Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.20

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

1 Junie 2012

Neels van der Westhuizen (54) en sy vrou Amanda-Louise (50) is aangeval op hul hoewe buite Mooi-nooi en Neels is twee keer geskiet deur swart mans.

 

5 Junie 2012

n Egpaar van Zimbabwe is tydens n huisrooftog in Honeydew voor hul seun vermoor deur swart aanvallers.

 

6 Junie 2012

Jean-dr Smit (10) het gesien hoe twee swart rowers sy pa Bruwer Smit doodgeskiet het en met hulle bergfietse gevlug.

 

7 Junie 2012

Arina Muller (29) is deur swart rowers in die bors geskiet op hul hoewe in Centurion.

 

9 Junie 2012

n Man van Vereeniging is twee keer in die bors geskiet nadat swart rowers sy huis oorval het. Die man het ongeveer 30 gaatjies in sy borskas en arms.

 

18 Junie 2012

Benjamin Brits (23 maande) sal van vooraf moet leer loop nadat swart rowers hom en sy ouma Rina Brits (52) in die linkervoet geskiet het. Vier swart rowers is gearresteer.

 

19 Junie 2012

Jannie Fourie is nege keer geskiet nadat hy teen swart rowers baklei het om sy familie veilig te hou. Die swart aanvallers is in hegtenis geneem.

 

22 Junie 2012

 

26 Junie 2012

Joop van Heerden (73) n boer is deur drie swart mans wreed op n plaas aangeval, is onder meer gemartel, met messe gesteek, geskop en geslaan. Die vier verdagtes is in hegtenis geneem.

 

26 Junie 2012

Die getal wit mans in Suid-Afrika wat kinders het, maar afwesig is omdat hulle nie in dieselfde huis as hul kinders woon nie, het van 13% tot 17% gestyg.

 

27 Junie 2012

Johan (77) en sy vrou Gloudien van Rensburg (65) is in hul huis aangeval deur swart rowers. Johan is doodgeskiet en Gloudien is waarskynlik verlam.

 

28 Junie 2012

Vyf swart rowers het n gesin op n kleinhoewe in Pretoria aangeval en die pa is met n pistol in die gesig geslaan.

 

28 Junie 2012

n 21-jarige vrou is twee keer in n vriendin se woonstel in die stad verkrag deur swart mans, terwyl n pistol teen haar kop gedruk is.

 

3 Julie 2012

n Wit 16-jarige meisie is die naweek glo om beurt deur ses swart tiener seuns verkrag.

 

3 Julie 2012

Die polisie is opsoek na n 30-jarige swart veiligheidswag in verband met die moord op Denise Stratford (55) wie se lyk gevind is.

 

5 Julie 2012

Die swart rowers het n pistol teen n vyfjarige seun se kop gedruk tydens n huisrooftog.

 

6 Julie 2012

Marco del Fabbro het met vier skote in sy lyf langs die bed gel. Een van die swart rowers is deur die slagoffer aan sy tande uit geken.

 

6 Julie 2012

n 22-jarige man is in sy lies geskiet met n .375- jaggeweer en sy vriendin (21) is verkrag deur drie swart rowers wat hul oorval het.

 

9 Julie 2012

n Krugersdorp rekenmeester wat weens die dood van Merzanne van Wyk (18) aangekla is, het vermoedelik selfmoord gepleeg.

 

11 Julie 2012

Anna Jansen van Vuuren (93) wat deur twee swart aanvallers aangeval is, het waarskynlik oorleef omdat sy voorgegee het sy is dood.

 

14 Julie 2012

Brenda Carter (80) n bejaarde blommeboer wat gedeeltelik verlam gelaat is, nadat sy drie nagte en twee dae in die kattebak van haar motor toegesluit was nadat sy deur swart rowers aangeval is.

 

18 Julie 2012

Hibbe van der Veen (64) n melkboer is in sy slaapkamer op sy bed geskiet deur swart rowers wat in die huis ingebreek het.

 

20 Julie 2012

n 73-jarige wit vrou van Edenvale is dood nadat swart rowers haar met n stomp voorwerp by haar goed beveiligde huis oor die kop geslaan het.

 

20 Julie 2012

Zia Erasmus (70) en haar man Des (81) is deur n swart rower aangeval toe hy opsoek is na werk.

 

20 Julie 2012

Sers. Piet Bekkum (51) is deur n swart rower doodgeskiet by Wonderboom-winkelsentrum.

 

23 Julie 2012

Vyf swart huis brekers het hul moses tegekom toe n polisiekaptein van die Valke se opsporings eenheid hulle in gewone klere agternagesit het.

 

26 Julie 2012

Don Wessels (44) n oudsoldaat wat sy sig en albei hande in die Grensoorlog verloor het, het gister na 24 jaar sy diensmedaljes ontvang.

 

28 Julie 2012

Natacha (33) en Joy Boonzaier (62) se lyke is in Boonzaier se meenthuis gevind, hulle is verskeie kere met n skerp voorwerp gesteek deur swart rowers wat hulle aangeval het.

 

28 Julie 2012

n Vrygelate swart gevangene het glo n wit vrou van 94-jaar oud verkrag.

 

29 Julie 2012

Andr du Toit, broer van die veroordeelde voormalige Boeremag-leier Mike du Toit, is ook aan hoogverraad skuldig bevind.

 

30 Julie 2012

Louisa Putter (58) is by haar huis aangeval deur n swart aanvaller en verskeie kere met n lemmetjie in die gesig gesny toe sy helder oordag wasgoed opgehang het.

 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika