Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.13

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 Maart 2011

Boere van Mokopane het die vermeende verkragter by die ou lisensiekantoor in die dorp vasgekeer. Gemoedere het opgevlam tussen die boere en die werkers.

 

2 Maart 2011

Twee polisiemanne van die Delareyville omgewing is gister op aanklagte van onder meer gewapende roof en huisbraak gearresteer.

 

3 Maart 2011

n Student wat op deur wagdiens in die vrouekoshuis Irene van die Universiteit van Stellenbosch was, is aangeval, verkrag en beroof.

 

3 Maart 2011

Mnr. Johan Strydom (40) is op 15 Mei 2010 op die plaas Modderfontein vermoor. Siphiwe Tueng, Soul Letsie en Jonathan Sekgone is in hegtenis geneem.

 

3 Maart 2011

Mnr. Koos van Rooyen (63) van Witfontein is koelbloedig voor sy vrou Marie-Louise doodgeskiet. Die geskokte woedende boere van Randfontein is op soek na twee swart moordenaars.

 

3 Maart 2011

Cornelius Bosch (55) n bekende kunstenaar van Pretoria word sedert 24 Februarie 2011 vermis.

 

3 Maart 2011

Krishan Naidoo (31), Jawaad Aboobaker (27) en Mark Abrams (20) het in Augustus 2007 twee vroue by kuierplekke in Fourways oorval, met hulle weggejaag en hulle verkrag. Na hul arrestasie het hulle ontsnap nadat hulle insp. Thandokuhle Sivion Ngubane (40) in die Randburg-polisieselle met stukke kombers verwurg het.

 

3 Maart 2011

Mev. Ina Jooste, haar man Frans en seun Helmar (21) is deur vier gewapende swart boewe oorval in Vaalpark.

 

3 Maart 2011

n Wit werknemer van Tshwane is dood toe swart optoggangers oproerig geraak het.

 

3 Maart 2011

Die polisie het n 21-jarige halfnaakte man van die Magoda-gebied in die been geskiet toe hy geweier het om op te hou om n sewejarige meisie in Richmond te verkrag. Hy het glo n mes te voorskyn gebring en die polisie gedreig terwyl hy voortgegaan het om die meisie te verkrag.

 

9 Maart 2011

Joseph Mapurumela (32) het brandwonde aan sy arms opgedoen toe hy glo n petrolbom in die kantoor van mnr. Jaco Rossouw (34) gegooi het. Mapurumela is in hegtenis geneem.

 

9 Maart 2011

Akhono Innocent Gini is mnr. Johannes (63) en mev. Jacobi van den Bosch (60) se vermeende moordenaar. Johannes is met n staalpyp oor die kop geslaan en Jacobi is met n mes doodgesteek.

 

9 Maart 2011

Siyabonga Magubane word hier in die streekhof verhoor weens die moord op mnr. Pierre van Eeden (41). Hy is doodgeskiet weens n padwoedevoorval.

 

9 Maart 2011

Mnr. Basie van der Merwe (68) van Pretoria is deur drie rowers ses keer met n mes gesteek en weggehardloop sonder om iets te vat.

 

10 Maart 2011

Ronnie Chazuka (24) en Given Goko (27) albei van Zimbabwe asook Kyle Deon Gilbert (22) en Marco Gouveia (32) is verlede maand weens die moord op Georgi Jacklin (65) gearresteer.

 

10 Maart 2011

n Swart kaper is gistermiddag doodgeskiet toe hy en sy makers besig was om n wit vrou voor haar huis in Forest Hill van Johannesburg te kaap.

 

10 Maart 2011

Die beskuldiger (48) het sy ma rondgeruk, teen die muur gestamp, haar slaapklere geskeur, betas en onwelvoeglike opmerkings oor haar liggaam gemaak toe hy haar op 21 Desember 2005 verkrag het. Sy was toe 64 jaar oud. Hy kry 15 jaar tronkstraf.

 

10 Maart 2011

Mnr. Johan Steyn (58) n Boer van Ganyesa Noordwes het terugbaklei nadat twee swart rowers hom op sy plaas oorrompel en agt keer met n stukkende bottle gesteek het.

 

10 Maart 2011

Mnr. Cornelius Bosch (55) se gebrande lyk is in n veld in Pretoria gevind en het n skietwond in die kop gehad.

 

12 Maart 2010

Thomas Chauke (30) en Zondi Nkuna (31) moordenaars van mnr. Brink Botha (53) n boer van Brits, het gister gepleit om nie lewenslange tronkstraf kry nie, onder meer weens MIV-status.

 

15 Maart 2011

Twee swart, onderskeidelik 18 en 20 jaar oud, het gister in die landdroshof in Pretoria-Noord verskyn nadat hulle glo n wit 13-jarige meisie vyf jaar gelede verkrag het.

 

15 Maart 2011

n Sesde verdagte in die moord op die kunstenaar Cornelius Bosch het hom gister aan die Kameeldrift polisie oorgegee.

 

15 Maart 2011

Mnr. Joof van Rensburg (56) van Evander is in n bedenklike toestand in die hospital nadat hy Sondag in die maag geskiet is, glo deur n plaaslike polisieman.

 

16 Maart 2011

Stephanus Modise (35) is vroer skuldig bevind aan die moord op mnr. Douwe Gezinus Bijkersma (57) sy vrou Hendrika Johanna (57) en haar oppasser, me. Gelske Afke Wouda (40). Hulle is in hul huis in Roodepoort vermoor.

 

16 Maart 2011

Hennie Ludick (42) het gister beken hy het mev. Lettie Hinrichsen (65) en haar seun Schalk (35) in hul huis in Randfontein met n chroompyp doodgeslaan. Hy is 30 jaar tronkstraf gevonnis.

 

16 Maart 2011

Die polisie het gister in Centurion van uit n helicopter op swart rowersbende se wegkommotor geskiet en twee van die huisrowers in die motor gewond.

 

17 Maart 2011

Nadat swart huisrowers n ma van (34) van Pretoria verkrag het, het hy twee van haar dogters se onderklere uitgetrek en hulle om die beurt gemolesteer. Die twee swart mans albei onwettige immigrante van Zimbabwe is in hegtenis geneem.

 

17 Maart 2011

Die reeksmoordenaar en verkragter Jack Madumetsa Mogale (43) is op 52 aanklagte skuldig bevind.

 

18 Maart 2011

Die 70-jarige wit man se lyk van n byeboer van Mpumalanga is in die veld naby sy huis op n kleinhoewe buite die dorp gekry met kap wonde agter die kop.

 

18 Maart 2011

Mnr. Nic van Zyl Meyer (52) is die aand van 6 Desember 2005 vasgemaak, beroof, verwurg en halfkaal in die veld gelos.

 

18 Maart 2011

Plaasaanvalle het tussen Oktober en Desember verlede jaar met 40% toegeneem.

 

18 Maart 2011

Vyf mans gewapen met gewere het Dinsdag by Jo Seoka se huis in Pretoria opgedaag en gedreig om hom te vermoor.

 

19 Maart 2011

Die polisieman wat glo n vrou doodgeskiet en twee kinders en n kleinkind gewond het, het hom aan die polisie oorgegee.

 

19 Maart 2011

Die 70-jarige byeboer wie sy lyk in n veld gevind is, is uitgeken as mnr. Frans Eric Powell. Die swart verdagtes is gearresteer.

 

22 Maart 2011

n Wes Randse man (62) is in n skietgeveg met rowers voor sy vrou in Muldersdrif doodgeskiet. Die swart rowers het gevlug.

 

23 Maart 2011

Lucky Mathebula (20) word aangekla van moord, huisbraak en roof met verswarende omstandighede na die moord van mnr. Schalk Oosthuizen (50) op 17 Februarie in Capital park.

 

23 Maart 2011

n Teler van koi-visse het gister bo-oor sy vrou se lyk geval kort nadat sy koelbloedig met n kopskoot op hul hoewe doodgeskiet is deur swart aanvallers.

 

23 Maart 2011

Mnr. Nebi Sorour (67) n handelaar is dood in sy sitkamer aangetref. Niemand in hegtenis geneem nie.

 

23 Maart 2011

Mnr. Cyril Beeka is eergister langs die kampus van die Universiteit in die Wes-kaap van n motorfiets af doodgeskiet terwyl hy in die motor was.

 

24 Maart 2011

Mev. Rienie van der Linde (62) is in die linkerbeen geskiet toe swart huisrowers haar in Pretoria in haar oprit geskiet het. Die swart rowers is nog nie gevind nie.

 

24 Maart 2011

Mnr. Francois Tiemie (40) is deur n swart 18-jarige man in die agterkop geskiet.

 

24 Maart 2011

n Vrou van Boksburg het gister toegekyk hoe vier swart mans wat haar verlede jaar in haar huis oorval, kaal uitgetrek, wreedaardig aangerand en herhaaldelik verkrag het, tronkstraf opgel is. Die vier swart rubbish mans is Samuel Baloyi (38), Joel Mahlane Mogoboye (23), Seth Raletapola (35) en Maile Vincent Malatjie (27). Hulle is tot 15 jaar gevonnis.

                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                               

26 Maart 2011

Die swart 17-jarige jong Pelonomi verkragter is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis.

 

29 Maart 2011

Louwrens Gebhardt (18) is deur Kenneth Mdingi (23) met n bofbalkolf doodgeslaan.

 

30 Maart 2011

Mnr. Johannes Senekal (70) is aangeval en verwurg deur swart inbrekers. Hy is toe dood.

 

 

 

 

 

   

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika