Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.2

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

2 Januarie 2007

Mnr. Brent Hiscock word deur twee swart rowers in die bors gesteek toe die gesin aangeval is in Pretoria.

 

2 Januarie 2007

Dr, Cornelius de Klerk word op nuwe jaar deur twee swart mans voor sy huis in

Menlo Park doodgeskiet.

 

5 Januarie 2007

Drie jong meisies is herhaaldelik verkrag deur drie swart rowers aan die Natal se Suid kus terwyl hul mans vriende vasgemaak moes toekyk.

 

8 Januarie 2007

Mnr. Gerrie Germishuys oud Springbok vleuel word drie keer geskiet deur twee swart rowers. Twee skote is in sy gesig in en die ander koel het sy hand vergruis.

 

8 Januarie 2007

Mev. Martie Breedt se lyk word deur haar seun ontdek nadat swart rowers haar besteel en vermoor het in Pretoria. 

 

10 Januarie 2007

Mnr. Kenneth Eva `n Plaasbestuurder in Natal word deur 250 swart onwettige plakkers doodgeslaan met knopkieries.

 

 

 

12 Januarie 2007

Mnr. Dirk van Sitter word doodgeskiet deur swart rowers toe hulle by sy huis in Centurion inbreek. Sy vrou Adrie word in haar bors geskiet.

 

12 Januarie 2007

Mnr. Sarel Breedt (76) word vir ure gemartel en daarna vasgebind op `n stoel. Doodgeskiet deur twee swart rowers. Sy vrou Ina word in die hospitaal behandel vir skok.

 

19 Januarie 2007

Mnr. Johan Prins (61) word op sy plaas by Groblersdal doodgeskiet deur twee swart mans.

 

19 Januarie 2007

Mnr. Piet Venter (68) word by sy plaas se hek vermoor deur swart rowers. Hy is met `n tou verwurg.

 

21 Januarie 2007

Mnr. Rodney King (79) word deur vier gewapende swart mans doodgeskiet toe die swart mans Mnr. King se seun wou beroof.

 

21 Januarie 2007

Mnr. Wikus Burger word voor sy vrou en kinders in sy regter oog geskiet deur drie swart mans.

 

23 Januarie 2007

`n Bende van 15 swart gewapende rowers beroof die Randfontein se SPUR en 50 klante verloor al hul besittings.

 

23 Januarie 2007

Mnr. Willem Smit (41) word deur sy agter deur geskiet terwyl hy met sy kaal hande sy familie beskerm teen swart mans wat sy vrou wou verkrag.

 

25 Januarie 2007

Mnr. Joe Viera word op die R28 geskiet nadat hy sy vriend, wie se motor onklaar geraak het, gehelp het. Vier swart mans het hulle oorrompel.

 

25 Januarie 2007

`n Bejaarde 80 jarige Chiropraktisyn word deur drie swart mans ontvoer en ure lank aangehou.

 

SWART RASSISME

Sedert 1991 was daar al meer as 20,000 plaas aanvalle van swartes op wittes. Die swart Minister van Landbou Lulu Xingwana beweer dat wit boere hul werkers verkrag, en beroof en van hul plase afsit.

 

 

 

25 Januarie 2007

Die lyk van `n naakte man word in die Riebeeck meer (dieselfde waar die 5 jarige Danielle Esterhuizen geskiet is) gevind. Hy is in sy voorkop geskiet deur swart mans.

 

25 Januarie 2007

Mnr. Anton Goosen word beroof en kaal langs die hoof pad gelaat nadat swart rowers bykans R600 000 se goedere op sy bakkie gelaai het.

 

S.A. Christene begin met `n 120 dae gebed aksie teen Misdaad onder leiding van Dawie Spannenberg. Dit is `n teken van lafhartigheid.

 

26 Januarie 2007

Vier swart rowers beroof Mnr. Stolz van Pretoria en skiet op die buurman toe hy Mnr. Stolz wou help.

 

26 Januarie 2007

Die pa van drie klein kindertjies moes verbeter veg met `n swart man wat 3 uur die oggend by hul huis ingebreek het.

Die Polisie was baie onsimpatiek nadat Mnr. Mark Stingery die swart man vir meer as 45 minute moes vashou voordat die polisie opgedaag het.

 

28 Januarie 2007

Die gewilde Engelsman wat homself aan die Zulu Volk gebind het Mnr. Dawid Rattery word koelbloedig by sy huis doodgeskiet deur 5 swartes.

