geskop het.

 

13 Augustus 2012

Alison Botha (45) is 18 jaar gelede verkrag deur swart gemors en met oopgesnyde keel en 36 messteke vir die dood in die bosse gelaat, sy het dit oorleef.

 

14 Augustus 2012

Ronel van Eyk (46) is deur drie swart rowers doodgeskiet by haar plaashek.

 

15 Augustus 2012

Peter Coetzer (52) n boer van Ventersdorp wat drie swart vroulike verkeersbeamptes glo aangerand het, is op borgtog vrygelaat.

 

17 Augustus 2012

Minstens 20 boere van Groblersdal het hul werk net so gelos en meer as 12uur lank na swart mans gesoek wat in n huisrooftog op n boer van die omgewing geskiet het.

 

20 Augustus 2012

Net 34% van wit respondent het ges hulle glo Suid-Afrika gaan oor tien jaar n beter land wees om in te woon, terwyl 66% ges het hulle glo die land gaan oor tien jaar slegter daaraan toe wees as nou.

 

20 Augustus 2012

Die gemors waarin die polisie se misdaadintelligensie-eenheid hom bevind, raak die polisie negatief van patrollie vlak tot by die ondersoek van sake.

 

20 Augustus 2012

Elzien-Lolette van der Merwe die eerste prinses in die Mev. Afrika-kompetisie het kop eerste deur n ruit geduik tydens n rooftog in haar huis in Centurion nadat sy deur n swart rower aangeval was.

 

21 Augustus 2012

Plaasmoorde maak ons pessimisties. Die berigte oor die plaasmoorde die laaste weke het betrekking. n Mens besef dat boere nie alles en almal kan beveilig nie en dat hulle tog pogings aanwend om hierdie aanvalle die hoof te bied.  Wie kan op n plaas aanbly waar geliefdes wreed doodgemaak is? die meeste kinders sien nie vir hulself n toekoms hier nie en wat s dit vir ons? Korrupsie en haat maak ons land dood.

 

21 Augustus 2012

Die baie gryser Wit Wolf, Barrens Strydom (47) was in die hooggeregshof in Pretoria toe die 20ste Boeremag-beskuldigde aan hoogverraad skuldig bevind is. Strydom het in 1988 sewe swart mense doodgeskiet.

 

21 Augustus 2012

Kobus Pretorius, die Boeremag se meester-springstof vervaardiger, het in Pretoria elke person wat verliese gely het weens sy optrede, om verskoning gevra. Al 20 Boeremag-beskuldigdes is nou daaraan skuldig bevind omdat hulle n gewelddadige staatsgreep beplan het.

 

21 Augustus 2012

n Wit vrou (70) is by haar huis in Bedfordview deur swart rowers oorval.

 

21 Augustus 2012

Daar is verlede jaar 77 771 wettige aborsies in Suid-Afrika uitgevoer. Dit was 31% meer as in 2010 toe daar 59 447 wettige aborsies uitgevoer is. Die jongste syfer is bykans 25 000 meer as die jaarlikse gemiddelde syfer vir wettige aborsies in Suid-Afrika vir die afgelope tien jaar.

 

22 Augustus 2012

Marlene Roode n fotograaf was saam n gesin besig om fotos van hulle te neem in Centurion toe hulle deur drie swart bliksems aangeval is. Die swart rowers het juwele, selfoon, verloofring en Marlene se kamera gesteel.

 

22 Augustus 2012

n 16-jarige seun is in hegtenis geneem weens die skok moorde op die Steenkamp gesin van Griekwastad.

 

22 Augustus 2012

Zane van Tonder (38) en Rudolph Viviers (28) het Mohammed Fayez Kazi (27) glo vandeesmaand in Magaliesburg so erg aangerand dat Kazi die volgende dag weens breinbloeding dood is.

 

23 Augustus 2012

12 Polisielede, onder wie genl.maj. Johan Booysen, hoof van die Valke in KZN, is gister in hegtenis geneem. Daar word beweer lede van die eenheid het soos n moordbende opgetree en mense doodgeskiet eerder as om hulle voor die gereg te bring.

 

23 Augustus 2012

Kommer oor die styging in veral seksuele geweld teen vroue en kinders het die stigting van n nuwe raad genoop. Verkragting het met 2,1% gestyg, Seksuele aanranding met 5,6% en Seksuele molestering van kinders met 2,6% gestyg.

 

24 Augustus 2012

Wanneer kry plaasmoorde n roudag? Maar sedert 1994 is landwyd duisende boere, familielede en plaaswerkers op plase aangeval en in sommige gevalle vermoor. Is die tyd nie ryp vir die president om n regterlike kommissie van ondersoek aan te stel en n nasionale roudag vir die plaasmoorde en aanvalle af te kondig nie?

 

25 Augustus 2012

Leon (71) en Mari Sim (68) is vermoor deur n swart man.

 

25 Augustus 2012

Drie van die swart plaaswerkers wat die boer Gerhard Rabe (28) in Junie 2000 vermoor het, se tronkstraf is nou verminder omdat die regter wat hulle gevonnis het, te veel klem gel het op die voorkoms van moorde op boere.

 

25 Augustus 2012

Anders Behring Breivik (33) die Noorse massamoordenaar wat in Junie verlede jaar 77 mense doodgemaak het, is by sy volle verstand. Hy het die moorde gepleeg om swartes uit Noorwe te hou.

 

27 Augustus 2012

Daar word jaarliks tot soveel as 2 500 babas in Suid-Afrika weggegooi. Volgens die Mediese Navorsingsraad is tot 35% van die sterftesyfer onder babas in die land suigelinge wat binne die eerste week na geboorte weggegooi word.

 

28 Augustus 2012

Davey du Plessis (24) wou op hulp roep, maar een van die swart rowers se koels het hom in die nek getref en geen klank het uitgekom nie.

 

29 Augustus 2012

n 80-jarige wit vrou van Alberton word in die hospitaal behandel nadat swart rowers, met vermoedelik die hulp van die swart huiswerker, haar in haar huis oorval het.

 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika