Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.17

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 Augustus 2011

Mev. Elizabeth (48) en mnr. Gerhard Potgieter (51) is deur drie swart mans in hul huis aangeval en mnr. Potgieter is doodgeskiet.

 

3 Augustus 2011

Mnr. Thinus Uitenweerde (55) en sy vrou Magriet (57) en haar skoonma Isabel (85) is op hul plaas aangeval deur swart mans en Mnr. Uitenweerde is dood

 

3 Augustus 2011

Mev. Fan Liebenberg (80) se lyk is in haar huis in Krugersdorp op die eetkamer vloer gekry nadat swart inbrekers haar doodgemaak het met n tuinskr.

 

3 Augustus 2011

Mnr. Frans Muller (48) is aangeval deur drie gewapende swart mans by sy huis en is aanhoudend oor die kop en nek geskop.

 

3 Augustus 2011

Shavhani Phophi (33) het vyf vroue en n minderjarige meisie verkrag. Hy is tot dubbel lewenslange tronkstraf plus nog 55 jaar gevonnis.

 

 4 Augustus 2011

Mnr. Piet van den Berg (64) is vermoor deur Mduduzi Hlengethwa, Mphanyana Kanyane en Wonder Makwakwa. Hulle is in hegtenis geneem.

 

6 Augustus 2011

n Verloofde paartjie mnr. Maartens van der Merwe (25) en mej. Chan van Heerden (21) het Michael (23) vermoor en opgesny by die begraafplaas. Hulle is in hegtenis geneem.

 

8 Augustus 2011

Mnr. Percy (70) en sy vrou Noeleen Whitmore (65) se lyke is gevind nadat swart huis rowers haar keel afgesny het en haar man oor die kop geslaan het.

 

8 Augustus 2011

Mnr. Cas Waschefort (78) en sy vrou Bettie (78) was om die beurt deur swart rowers uit hul huis gesleep en hulle geskop en geslaan.

 

8 Augustus 2011

Mnr. Devlin Caron-Barber (27) is koelbloedig doodgeskiet deur swart gemors buite Witrivier. 

 

25 Augustus 2011

n Pretoriase wit vrou het haar 4-jarige seun gevra hom haar los te sny nadat swart rowers haar aangerand, vasgebind het. Die swart rowers John Muchanga (33) en Moses Muthuke (28) is in hegtenis geneem.

 

30 Augustus 2011

Abram Abie Melato (44) is lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy n sesjarige wit meisie ontvoer, verkrag, vermoor en later haar lyk oor n kerkterrein se muur gegooi het.

 

1 September 2011

Mnr. Robbie Bouwer (41) n sakeman van Kempton park se lyk is agter sy gedeeltelike uitgebrande bakkie in die veld gekry nadat swart moordenaars hom aan die brand gesteek het.

 

1 September 2011

Mev. Lorraine Peter (65) en haar man Sydney Ralph (67) was saam met nog n gesin toe drie swart rowers hulle oorval. Lorraine is vermoor en haar man is beseer.

 

2 September 2011

n Horskoolonderwyser (46) het in die hof verskyn op aanklagte van ontvoering en verkragting nadat hy n wit 13-jarige meisie glo die naweek ontvoer en in sy huis aangehou het.

 

5 September 2011

Lt.kol. Elarda Venter (45) is in haar huis aangeval deur swart gemors terwyl sy in haar bed geslaap het. Sy is aangerand en beroof.

7 September 2011

Mnr. Collin Zietsman n boer is op sy plaas in Zimbabwe aangeval en vermoor deur swart aanvallers. Gemoedere in die boeregemeenskap in Zimbabwe loop hoog.

 

9 September 2011

Moord is moord en plaasmoorde verskil nie van enige ander moord nie. Daar was die afgelope 20 jaar meer as 2 600 plaasaanvalle maar die onbekend hoeveel mense daarin gesterf het.

 

15 September 2011

Mnr. Koos van Sittert (74) sy lyk is gevind nadat swart rowers hom vermoedelik vir n pistol en labolageld vermoor het deur pille in sy keel afgegooi.

 

15 September 2011

n Verswakte 83-jarige wit man moes hulpeloos toe kyk terwyl n swart rower sy   77-jarige vrou twee keer in hul bed verkrag het. Sunday Masaile (37) is gevang.

 

16 September 2011

Japhtha Mahane (26) wat n 80-jarige vrou in Limpopo verkrag het, is lewenslank tronk toe gestuur.

 

16 September 2011

Me. Sonja Meyer (28) is drie keer in die bors geskiet en is op die toneel dood deur swart rowers. Mnr. Etienne Kapp (34) is gewond en sterk aan in die hospitaal nadat drie gewapende swart mans op hulle toegeslaan het.

 

21 September 2011

n Boer van die Noordkus is op sy plaas doodgesteek deur swart aanvallers  terwyl hy met sy tweejarige dogter in die arms van sy swart aanvallers probeer vlug het.

 

23 September 2011

Mnr. Osler (78) en me. Mariana de Waal (73) en hul dogter verstandelike gestremde Amanda (49) is ernstig beseer toe hulle in hul huis in Roodepoort vermoedelik met n krieket en n bofbalkolf verskeie kere in die gesig geslaan is deur swart gemors.

 

24 September 2011

Me. Roz van der Vyver (38) is dood weens n groep swart mans wat haar aangerand en verkrag het.

 

3 Oktober 2011

Me. Karin Zemann (40) se lyk is op die plaashuis gevind. Hulle soek na twee swart aanvallers.

3 Oktober 2011

Mnr. Hein Euler (75) is die naweek doodgeslaan met n ysterpyp en sy vrou Erika (71) is erg aangerand deur swart aanvallers.

 

4 Oktober 2011

n 20-jarige Swart man is in hegtenis geneem weens die moorde op mnr. Tony Vaina (50) en sy vrou Geraldine (46) en Amaro hul 13-jarige seun se lyke is gevind deur die polisie en n familielid.

 

5 Oktober 2011

Mark Makhubela (43) staan tereg weens die moord op me. Magda Frazer (42) wat in die poskantoor gewerk het.

 

6 Oktober 2011

n 16-jarige wit meisie van Pretoria is op n strand aan die KZN deur n groep swart mans verkrag wat ook haar 17-jarige vriend verskeie kere met n mes gesteek het.

 

8 Oktober 2011

Die 24-jarige wit vrou is deur 20 swart mans oorval. 14 van hulle het beurte gemaak om haar te verkrag. Vier van die 20 swart mans is in hegtenis geneem.

 

8 Oktober 2011

Mnr. Rikus Ras (42) n boer van Grootvlei is deur verkeersmanne erg aangerand en die verkeersmanne spog daaroor dat hul n boer aangerand het.

 

10 Oktober 2011

Mnr. Charles Botha (56) is in die rug geskiet en kan waarskynlik nooit weer loop nie toe swart rowers hom geskiet het.

 

10 Oktober 2011

Mnr. Pietz Bezuidenhout (36) is voor sy huis in Sita straat gevind nadat swart inbrekers hom doodgemaak het.

 

12 Oktober 2011

Mnr. Life Hadebe (50) Scrooby is herhaaldelik in die nek en kop dood gekap met n staal pik deur swart aanvallers.

 

13 Oktober 2011

Louise de Waal (16) se verkoolde lyk is in Magaliesburg gevind op n plaas. Die Sondag verkragter (Jaco, 35) het haar ontvoer, verkrag en toe vermoor.

 

13 Oktober 2011

n Vrou van Pretoria is verkrag terwyl haar dowe volwasse seun langs haar op die bed gel het. Die twee swart verdagtes is Charles Sekwati en Timothy Tumiso, hulle word gevonnis.

 

13 Oktober 2011

Die Face book-verkragter Thabo Bester (23) is in hegtenis geneem na bewering dat hy twee wit vroue verkrag en beroof het.

 

14 Oktober 2011

Sowat 80% van mans wat erken het hulle het al n vrou verkrag, het dit gedoen omdat hulle glo hulle is geregtig op seks wanneer hulle dit wil h. Die meeste selferkende verkragters is tussen 20 en 35 jaar oud.

 

14 Oktober 2011

Twee swart mans verskeidelik 20 en 26 jaar oud, is in hegtenis geneem weens die moord op mnr. Tony Viana (53) en sy vrou Geraldine (42) en hul 13-jarige seun Amaro.

 

14 Oktober 2011

Die minderjarige en Chris Mahlangu (29) word daarvan beskuldig dat hulle die AWB-leier, Eugene TerreBlanche, op 3 April verlede jaar met n panga gekap en met n ysterpyp doodgeslaan het.

 

14 Oktober 2011

Malesa Ishmael Malatjie (18) is lewenslange tronkstraf toegedien op die moord van n jong boer mnr. Piet Hattingh.

 

17 Oktober 2011

Vyf swart mans het n 19-jarige wit vrou en haar oupa tydens n bestuurles in Randfontein oorval en beroof voordat sy herhaaldelik verkrag is.

 

20 Oktober 2011

Die lyke van mnr. Jan (50) en mev. Maryna Prinsloo (45) van Lakeview is onder Rommel gevind en is moontlik met plofstof vermoor.

 

21 Oktober 2011

Me. Lauren Smith (30) is twee keer in die bors geskiet maar het oorleef. Mandla Hlophe (31), Leon Pieterson (32), Josias Mhlongo (44) en Petros Zakhwe (42) is skuldig bevind aan roof en poging tot moord.

 

24 Oktober 2011

Twee wit tienermeisies is met petrol oor hul lywe gegooi en aan die brand gesteek deur twee jong swart mans. Die twee swart mans 19 en 21 jaar oud het hulself aan die polisie gaan oorgee.

25 Oktober 2011

Mnr. Hardus Lotter (23) en sy suster Nicolette (29) en haar vriend Mathew Naidoo (25) staan saam hulle tereg weens die moord op mnr. Johnny Lotter (53) en sy vrou Riekie (52).

 

25 Oktober 2011

Lungisa Badela (20) en Tumelo Kubheka (25) is skuldig bevind weens die moord op n 81-jarige wit man wat hulle verwurg en toe met vasgebinde hande en voete in n bad water gegooi het.

 

26 Oktober 2011

Gugulethu Khumalo is skuldig bevind weens die moord op mnr. Willie Kruger (52) van Krugersdorp.

 

28 Oktober 2011

n Wit vrou van Pretoria is verkrag en verskeie kere met n mes gesteek nadat swart rowers haar aangeval het.

 

28 Oktober 2011

n Wit 17-jarige Pretoriase skoolmeisie is saam met haar vriendin voor haar vriend verkrag deur twee swart mans, toe hulle gaan piekniek hou het.

 

30 Oktober 2011

Die Sondag verkragter Jaco Steyn (35) is in hegtenis geneem weens  verkragting en omdat hy meisies vermoor het.

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika