Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

BOERE EKONOMIESE BEMAGTIGING B.E.B

 

Vandat ons 地 Republiek geword het in 1961 tot dat de Klerk handdoek ingegooi het in 1994 het daar 33 jaar verloop.

 

In hierdie 33 jaar het Suid-Afrika 地 industrile reus geword en kon hy vir sy miljoene inwoners werk en voedsel verskaf.

 

Vanaf 1994 tot 2012 was die kommunistiese A.N.C aan bewind en in die 18 jaar is alles wat in 33 jaar opgebou is, weer afgebreek.

 

Sonder om u te verveel kan ons net 地 lys maak van die Kommuniste se vernietiging pad.

 

  1. Hospitale het in lykshuise ontaard en dit is vir enige mens 地 doodstyding om in 地 Staatshospitaal opgeneem te word.
  2. Die meeste Munisipaliteite is op die randjie van totale ineenstorting en baie is al onder administrasie geplaas.
  3. Provinsies soos Limpopo het soveel gesteel dat hulle letterlik 地 tekort van biljoene het.
  4. Daar is 地 totale ineenstorting wat die polisie, weermag, verkeer en al die ander wets toepassing instansies aanbetref.
  5. Die howe is totaal ontoeganklik en daar is jare se waglyste.
  6. Universiteite en skole is ook heel ontoeganklik vir nuwe studente.
  7. Plaasmoorde en rassistiese verkragting en aanrandings is daaglikse gebeure.
  8. Landbou is totaal in wanorde omdat niemand weet of sy grond iets werd is sodat hy die volgende oes in die grond kan kry nie en as dit so voortgaan is hongersnood ons voorland.
  9. Die boubedryf het tot stilstand gekom omdat daar nie elektrisiteit beskikbaar is vir verdere ontwikkeling nie.
  10. Riool stasies werk glad nie en rou riool word in ons riviere gestort.
  11. Paaie wat nie herstel kan word nie word nou grondpaaie sodat die slaggate nie meer 地 probleem is nie.
  12. Ons grense is wawyd oop en miljoene stroom oor die grense en eis om ook werk en huise te kry.
  13. Wildstropers het vrye teuels en renosters word by die honderde doodgemaak vir agterlike Chinese se seksdrang.
  14. Vliegtuie word so swak gediens dat drie vliegtuie op dieselfde roete moet vlieg om seker te maak dat ons Zulu President by sy bestemming uitkom.
  15. Prominente Volksleiers word vermoor soos Mnr. Eugene Terreblanche en dan word daar in die hof 地 bespotting van hom en sy familie gemaak.
  16. Stede soos Johannesburg word 地 cesspool waar inwoners op die sypaadjie en op balkonne toilet.
  17. Daar is nou 35% werklose mense in S.A. en daar is geen teken dat dit gaan verbeter nie.
  18. Brandstof is nou op sy hoogste prys in die geskiedenis van oor die R11.00 per liter.
  19. Staatsgeld word op so 地 groot skaal gesteel en onder die bed geb靡e dat daar nou 地 tekort is aan geld in omloop (money supply) en dit het 地 groot bydrae in die tekort van geld in Suid-Africa
  20. Laastens word daar op so 地 groot skaal teen wit besighede gediskrimineer dat daar geen sprake van vrye handel is nie.

 

Die sogenaamde Swart Bemagtiging veroorsaak dat wit besighede stadig maar seker hul deure gaan sluit.

 

Verder word vals besighede gestig net om 地 swartgesig voor te hou en wanneer dit nie meer werk nie word die sogenaamde swart besigheid gelikwideer en word geen. belastings betaal nie.

 

Hierdie is 地 resep vir ondergang en S.A. is vinnig op pad na die Zimbabwe situasie waar die inflasie 3000% is en waar daar 地 triljoen noot is.

 

Die swart rassiste wil hulself verskoon deur voor te gee dat hulle inheemses wil bevoordeel maar dit gaan net om die wit besigheid uit te forseer.

 

Daarom is dit nodig om 地 eie ekonomiese stelsel daar te stel wat ondergronds werk.

 

Die swart sakekamer (Black Business Council) weier om met die S.A. wit sake kamer saam te werk of enige verbintenis met die wit sake kamer B.U.S.A te h.

 

Hulle is van plan om met regeringsgeld (u belastinggeld) die swart besighede te bevonds ten koste van wit besighede.

 

Wit besighede kan dus nie meer op B.U.S.A. staatmaak nie en daarom moet ons 地 Boere Ekonomiese Bemagtiging op die been bring.

 

Hierdie Boere Ekonomiese Bemagtiging moet onmiddellik gebeur om mekaar te help en om informasie deur te gee aan hul lede.

 

Onthou dat die hele S.A. aan al sy inwoners behoort en dit is u reg en u plig om na Suid-Afrika se belange om te sien.

 

Coen Vermaak

 

Leier Boerestaat Party aan S.A.

 

 

 

 

Artikels Argief