Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.19

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

3 Januarie 2012

n Wit man van Linden is in die been geskiet toe hy wou keer dat vier swart rowers wegkom wat hulself as polisiemanne voorgedoen en sy huis probeer beroof het.

 

3 Januarie 2012

Sedert die hof die doodstraf in 1995 afgeskaf het, is die reg op lewe as een van die mees beskermde regte in die Grondwet beskou.

 

4 Januarie 2012

n Wit man van Nylstroom het glo drie van sy eie swart werknemers met n geweer gedwing om sy vermeende vrou (Bernadette) te verkrag en haar borste gedeeltelik af te sny, terwyl hy glo self hul 19-jarige seun doodgeskiet het.

 

11 Januarie 2012

Mev. Ria van Niekerk (81) is deur twee swart rowers in haar huis in n aftreeoord vasgebind en erg in die gesig geslaan.

 

12 Januarie 2012

Mnr. Kobus Coetzee sy vrou Linda (47) en hul oudste seun Ruan (22) is deur vier swart rowers herhaaldelik in hul huis in Pretoria geskiet.

 

16 Januarie 2012

Mnr. Dries du Toit (56) n boer is op die toneel dood en sy vrou Lettie is ernstig beseer nadat vyf swart rowers by die huis op die plaas hulle aangeval het.

 

17 Januarie 2012

Mnr. Koos Bisschoff (71) is in n bedenklike toestand in die hospitaal nadat vyf swart mans hom op sy plaashuis oorval het.

 

18 Januarie 2012

Me Yvonne Degenaar (71) is vasgebind en rondgedra in haar plaaswinkel deur swart rowers wat die kasregister en kluis wou oop h.

 

21 Januarie 2012

Mnre. Deon Stein (20), Dirk Kleynhans (28), Hennie Botha (22) en Marcus Malete (24) is dood toe n groep swaar gewapende swart rowers met AK47-en R5-aanvalsgewere op hulle losgebrand. Tshepo Malebo (34), Joe Malebese (47), Emmanuel Baros (37), Asser Ndjamba (35) en Antonio Ndala (40) is elk op vier klagte skuldig bevind.

 

24 Januarie 2012

Nadat mnr. Francois du Toit (38) n boer, koelbloedig doodgeskiet is op sy wildplaas in Limpopo het die swart aanvallers sy vrou, Eunice en hul twee jong kinders met kabelbinders vasgebind.

 

24 Januarie 2012

2011 het minder plaasmoorde as 2010 gehad, maar as die eerste maand van 2012 n aanduiding is van wat voorl, wag n donker en bloedige jaar op die land se boerderygemeenskap.

 

24 Januarie 2012

Me. Anita Jacobs van Niekerks (62) se keel is in n gru-aanval met n skeermeslem oop gekerf. Vyf swart mans is in hegtenis geneem.

 

25 Januarie 2012

Die 180 boere is die laaste van die sowat 4 000 wat daar in die land was voordat die gryp van plase in 2000 begin het. Byna 200 boere veg in howe om oorlewing en om hul plase te behou of terug te kry. Boere in Zimbabwe lewe van dag tot dag en is baie onseker oor die toekoms.

 

25 Januarie 2012

Mnr. Eric Wheeler (77) en sy vrou Annie (73), het sowat 20 jaar lank op hul spogplaas van 9 000 ha naby Beitbrug geboer. Voordat hulle in 2002 van hul plaas afgejaag is, is hulle deur hel. Die egpaar, hul seun, skoondogter en die se twee kinders is ses weke lank as gyselaars op die plaas aangehou deur swart bliksems.

 

25 Januarie 2012

Minstens 23 boere en 75 plaaswerkers is sedert 2000 vermoor of dood weens beserings wat hulle in aanvalle opgedoen het. Die CFU weet van geen suksesvolle vervolging weens die moorde en aanvalle nie.

 

30 Januarie 2012

Me. Rowen Murny-Brown(65) is met n elektriese koord verwurg deur swart aanvallers.

 

31 Januarie 2012

Mnr. Boet Cilliers (77) n boer is vasgebind aan n boom en met n koelwond in die voorkop op sy plaas naby Stella gevind. Hy is ook erg geslaan deur swart gemors.

 

1 Februarie 2012

n 77-jarige wit vrou het aan Sunday Masaile die swart bliksem ges nadat hy haar twee keer verkrag het, Jy het jou pret gehad, gaan nou. Haar 83-jarige man moes hulpeloos toe kyk wat met sy vrou gebeur. Die swart bliksem is gearresteer.

 

1 Februarie 2012

Mnr. Smartryk Treurich (37) is met n mes doodgesteek vermoedelik deur n swart Zimbabwiese man oor wie se gesin hy hom ontferm het.

 

3 Februarie 2012

n Tiener (15) en n man, albei swart mans wat glo verlede maand op parool vrygelaat is, is gearresteer weens die moord op mnr. Boet Cilliers (77).

 

3 Februarie 2012

Meer wit kinders en jong mense ervaar misdaad as enige ander bevolkingsgroep in Suid-Afrika.

 

6 Februarie 2012

Die kunstenaar Paul van Vuuren (55) se erg ontbinde lyk is n paar dae na sy dood in sy sleepwa gevind. Hy is vermoor deur twee swart mans.

 

7 Februarie 2012

Mnr. Jason Jansen van Vuuren (34) is doodgeskiet voor sy vriendin se huis in Midrand nadat swart kapers sy motor gesteel het.

 

7 Februarie 2012

Eric Nkuna en Fortunato Simbine die twee swart Mosambiekse huisrowers wat by twee klein wit meisies wou weet of hul ma of pa eerste doodgeskiet moet word, is in die Krugersdorp streekhof skuldig bevind.

 

7 Februarie 2012

Suid-Afrika is die enigste land ter wreld waar die moordsyfer hor as die pad sterf syfer is.

 

11 Februarie 2012

Die Europese Unie behoort persoonlike sanksie teen pres. Jacob Zuma en sy cabinet te oorweeg omdat hulle nie genoeg doen om moorde op Boere stop te sit nie, meen TLU SA.

 

13 Februarie 2012

Me. Ingrid Anna Niebuhr (71) is vermoedelik verlede week in haar huis oorval, verskeie kere met n mes gesteek en toe keelaf gesny deur swart aanvallers.

 

16 Februarie 2012

Me. Reinetha Venter (59) n plaasvrou is deur swart aanvallers aangeval en minstens tien keer met n mes gesteek.

 

21 Februarie 2012

Mnr. David Hall (48) n melkboer is deur vyf swart rowers aangeval en doodgeskiet. Mev. Bernadette Hall (44) is aangerand.

 

22 Februarie 2012

Me. Johanna Moore (78) se lyk is aangetref met erge brandwonde aan die gesig en albei arms nadat haar swart aanvallers haar met n warm strykyster gebrand en toe doodgeslaan het.

 

22 Februarie 2012

Thys Thabiso Tsagae (23) het skuld beken weens die moord op me. Ann Pedersen (74). Hy is lewenslank tronkstraf gevonnis.

 

23 Februarie 2012

Mnr. Frik Marks (30) van Krugersdorp is deur n swart rower wat soos n veiligheidswag aangetrek was, is in n mislukte roof poging doodgeskiet.

 

26 Februarie 2012

Mnr. Bouke Tack (57) n boer van Magaliesburg is gedeeltelik verlam nadat hy in n plaasaanval deur swart rowers in die rugmurg geskiet is.

 

29 Februarie 2012

Mnr. Rulof Senekal (67) die kostuum bestuurder van die Joburg-teater se lyk is gevind deur n vriend nadat hy deur swart aanvallers aangeval en verwurg is. 

 

9 Maart 2012

Richard Drevin (23) se lyk is gevind nadat drie swart rowers hom ontvoer en dood gemaak het.

 

10 Maart 2012

Mnr. Willem Botha (77) en sy vrou Salom (81) is erg aangerand en gemartel nadat drie swart mans in hul huis ingebreek het.

 

13 Maart 2012

Me. Ada Viljoen (78) en haar huiswerker me. Liesbet Pilane is deur n swart man met n mes aangeval.

 

14 Maart 2012

Mev. Alet Badenhorst (64) het vertel hoe ses swart mans haar gedreig het hulle gaan haar gang rape as sy nie vir hulle geld gee nie, maar toe rand die ses swart mans vir Alet en haar man Paul (57) aan.

 

14 Maart 2012

Sheldon Human (30) is in sy huis in Eikenhof doodgeskiet deur swart gemors.

 

15 Maart 2012

Die polisie het die vermeende swart moordenaars van me. Ida Allen (60), voormalige sekretaresse van oudpres. PW Botha, glo met behulp van n oproep van haar selfoon af na haar dood opgespoor. Petrus Hlatshwayo en Vincent Nkgweng is in hegtenis geneem.

 

16 Maart 2012

Die eerste voorval is n man gisteroggend doodgeskiet nadat swart rowers hom by sy huis op n hoewe in Benoni oorval het.

Die tweede voorval het twee swart mans by n huis in Benoni ingebreek, die huiswerker aangehou en huis goedere gesteel.

Die derde voorval het drie swart mans n winkel in Actonville beroof. Die eienaar van die winkel is dood na n skietwond.

 

21 Maart 2012

Die lyke van n egpaar albei (70) wat vermoedelik Sondag vermoor is deur swart mans, is in hul huis in Benoni gevind.

 

26 Maart 2012

Twee tieners n seun (16) en n meisie (15) se lyke is gevind by die Apiesrivier naby Tshwane. Albei se hande en voete was vasgemaak nadat swart mans hulle vermoor het. 

 

28 Maart 2012

Mev. Ingrid Kleingeld (65) het kaal bolyf om haar lewe geveg terwyl n swart man haar met sy vuiste in die gesig geslaan het, op haar kop getrap en haar gewurg het.

 

3 April 2012

Me. Salom Stoman (38) het getuig twee swart mans het haar en haar kollega mnr. Ryno Davel op 13 November in hul kantoor in die Plant land-kwekery aangeval. Twee broers Israel (18) en Roderick Nyathi (20) staan saam met Raymond Sedibane (20), Reuben Khemi (20) en Morgan Masilo (35) tereg op twee aanklagte van poging tot moord en een van sake roof.

 

3 April 2012

Mnr. Koos van Staden (60) n groenteboer is deur Robert Kgaohola (32) vermoor. Robert word lewenslank tronkstraf gevonnis.

 

4 April 2012

Mnr. Johan Venter die boesemvriend van mnr. At van der Merwe (68) n boer wat op sy plaas erg aangerand en beroof is deur swart bliksems, het hom vasgehou en vir oulaas water gegee voordat hy gesterf het.

 

4 April 2012

Kgaugelo Manzini (21), Thembalethu Sindane (18), Freddy Mahlangu (21) en Jabu Ndebele (18) word in  Augustus gevonnis weens die dood van vader Louis Bondel (70).

 

10 April 2012

Me. Ria Coetzee (75) is in n huisrooftog vermoedelik vermoor deur twee swart mans vir wie sy kort tevore water gegee het om te drink.

 

12 April 2012

Mnr. David Foxon (43) hoofbestuurder van die Umbhba Lodge, is in sy kombuis voor sy vrou Bianca en seuntjies doodgeskiet deur twee swart mans.

 

12 April 2012

Mnr. Christo Jansen van Rensburg (36) is op die plaas Pages Bargain deur sy oop bakkie venster met n petrolbom gegooi nadat swart plaasaanvallers die bakkie aan die brand gesteek het.

 

13 April 2012

Vier Duitse toeriste is by n vakansieoord naby Hazyview oorval en beroof deur swart mans. Beeld verneem daar was die afgelope vier weke 13 gewapende aanvalle in Hazyview.

 

23 April 2012

Ontstellend baie van Suid-Afrika se kinders word seksueel mishandel voor hulle 18 jaar oud word en sowat 85% van hulle deur iemand wat hulle ken.

 

24 April 2012

n Wit vrou is verkrag nadat sy en drie kollegas op n wildplaas aangeval is deur swart aanvallers.

 

24 April 2012

Mnr. Johan Erasmus (40) en sy gesin is deur vyf swart rowers oorval.

 

26 April 2011

Louis Vorster (46) die krieketspeler was dopgehou vanuit n bank en geagtervolg gewees. By n petrolstasie is hy deur drie swart mans aangeval en doodgeskiet.

 

 2 Mei 2012

n Vyfjarige seun en sy driejarige sussie het in die donker gaan hulp soek nadat hul ma Venessa Stafleu (34) voor hul o op n plaas naby Randfontein doodgeskiet is deur swart aanvallers.

4 Mei 2012

Mnr. Wouter de Bruyn (46) is deur swart rowers doodgeskiet nadat die swart rowers vir hom en sy vrou oorval het.

 

4 Mei 2012

Happy Mokorongo (35), Mountain Msezane (26) en Joseph Mogashoa (36) is skuldig bevind weens die moord op Marc Ishlove (60).

 

10 Mei 2012

Die swart man wat n 77-jarige vrou met n skaapskr aangehou en haar twee maal voor haar 83-jarige man verkrag het, is lewenslank gevonnis.

 

10 Mei 2012

Mphaphantsi Mabulana (29) is gevonnis weens die moord op Marinda ODell (48).

 

18 Mei 2012

Die lyk van n 92-jarige vrou is in haar huis deur haar buurman gekry waar sy op die vloer gel het nadat swart rowers haar aangeval het.

 

24 Mei 2012

n Vermeende swart reeksverkragter (40) van Polokwane wat 29 wit vroue glo verkrag en n wit tienermeisie sowel as n wit bejaarde vrou glo vermoor het, is nou agter tralies.

 

24 Mei 2012

Amanda Schmidt (19) is amper deur Mohammed Adams (22) ontvoer verlede jaar voor haar Horskool Die Burger. n Veiligheidswag van die skool het tot haar redding gekom.

 

24 Mei 2012

Hendrik Davel (34) n boer van Wakkerstroom is aangerand, as gyselaar gehou en saam met n lyk afgeneem deur swart mense wat sonder toestemming n begrafnis op sy plaas wou hou.

 

25 Mei 2012

Plaasaanvalle is n groot problem in Suid Afrika en almal in die land moet saamstaan teen die en ander misdaad.

 

28 Mei 2012

Wiehan Botes (5 maande) en sy dagmoeder Margaret (66) is vermoedelik verwurg in hul huis in Delmas deur swart mans wat haar huis beroof het.

 

28 Mei 2012

Danielle Gaysman (9) wat voor haar ouer huis verdwyn het nadat n swart man haar ontvoer het, se lyk is gister in n vrieskas in n huis in Pretoria gevind.

 

31 Mei 2012

Igna Nortj (33) is doodgesteek nadat swart rowers haar ontvoer het en geld drie keer deur die dag uit haar rekening onttrek het.

 

31 Mei 2012

Twee swart mans is gearresteer weens die moord op klein Wiehan Botes (5 maande) en sy dagmoeder De Goede (66).

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika