Hoofblad
Robert van Tonder
Algemeen
Te Koop
Geskiedenis
Artikels Argief
Inligtingstukke
Projekte
Persverklarings
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Moorde
Ombudsman
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Geboorte Polis
Foto's
Videos
Web Skakels

 

Aborsies
 
 
 
 
Vir kilometers strek die fabriek. Amper sonder begin of einde.

In die lengte en breedte is die produksie lyne ingeryg en een vir een kom hulle op die vervoerband wat stadig na die tonnel beweeg.

Elkeen weet instinktief om met hul voorkant in die rigting van die tonnel te draai.Amper soos die spreekwoordelike kat wat elke keer op sy pote beland.

Warm vloeistof drup deur fyn sproeiers om hulle warm en klam te hou.

Die temperatuur is konstant 34 C en word beheer deur die fabriek se vermo om vorentoe en agtertoe te beweeg.

Net voordat hulle die tonnel bereik gaan hulle deur n proteien aanleg. Hier word twee proteien houers aan hulle vasgeheg.

Later sal No. 1,02568 baie dankbaar wees omdat hierdie proteien hom in staat sal stel om vir drie dae te oorleef.Hy word nou eers bewus van sy omgewing. Agter hom is die vervoerband vol miljoene soos hy. Hy gaan die tonnel binne en word van agter aangestoot teen n slakke pas. Twee dae later begin die opdamming om te verhoed dat hy verder beweeg. Saggies skuif hy tussen die ander in om soos sardiens ingeryg te l. Die tonnel word tot barstens toe vol geprop totdat miljoene soos No.1,02568 ingeryg l.

Hy voel opgewode en sien uit na wat gaan kom. Niemand weet wanneer dit gaan gebeur nie, maar almal wag in spanning. Hy wonder of daar n waarskuwing sal wees.

n Sein of iets wat hulle sal waarsku.

Drie dae later begin die spanning sy tol eis. Baie begin krampagtig krul en ander gee die gees op. Vir No. 1,02568 is daar geen keuse nie. Hy voel vasberade om wel suksesvol te wees.

Toe gebeur dit. Dit voel of die tonnel opwaarts neig. Daar is n oorverdowende geklop soos n hart wat weghardloop. Almal kan die spanning aanvoel en maak hulself gereed vir die groot wedloop wat voorl.

Alhoewel hulle voorbereid was, was die geweld waarmee hulle vorentoe geruk word n ontsettende belewenis. Nou was daar geen sprake van ingerygde orde nie.

Almal het kop oor stert verder deur die tonnel beweeg met asemrowende spoed. Toe hy die einde van die tonnel bereik was dit asof al sy drome bewaarheid word. Die geur was soos duisende rose en amandels.

Die sagte vloeistof het hom gestreel sodat daar trilling na trilling deur sy lyf getrek het. Hy het geweet dat hy in die paradys was en dat die lang wag die moeite werd was. Ook het hy geweet dat hy moet gou maak, sy tyd was min.

Van sy linkerkant het die mees asemrowende geur sy aandag getrek. Dit was eenvoudig die wonderlikste geur waaraan mens kan dink.

Sy roete van bykans 37"kilometer het voor hom uitgestrek. Aan weerskante was daar skeure en tonnels wat in die oneindigheid instrek, maar hy het spoor gehou. Hoog bo hom word daar estrogeen in die sisteem ingeneem.

Halfpad op sy roete het n suur ren uit die wande gebars. Gelukkig was dit net agter hom en daar was totale gaos. Krampagtig het duisende van sy maats saamgetrek en gesterf.

Van die miljoene het net n paar duisend oorgebly. Hy het viniger vorentoe beweeg en was die eerste wat by sy bestemming aangekom het.

n Wit pyp het in die neuwels verdwyn en dit was waar die wonderlike aroma vandaan gekom het. Tot sy ontsteltenis het hy diep wonde orals waargeneem. Dit was ou wonde wat herstel het maar die littekens het asemrowende skeure oorgelaat.

Hy het tot teen die wit pyp beweeg en gesien dat die pyp met toue vasgebind was. IN die deurskynende pyp het hy iets gesien wat hom laat inkrimp het van totale verslaendheid.

Hy kon dit nie glo nie!!!!!!!!

Die fabriek, die vervoerband, die lang wag en uiteindelik die lang pad met al sy gevare wat hy moes deurmaak Dit alles verniet.

Stadig het dit tot hom deur gedring dat die verrotting wat hier plaasvind ook gereflekteer gaan word op n ander plek.

Dit kon nie net hier rindig nie. Die gevolg hiervan gaan die aarde se geskiedenis verander.
Dit was vir hom baie duidelik.

Stadig het hy omgedraai.

Sy proteien sakke was amper leeg en hy het geweet die dood wag.

Wat dit nog meer waansinnig gemaak het, was dat dit nie net sy dood beteken het nie, maar dat die ewige lewe tot niet was.

Die lewe van n wit sperm.