Hoofblad
Robert van Tonder
American Network
Onthou U nog..?
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Doodsberigte
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

Hierdie fotos is van Michaela geneem n jaar na haar geboorte.

Dit is nou die sesde Baba wat deur die Boerestaat Party geborg word vir die geboorte kostes.

Gelukkig het haar ma besluit om n normale geboorte te h en nie soos die meerdeheid vroue die dokters ryk te maak deur in te stem vir n keisersnee nie.

So kan baie Babas verlore gaan as die Moeder besluit om n aborsie te ondergaan in die Moord-sale van Marie Stopes.

Wat n tragiek sou dit wees indien hierdie klein dogtertjie in die Moord-Hospitaal moes beland.

 

 

 

 

 

 

 

                             _________________________________

Baba No 2 is ook deur n skenking van vriende van die Boerestaat Party in die lewe gebring.

Ongelukkig moes klein Rowen met n keisersnee in die lewe in gehelp word met n koste van R29,000.00.

Wat n skande as dit nie vir die skenking was nie sou sy in n Swart Staats Hospitaal moes lewe skenk en die kans is meer as 50% dat sy of die BABA dit nie sou oorleef nie.

Weer wil ek s dat dit n skande is dat die Boerestaat Party se Geboorte Polis nie ondersteun word nie.

Wit vroue is blykbaar heel tevrede om intiem met Swart dokters te verkeer om hul Babas in die ANC se Hospitale die lig te laat sien.

 

 

 

 

Boere en Afrikaner Bevolkings Aanwas Projek (BABA)