Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

Advertensie

 

Daar is die gesegde wat sÍ dat indien jy nie belangstel in jou vyande nie, moet jy nie dink dat jou vyande nie in jou belangstel nie.

___________________________

 

Die ANC het 1 miljoen betaalde lede wat elke maand R20.00 betaal. Hierdie 20 miljoen per maand word aangewend vir beplanning en uitvoering van idees wat u ondergang gaan meebring.

___________________________

  1. Die ANC het aborsie wetgewing daar gestel om u getalle te laat verminder.

  2. Die ANC het die doodstraf weggevat sodat moordenaars u en u familie kan doodmaak en dan moet u nog deur u belastinggeld die moordenaars in die tronk onderhou.

  3. Die ANC vat plaasboere se grond af sonder betaling.

  4. Die ANC veroorsaak 34% werkloosheid en verhoog die kriminele aktiwiteit.

  5. Die ANC stel onbevoegde polisie aan sodat die kriminele wat u aanval en vermoor, nie vervolg word nie.

  6. Die ANC ondersteun wetgewing om te verhoed, dat die Media u inlig oor hul onbeholpe regering.

  7. Die ANC se stadsrade steel die belastingbetaler se geld op groot skaal.

  8. Die ANC het die totale boubedryf in duie laat stort deur die elektrisiteit toevoer te verwaarloos en nou is daar geen elektriese krag vir ontwikkeling nie.

  9. Die ANC het die Afrikaanse skole totaal vernietig of is in die proses om dit te doen.

  10. Die ANC diskrimineer teen wit besighede en weier om met witmense handel te dryf.

 

Sluit aan by die Boerestaat Party en word deel van ons toekoms

 

Artikels Argief