 

28 Januarie 2007

Dit is nou baie duidelik dat die swartes wit vroue, wit kinders, ou wit mans en nou ook baie bekende wit mans teiken in hul terreur veldtog.

Hierdie is dieselfde strategie as die Mau-Mau's in Kenia en die Kongo in die sestiger jare.

Dit is nie meer lank voordat `n bekende wit politikus vermoor gaan word nie en die Predikante is ook `n teiken vir hierdie goed opgeleide semi Regerings Magte.

 

28 Januarie 2007

Mev. Renette van Staden word gewond toe twee swartes haar en haar dogter beroof in Nelspruit.

 

30 Januarie 2007

Mnr. Tony de Souza word in sy bed deur die kop geskiet en daarna word sy vrou Mev. Debbie de Souza deur die huis gesleep om geld aan die swart rowers te gee. Mnr. de Souza word weer in sy maag geskiet toe hy half bewusteloos uit die kamer struikel.

 

 

 

30 Januarie 2007

Mnr. Adriaan Tonkin word ernstig gewond en sy lewer word in flarde geruk deur `n koel van `n swart rower wat by sy huis ingebreek het. Daar was vier swart mans wat betrokke was by die aanval.

 

21 Februarie 2007

Om die terreur te verstaan moet ons die volgende moord bekyk. Twee swart mans breek in Hazyview by `n huis in en al twee verkrag die vrou terwyl die man vasgemaak moes toekyk. Toe hulle haar klaar verkrag het, skiet hulle hom in die gesig en hy sterf op die toneel. Dit is duidelik dat maksimum geweld toegepas word deur goed opgeleide terroriste waaraan die ANC Regering niks wil doen nie.

 

21 Februarie 2007

`n 75 Jarige Dr. Freek Pieters word in Pretoria aangeval deur `n swart rower. Hy is 16 keer met `n mes gesteek en sy duim is amper afgesny.

 

22 Februarie 2007

`n Bejaarde paartjie van Pietermaritzburg, Mnr. Carlo Cantarelli en Mev. Sue Simpson word gemartel deur vyf swart inbrekers. Hulle word met kook water verbrand en met plastieksakke versmoor.

 

22 Februarie 2007

`n Aanklaer van die Staatsdiens verkrag `n vrou in sy kantoor toe die vrou borgtog vra vir haar seun. Sy is hoog swanger maar dit het die Staats Aanklaer nie gekeer nie.

 

22 Februarie 2007

Die drie Predikant kinders wat in Desember 2006 verkrag was deur drie swart mans in Natal, moes hoor dat die een verkragter vigs het en dat hy dit geweet het.

 

26 February 2007

`n Swart man het Mnr. Barnie Frans met `n skroewedraaier in sy hart gesteek toe die swarte sy swaer se motor gesteel het.

 

26 Februarie 2007

`n Bejaarde boer Mnr. Rademeyer (78) van Schweizer Reneke is met grawe doodgeslaan in sy huis. Mnr. Steve Rademeyer is onherkenbaar gesteek en geslaan deur twee swart mans wat grawe gebruik het om hom dood te maak.

 

27 Februarie 2007

Mev. Suzanne Weide van Pretoria is aangeval in haar huis. Die swart man het die diefwering uitgeskop en haar met `n pistool geskiet. Haar dikderm is beskadig en die koel het haar rug rakelings gemis.

 

28 February 2007

`n Wit bekende eienaar van `n bruilof plaas en bloemiste van Vereeniging is wreedaardig vermoor deur swart aanvallers op sy kleinhoewe. Hy is met `n mes gesteek en met `n hamer is sy kop vergruis.

 

28 Februarie 2007

`n Getroude paartjie Mnr. & Mev. Smit van Brits is in hul bed verras deur vier swart mans wat by hul plaas woning ingebreek het. Mev. Smit is wreed verwurg en ongenadiglik in die gesig geslaan.

 

5 Maart 2007

`n Katolieke Priester Eerwaardige Kieran Ceagh is ernstig gewond toe agt swart mans hom aangeval het.

5 Maart 2007

Twee wit huis gesinne is aangeval in Lous Trighaard toe swart rowers op hul geskiet het en gevlug het met fone,geld en juwele.

Mnr.Booysen is raakelings gemis toe die een rower op hom geskiet het

 

10 Maart 2007

Die wit bekende rubriek skrywer van die Sunday Times word deur twee swart mans geskiet toe hulle by sy huis inbreek. Mnr. David Bullard se vrou is ongedeerd as gevolg van Mnr. Bullard se heldhaftige optrede om haar te beskerm.

 

10 Maart 2007

`n Wit jong onderwyseres is in haar klas verkrag in Pietersburg. Sy het iets in haar klas vergeet en toe is sy aangerand en verkrag deur `n swart man.

 

22 Maart 2007

Mnr. Fred Pitts is deur twee swart rowers geskiet toe hulle sy kar wou roof. Mnr. Pitts se rugmurg is afgeskiet en hy sal nooit weer kan loop nie.

 

22 Maart 2007

Mnr. Hannes van der Westhuizen wat sy eie steenmakery besit in Vereeniging, word koelbloedig deur vyf swart mans in sy kantoor met drie skote doodgeskiet. Niks behalwe selfone is gesteel nie.

 

22 Maart 2007

`n Kerk byeenkoms is aangeval toe drie swart rowers ingestorm het en toe begin skiet het.

Mnr. Isak Els van Krugersdorp is twee keer gewond.

 

22 Maart 2007

Drie swart rowers het by `n huis in Pretoria ingebreek en Mev. Judy Liebenberg aan haar hare rondgesleep. Daarna het hulle gevlug met haar motor en huis toerusting.

 

23 Maart 2007

Mnr. Hennie Pretoruis van Pretoria het verbeter geveg teen vyf swart rowers wat aan hom ges het, hulle gaan sy vrou verkrag tot sy dood is en hom ook `n Wit Boer genoem.

 

 

23 Maart 2007

`n Wit jong vrou van Pretoria Mev. Tiokie Botha is in haar huis doodgeskiet deur `n swart rower toe vier swartes by hul huis inbreek.

Haar man, Mnr. Jacques Botha is drie keer met `n mes gesteek en l sterwend in die hospitaal.

 

23 Maart 2007

`n Wit jong ma, Mev. Estelle Sutherland word deur albei bo bene geskiet toe drie swart rowers haar motor wou kaap in Centurion.

 

23 Maart 2007

Mev. Sonja Pienaar van Krugersdorp oorleef `n aanval op haar man toe onbekende swart mans op hul motor skiet in Krugersdorp.

 

24 Maart 2007

Mev. Hully-Muller van Nelspruit word sewe keer geskiet deur swart rowers wat by haar huis ingebreek het.

Haar twee jarige seuntjie, Joshua het gaan hulp soek en meer as `n kilometer ver gehardloop.

 

24 Maart 2007

Mnr. Steven Barnard word by die Johannesburg Universiteit doodgeskiet toe hy sy pa in hul winkel gehelp het. Die twee swart rowers het net met sy selfoon gevlug.

 

28 Maart 2007

Mev. Sylvia Barkhuzen wordop haar plaas by Lesly in die maag geskiet. Sy sterf op die toneel.`n Swart man wat ses jaar op die plaas gewerk het is in die hof skuldig bevind.

 

28 Maart 2007

n Swart man word skuldig bevind op die moord van `n wit man Mnr. Pieter Liebenberg. Mnr Liebenberg is vermoor toe twee  swart mans by sy huis in Centurion ingebreek het.

 

29 Maart 2007

Een van die Ouers van Afrikaans Hor Germiston word buite die skool doodgeskiet toe twee swart rowers sy voertuig wou kaap. Sy vrou en twee seuns is ongedeerd, maar die swart moordenaars het met sy voertuig gevlug.

 

29 Maart 2007

`n Wit jong vrou moes drie dae in kraam l sonder dat sy mediese hulp ontvang het in die sogenaamde swart hospitaal Kopanong in Vereeniging.

Haar baba dogter is dood en mev. Jessica Spies moes deur n Privaat dokter gehelp word, om die dooie baba te verwyder.

30 Maart 2007

Mev. Chantel Friedrich word drie keer in haar rug geskiet in `n plaasaanval in Potchefstroom, toe swart rowers hulle plaas aanval. Mnr.Friedrich is ook drie keer geskiet, maar is opgeneem in die hospitaal.

 

 

Die Boerestaat Party eis dat die doodstraf ingestel word vir moordenaars en verkragters. Indien nie is die Regering net so aandadig aan hierdie uitwissings proses.

 

 

 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika