Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.18

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

1 November 2011

n 21-jarige swart man wat uit is op parool het binne twee uur eers n man by n winkel met n mes doodgesteek en toe n wit vrou by n kerk in Centurion verkrag. Die gewonde swart man is gevind en weer in hegtenis geneem.

 

1 November 2011

Die 22-jarige Tukkie-student wat verlede week 23keer met n mes gesteek is voordat sy verkrag en vir dood agtergelaat is, het dit oorleef.

 

2 November 2011

Kristy Theologo (16) is dood weens die brandwonde wat sy op gedoen het nadat vyf swart mans haar aan die brand gesteek het.

 

3 November 2011

Mnr. Don (72) en mev. Jackie (68) du Plessis is vermoedelik op hul hoewe vermoor toe hulle hul 78 gryspapegaai en sewe Ros-kaketoe-broeipare gevoer het. Jackie is doodgeskiet en Don is doodgeslaan deur die swart bliksems.

 

11 November 2011

Mnr. Stoffel Pienaar (65) is deur n swart rower geskiet in sy been nadat hy die deur oopgemaak het.

 

12 November 2011

Bertus Mulder (21) het mnr. Kobus Peterson (51) doodgesteek met n skroewedraaier omdat hy nie voldoen het aan seksuele daad met mnr. Peterson nie.

 

12 November 2011

Mev. Chanelle Henning (26) is voor Benjamin (5) haar seun se kleuterskool doodgeskiet. Twee wit mans op n motorfiets het haar deur haar motorruit geskiet en haar long getref.

 

1 Desember 2011

Vir n 32-jarige vrou wat ten aanskoue van haar vierjarige dogtertjie deur twee swart mans verkrag is, was dit gister n groot skok toe sy by die vonnisoplegging gehoor het een verkragter is MIV-positief. Johannes Monama en Marebele Sebetsho is elk lewenslange tronkstraf gekry.

 

1 Desember 2011

Mnr. Preshan Singh het glo die vuurwapen verskaf waarmee mev. Chanelle Henning geskiet is.

 

2 Desember 2011

n Swart reeksverkragter wat babas en jong meisie teiken, is moontlik aan die Wes-Rand bedrywig. Minstens sewe wit meisies tussen twee en sewe jaar oud is die laaste paar maande in Randfontein verkrag.

 

3 Desember 2011

Mnr. Nicolaas Jacobs (64) n boer is op sy plaas Frisgewaagd vermoedelik oorval. Sedertdien is daar nog geen teken van hom nie.

 

5 Desember 2011

Twee swart polisiebeamptes n vrou en n man is met messe gesteek toe hulle n groep jeugdiges by n padversperring naby Duiwelskloof wou deursoek.

 

6 Desember 2011

Mev. Michelle Rodrigues se oplettendheid het haar man se lewe gered nadat vier swart rowers haar man David se motor gekaap het.

 

6 Desember 2011

Mnr. Hugh Butler (62) van Sasolburg het ges hy het gedink hy is dood, nadat swart gewapende rowers hom vroegoggend buite n bank op die dorp oorval, ontvoer en in n veld buite die dorp gelos het. Hulle het met R23 000 gevlug.

 

6 Desember 2011

Die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoeders het vanjaar 449 klagte ontvang oor onderwysers. Van die aanklagte wat ingedien is, was 96 weens seksuele wangedrag en verkragting, 138 weens lyfstraf en 44 weens korrupsie. 17 onderwysers se name is weens seksuele wangedrag van die rol geskrap. Hulle is ook afgedank.

 

 

9 Desember 2011

Die Suid-Afrikaanse Jagter- en Wildbewaringsvereniging het gister sterk kapsie gemaak dat n direkte verband getrek word tussen vuurwapen besit en geweld teenoor vroue en kinders.

 

21 Desember 2011

Ian Appleton (72) n afgetrede onderwyser en rekenmeester, het op 11 Oktober 2010 in die Paarl-streekhof erken dat hy n sewejarige seun (nou tien) in 2007 en 2008 herhaaldelik op sy ouers se plaas by Stellenbosch verkrag het.                                                                                                                                                       

 

22 Desember 2011

Om n veroordeelde gevangene te straf moenie aan wraak gelykgestel word nie. So het drie applregters beslis in n geding waarin hulle n jong huis breker, rower en dief van Pretoria se effektiewe tronkstraf van 26 jaar tot 16 jaar verminder het.

 

23 Desember 2011

Vier vermeende Boeremaglede gesels nou vanuit die Pretoriase Lokale Gevangenis met hul gesinne op Facebook na n hofbevel wat hulle magtig om rekenaars in hul selle aan te hou en daarmee internettoegang te kry.

 

23 Desember 2011

Reinach Tiedt en Gert van Schalkwyk, twee van die Waterkloof-vier wat n hawelose man in n parkie vermoor het, glo steeds nie dat hulle n moord gepleeg het nie. Albei erken hulle het n man aangerand, maar glo die hawelose wie se lyk die polisie in Desember 2001 in n parkie gevind het, is nie hul slagoffer nie.

 

30 Desember 2011

n Bejaarde wit man van Centurion is dood gevind deur die polisie nadat swart aanvallers hom aangeval het.

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika